Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ludakari

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Roelene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gekuier by Ludakari! Ons het 'n ongelooflik lekker ervaring gehad by Ludakari! Doen jouself 'n guns, boek Ludakari as jy Leeupoort toe gaan. Daar is volop wild wat huis toe gaan, die huis is luuks en die skottelgoedwasser is 'n bonus ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ek kan Ludakari vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Hi Roelene, dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ek is baie bly julle het die tyd hier geniet! Baie dankie vir hierdie resensie xx Ek kan julle ook beslis aanbeveel by enige plek, want julle is uithaler gaste. Groete

Shawn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Anet was 'n goeie gasheer. Het baie lekker gerus die naweek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roosmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese wegbreek. Ons het regtig baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Hi Roosmarie, dit was regtig lekker om julle almal te ontmoet. Bly julle het dit geniet en hoop ek sien julle weer.

Ria B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die Bosveld en diere is so mooi. En 'n pluspunt is vir seker die splash pool. Heerlik gebly. Die huis is toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Hi Ria. Baie dankie! Was regtig lekker om julle hier te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Baie dankie weereens vir my skoon en netjies huis wat ek teruggekry het. Hoop ek sien julle weer. Mooi loop

Alba J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lanklaas so lekker ontspan! Baie netjiese huis en stylvol. Vriendelike gasvrou. Fantastiese ligging. Baie privaat en stil. Heerlik gerus en die swembad baie geniet. Heerlike stoep. Alles was net lekker en pragtig. Baie diere gesien. Ons sal beslis weer die plek besoek en die verblyf sal ons eerste keuse wees! 12/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Hi Alba, baie baie dankie! So bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Die bosveld doen dinge aan 'n mens. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. En vir julle, baie dankie vir my skoon huis. Vriendelike groete.

Ilse B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sien sterre! Ons het heerlik gerus en die stilte van die bosveld waardeer. Alles wat ons in die huis nodig gehad het en nog meer was beskikbaar. Baie gerieflik en netjies. Anet is baie vriendelik en behulpsaam as gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Hi Ilse, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek hoop julle is nou reg en uitgerus vir die groot werk wat voorlê. Dankie vir julle wat my huis so ongelooflik skoon gelos het. Was baie lekker om julle te ontmoet. Mooi bly.

Anita A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfect. Amazing stay for the whole family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Hi Anita. It was so nice to meet you all! I'm glad you enjoyed your stay and your deserved vacation with your sister. Warm regards

Antoinette C
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Private en stil bos kuier. Ons het verskriklik lekker gebly. Dis 'n lekker plek as jy 'n paar vriende is met kinders of net om ander familie hier rond te sien. Die kuier area is groot en ruim buite met die braai en boma geriewe. Die waaier in die kamers maak 'n groot verskil met die hitte in die bos in Desember. Die eienaar is vriendelik en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anet
Ludakari
Baie dankie, Antoinette. Dit was so lekker om julle hier te kon hê en saam te kuier. Bly julle het dit geniet. Julle is ster gaste! Sien spoedig weer en sterkte vir die nuwe jaar.

Dominique O
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie rustig en mooi plek. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie O
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Mak zebras, koedoes, vlakvarkies ens hier by die heining was wonderlik! Lieflike bosveldwegbreekplek! Anet is 'n baie bedagsame gasvrou. Ons was 'n familie wat saam gekuier het en die huis was ideaal met sy groot stoep en lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anet
Ludakari
Adrie, baie dankie! Ek is so bly julle het dit hier geniet en dit was so lekker om jou en die familie te ontmoet. Dankie dat julle so mooi na my plek gekyk het. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 21, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA477a21da36ecc7e91f0f2fdef017d269d0dac7b8127cc0ddef50e682e761381ba5c880299aa38807a138407de48fa5c069ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 21 Kierieklapper Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.927483363786 27.639412026806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang