Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 @ Brookes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

36 @ Brookes is 'n keurige ateljeewoonstel reg op die strandfront by Brookes Hill Suites in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth).

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamerarea wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder is daar 'n goed toegeruste kombuisie met 'n induksiestoof, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet. Vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV asook gratis WiFi.

Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdakstoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet. Die eiendom bied 'n lieflike gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en is 100 m vanaf die strand, winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 184

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lady Bea-singel, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 36 @ Brookes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a33042dec5d26776ae003a20b9186a4da558144329eb7d18b77601756bc3a59b6e4e4c6b79738c88e03cc4f691cd7d0c799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Lady Bea Cresent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978324676584 25.650927788836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang