Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lokenburg Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Lokenburg Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jo P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P

Mid-week holiday to view spring flowers. An ideal location.

A peaceful, interesting farmstay. The owners are welcoming and informative. A place to enjoy stillness, nature, walking, stargazing. We look forward to visiting again!

Amanda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Egte gasvrye plaasvakansie.

Sommer 'n baie spesiale Kersfees op die plaas.

Gerald W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald W

Great place to relax and view the flowers.

Peaceful, farm accommodation.

Willie T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Lokenburg farm. 'n plek waar jou siel rus vind.

Ons het ons verblyf op Lokenburg farm vreeslik baie geniet. Om in die oggend wakker te word met die skape wat blêr, bring 'n rustigheid in jou hart. Dankie ook aan Nelmarié vir haar gasvryheid en dat sy altyd beskikbaar was as ons iets kortgekom het. Sy gaan uit haar pad om jou tydjie daar kosbaar te maak. Die pragtige ou huis laat mens terug verlang na jou kinderdae op die plaas en voel dit soos 'n huis weg van die huis af.

Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Plaasatmosfeer. Wonderlik.

Die plaashuis is groot en ruim. Daar is genoeg van alles in die huis, daar is ook Staproetes, maar dit het gereën tydens ons twee dae en kon ons nie regtig rondstap en die koppies klim nie, maar die blomme was asemrowend. Lekker!

Stiaan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan H

Ongelooflik.

Op haar innemende manier het Nelmari ons welkom geheet en alle nodige inligting verskaf wat ons sou benodig, al het ons bietjie laat arriveer. Groot skaduboom met plaveisel en braai. Werklik 'n uitsinderlike plek. Is meer as een dag se besoek werd.

Calima V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calima V

Ongelooflike mooi omgewing met pragtige huis uit die 1700's.

Dit was een van die aangenaamste besoeke met die mooiste omgewing en die vriendelikste gasvrou. Sal weer en weer gaan.

John T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Farm stay to see flowers.

Old house with a history. What we expected.

Vanaf
Vanaf R2 725
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 725
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 km vanaf die R364, Lokenburg Plaas, 41 km vanaf Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f6fa8332ffe7582081944ffe7855722f5c43373de56521970759a5e1abac99682b5662f517cb9533a608e96e66c15de22b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 22 km off R364 Lokenburg Farm 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.685215662728 19.186657753839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang