Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lupela Lodge Look Out River Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupela Lodge, Camp Plaas 134, Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lupela Lodge Look Out River Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat op die rivieroewer geleë is en 'n uitsig oor die skilderagtige vallei in die Witteberge op die R58 tussen Barkly-Oos en Lady Grey het. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Daar is 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe en gaste kan piekniek langs die rivier hou en in die kristalhelder bergpoele swem. Die plaas bied skouspelagtige uitsigte oor diep valleie en sandsteenkranse wat deur die majestueuse Karnemelkspruit gevorm is. Met sneeubedekte berge in die winter en warm, reënerige somers is dit 'n bestemming vir enige seisoen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ig H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en aangenaam, mooi omgewing. Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen in 'n stil en mooi landelike omgewing. Die ombouing van die silo...
Sien meer
Feb 2024
Beverly K
Gesin met tieners
5.0
Baie oulike "Look Out Kothuis". Ons was 3 volwassenes en 2 Jack Russels. Het baie lekker gebly. Erf nie toegespan nie, so die hondjies moes ongelukkig...
Sien meer
Jan 2024
Sonette S
Gesin met tieners
5.0
Stil en pragtige natuurskoon. Die huis is baie mooi en is goed ingerig. Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer die plek besoe...
Sien meer
Jan 2024
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
Really enjoyed our stay and will recommend it to anyone. Great stay in an excellent location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Brenda K
5.0
Beautiful setting. Quiet and peaceful. We loved the location of the cottage right on the river. The guys in our group caught the wild t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lupela Lodge, Camp Plaas 134, Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lupela Lodge Look Out River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupela Lodge, Camp Plaas 134, Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc0d1eac0bc6d867f001b8ffb2f2c7ee502163fe5320812e6fd3ea4aafe1829bf5e7aa67f4c1988787eecf2ae4ff33bb01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 67 5 1 5 R58 Camp Farm 134, Portion 1 9762 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.797365974888 27.283990681171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang