Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Thin Farm - Milkwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Thin Farm, GK34, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Long Thin Farm - Milkwood Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n plaas in Stilbaai en bied 'n idilliese wegbreek in die rustigheid van die natuur, maar naby genoeg aan die dorp om eetplekke en die strandatmosfeer te geniet.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek.

Verder bied die verblyf toegang tot die rivier waar gaste die natuurskoon op kajakke kan verken of by die privaat pier kan ontspan vir visvang en swem. Daar is ook piekniekareas langs die rivier en 'n klimraam vir kinders. Die plaas spog met veilige stap- en fietsryroetes wat deur ongerepte fynbos kronkel en uitsigte oor die rivier bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Long Thin Farm - Milkwood Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Terri-Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Long Thin Farm, GK34, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Thin Farm - Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Thin Farm, GK34, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04ed2244a7794d208a4c86ca4f20628cdba0c314a4d742f4c1d13c23f9d67430400f7ea7350dd2e60aff61e4ed979795c965?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Long Thin Farm GK34 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.308956497485 21.322828074061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang