Lumley's Place Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Olivia S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë vanaf trouvenue. Stil omgewing en heerlikste tuisgemaakte ontbyt.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die verblyf by ons. Dit was lekker om julle as ons gaste te hê. Ek beveel julle aan vir enige ander verblyf en verwelkom julle terug met ope arms. Ons is baie trots op ons herkoms en lekker kultuur stories en verwelkom dit as gaste graag navrae doen en ook hul stories en komvandaan met ons deel. Baie bly dat julle ons tuisgebak en ontbyt geniet het. Seëninge op jul reise.
Ruben B - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Lodewikus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is baie naby aan Kaapstad maar nie so baie verkeer nie. Lekker gebly.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie, Lodewikus. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet in ons kleine dorpie. Die lewe en harde werk is sommer die moeite werd as 'n gas so voel oor ons plekkie. Ons lewe om ons gaste die beste te kan bedien met wat ons het om aan te bied. Ja, ons het 'n mooie omgewing letterlik in die kom van 'n 360-grade omhelsing van berge, fietsrypaaie en bergklim-ervaringe. Baie dankie dat julle weer by ons sal kom bly, ons verwelkom julle met ope arms. Baie dankie, mag julle geseënd wees.
Luzane V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie Luzane vir jul verblyf by ons. Ons is baie dankbaar vir hierdie mooi woorde, dit bemoedig ons. Dankie vir die verwysings en julle word met groot lof aanbeveel by enige verblyf waar julle julself mag bevind. Ons verwelkom julle terug enige tyd en met ope arms. Seëninge op jul lewe.
Anieka W - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens. Baie dankie.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie Anieka vir hierdie pragtige boodskap aan ons oor jul verblyf. Ons waardeer dit verskriklik. Dankie dat u ons diens waardeer en geniet het. Seeninge.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Willem J - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Willem, ons waardeer jou pragtige woorde oor jul verblyf by ons. Ons is bly julle het baie lekker by ons oorgeslaap en ons tuin en proteas geniet. Ek sien sekuriteit het jy 'n 3 gegee. Was daar enigiets wat vir jou uit plek gelyk het of waaroor jy bekommerd was? Ons is bevoorreg om in 'n besonderse veilige kleine dorpie te woon (tot dusver) waar elke huishouding in ons 1 lang straat deel is van die buurtwag. Die beskerming is van ons dorpie. Ons beskerm ons dorp hand en tand sodat ons almal veilig is en bly. Dit is die voorreg van 'n kleine dorpie soos Johannesdal met ons uitmundende buurtwaglede.
Anton J - Jan 2019
Algehele gradering
Diens was uitstekend!
Marlene F - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid, heerlike ontbyt!
Jan M - Nov 2019
Algehele gradering
Feels like a hotel instead of a B&B.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voel soos 'n hotel pleks van 'n B&B.
Die eienaar van die B&B was net vir 5 minute daar op ons tweede dag. Geen persoonlike aandag. Die swembad was nie skoon nie en die tuin en omtrek ook nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dalena A - Des 2018
Algehele gradering
Behulpsaam en vriendelike ontvangs en diens.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie Dalena vir hierdie mooi woorde asook dat julle by ons as gaste tuis gegaan het. Seeninge vir 2019
Sanel M - Jul 2018
Algehele gradering
Lumley's Place sal ons regtig kan aanbeveel!
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie Sanel dat jy tyd uitgekoop het om hierdie warm onder die hart gevoel woorde kon skryf. Ons is bly dat ons as span julle gemaklike, welkom en hartlik ontvang en bedien het. Ons strewe elke dag om elke gas ons klein dorpie hartlikheid te kan oordra asook om netheid, asook die beste ontbyt wat ons kan voorsit aan ons gaste te gee. Seeninge vir 2019
Magda B - Feb 2018
Algehele gradering
Gasvryheid roep ons terug.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie Magda dat ons gasvryheid uitgestaan het vir jou. Ek dank God dat Hy ons in Pniel, n vorige sendingstasie geplaas het. By Lumley's Place strewe ons elke oomblik om altyd die kamers netjies en warm hartlik asook die ontbyt voor te sit sodat u as gas absoluut tevrede sal wees. Hartlikheid loop immers deur n mens se maag - lekker kos , lekker glimlag. Ons is lekker gerieflik naby die meeste wynplase in Dwarsriviervallei of Bankhoekvallei gelee. Seeninge vir 2019
Werner V - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Gemaklik. Netjies.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie Werner dat God ons gelei het om hierdie spesiale woorde by jou te ontlok. Ons kan net God prys dat Hy ons gelei het. Ons strewe om altyd vriendelik, gasvry en netjies te wees. Seeninge vir 2019
Bengt M - Feb 2017
Algehele gradering
Great location.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Dear Mr. Bengt,
We kindly appreciate your review and rating.
We can only learn from an esteemed traveler like yourself.
God bless and travel mercies wherever you may go.
Benita
Petro R - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly, vriendelike atmosfeer.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi opsomming van u verblyf. Ons is dankbaar dat ons u verblyf aangenaam gemaak het en dat u alle moeite wat ons doen om elkeen se verblyf aangenaam te maak tot die beste van ons menslike vermoe . Baie dankie vir u en u seun se bespreking by ons. Ontbyt is die belangrikste maaltyd by ons dus moet ons moeite doen om u n lekker ete voor te sit. ons bid u reisgenade toe waar u ookal gaan.
Martin J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie "homely" met persoonlike diens.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Liewe Martin
Aan God alle eer vir alles wat ons doen en vermag, ons vra Sy leiding in alles wat ons aanpak en daarom is Sy genade groot. Baie dankie vir hierdie besonderse kommentaar op u verblyf. Ek weet ons sien julle weer. Alle seëninge en reis-genade.
Nicole S - Mrt 2016
Algehele gradering
Friendly staff, our room was looking tired and needing some attention (Ghecko room).
Lees meerLumley's Place Guest House se terugvoer
Dear Nicole
I humbly thank you for this review and you and your families stay at our establishment. I take all comments to heart and will send you a picture of the TLC done in the room. I will also send you a personal e-mail to assist me with your positive opinion as a traveller to assist with the TLC as we all see things different in life. Not much can be added in form of extra's as the room of 3.7 x 4 square meters consists of a king bed, built in cupboards coffee and tea station, small desk, 2 soft chairs and 2 footstools for luggage. I will however update the curtaining style and a more impressive headboard soon as a starter. Thanks for the full score for security and cleanliness and almost perfect for customer service, being a first generation family business we work all shifts and I was your waitron and chef for your stay and my sister in law booked you in. Yes the weather has taken a colder wintry turn lately and no one will be able to enjoy the poolside area until late spring. Thanking you.
God bless
Benita
Candace M - Nov 2014
Algehele gradering
Luxury room.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Dear Candice,
Thanking you very much for this awesome review. I am humbled as we are able and capable only because of the grace of God. We do try our best to assist each guest according to their needs and requests and to make it as enjoyable possible with what we have on offer. Yes aren't we blessed with the most amazing spectacular mountain views. I thank you.
God bless.
Benita
Callie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Net absoluut wonderlik!
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie oom Callie vir hierdie pragtige verwysing. Dankie dat ons jul verblyf fantasties en lekker vir julle kon maak. Ons het u gesprekke en advies verskriklik baie geniet veral met die beeldsending van die verhoor wat op die televisie gebeeldsend was. U kommentaar was iets om altyd te onthou en dankie vir oom en tannie se vriendelikheid en die mooi woorde oor ons diens en plekkie. U het my met nuwe oe na die jaarlikse WOW op Stellenbosch laat kyk. Fantasties.
Ronel A - Mrt 2014
Algehele gradering
Lovely hosts and clean rooms, situated close to Solms Delta.
Lumley's Place Guest House se terugvoer
Dear Ronel
Thank you for this review and assisting us in our growth as a first generation family tourism business. Lumleys Place B&B is truly central to most of the venues on our joining road R310 between Franschhoek and Stellenbosch. As for breakfast we do try to bring the village sort of lifestyle to the table with the home cooked jams, freshly home baked breads and sometimes garden picked seasonal fruits. I am glad you enjoyed your stay and that we delivered in order for you to have a joyous stay. God bless Benita
Carol A - Jan 2014
Algehele gradering
Fair
Nadia S - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang