Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luilekker Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Danie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Wonderful and friendly hosts, very accommodating. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, ontspannend. Baie lekker, rustig, was wonderlik om nie sein te hê nie. WiFi was net vir noodgeval as iets sou gebeur. Mens gaan om te rus nie heeltyd op foon te wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niela C
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie skoon en netjies en Lous wat baie behulpsaam en vriendelik. Ek het met my skoonsuster en twee kleinkinders die fasiliteite gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Uiters goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is absoluut waarde vir geld. Eenhede is ruim en voldoende toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Enige navrae is effektief en professioneel hanteer. Die ligging is dalk nader aan die snelweg as wat sommige mense sal verkies, maar dit het ons nie veel gepla nie. Die swembad reg by ons eenheid was 'n lekker bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Thanks for the good time during our stay! Wonderful stay, besides WiFi related difficulties for which we received great support, we appreciated the recommendations and tips of the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aj T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Great trip just a little noisy. Louw was a great host. It was a nice trip away! Visitors should just be aware you can hear the road from the rooms. We were surprised how much there is to do in the area. Louw knows a lot about the history and where to spend your time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie goed. Ons was baie vriendelik ontvang en die diens was uitstekend. Die ontbyt was uitstekende waarde vir geld. Ek sal vir seker eerder 'n kamer huur i.p.v. 'n eenheid. Die snelwegverkeer is stiller daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Gerieflik geleë met 'n ontbyt uit die boonste rakke. Luilekker Gastehuis was nie ver van die pad af nie. Perfek vir wat ons nodig gehad het. 'n aangename gasheer wat saam jou deur die eenheid gaan en alles toets. Die ontbyt was smaaklik en keurig voorberei. Beslis die kersie op die koek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louw
Luilekker Guest House
Dankie vir die positiewe kommentaar.

Bianca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Accommodation - you get what you pay for. Breakfast - value for money and convenient. Accommodation - You get what you pay for. Breakfast - Value for money, delicious and convenient as we could pack less and 1 meal we didn't need to cook. The owners are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Als was leke, laaste dag was die krag af. Ek kon nerens die kragboks kry nie. Lekker rustige area, net naby hoofweg waar al die trokke op en af ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louw
Luilekker Guest House
Transnet is besig om die trok probleem op te los. Ten minste saans neem die verkeer af. Trokke is 'n probleem oor die hele SA op die oomblik. Dis nie net 'n Luilekker probleem nie. Ten minste is Luilekker maklik bereikbaar en probeer ons kompenseer deur waarde vir geld te bied.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3998ecede3313bdf1b0e5706f12817a7cfa1c722c118d72e03da07f13b3e5fc1b38153059e985b0f82eddd46882d7919a74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 N4 Waterval Boven/Onder Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648212666539 30.363873541319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang