Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lokenburg Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 km vanaf die R364, Lokenburg Plaas, 41 km vanaf Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 725 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Lokenburg Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike plaashuis net 41 km suid van Nieuwoudtville en 70 km wes van Calvinia. Dit is ideaal vir 'n rustige en vreedsame wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en gaste kan voëlkyk, piekniek in die buitelug hou, voetslaan en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jo P
Saam met lewensmaat
5.0
Mid-week holiday to view spring flowers. An ideal location. A peaceful, interesting farmstay. The owners are welcoming and informative....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Amanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Egte gasvrye plaasvakansie. Sommer 'n baie spesiale Kersfees op die plaas.
Des 2023
Gerald W
Saam met vriende
5.0
Great place to relax and view the flowers. Peaceful, farm accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Jan S
5.0
Plaasatmosfeer. Wonderlik. Die plaashuis is groot en ruim. Daar is genoeg van alles in die huis, daar is ook Staproetes, maar dit het gereën tydens o...
Sien meer
Aug 2023
Stiaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Op haar innemende manier het Nelmari ons welkom geheet en alle nodige inligting verskaf wat ons sou benodig, al het ons bietjie laat arri...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 km vanaf die R364, Lokenburg Plaas, 41 km vanaf Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lokenburg Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 km vanaf die R364, Lokenburg Plaas, 41 km vanaf Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f6fa8332ffe7582081944ffe7855722f5c43373de56521970759a5e1abac99682b5662f517cb9533a608e96e66c15de22b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 22 km off R364 Lokenburg Farm 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.685215662728 19.186657753839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang