Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loumari281-Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachfront-weg 34, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Loumari281-Cottage is in Port Shepstone, 'n groot dorp aan die monding van die Mzimkhulurivier, die grootste rivier in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat naby die see wil wees.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Daar is 'n stoep en 'n swembad en die strand is sowat 60 meter vanaf die verblyf. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf het ook 'n alarm, elektriese heining en sekuriteitskameras.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Beachfront-weg 34, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachfront-weg 34, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e4b76627e9088375d7161f75f6948a9d81cd99eafaa786a76cce8f8db515852af7d536755299a5d5c816b550d438f99c787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 34 Beachfront Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -30.697005838956 30.492032121318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang