Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeiweg 1814, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse is 'n luukse, gerieflike en elegante dubbelverdieping-selfsorghuis op die oewer van die Krokodilrivier, oorkant die Krugerwildtuin, in die Marlothpark-wildbewarea. Die verblyf is ongeveer 390 km vanaf Pretoria, 17 km vanaf die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin, en 22 km vanaf die bekende Kambaku Gholfbaan in Komatipoort, waar 2 riviere bymekaarkom en die Lebomboberge die geluid van die visarend eggo.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n sitarea en eetarea op die boonste verdieping, en 'n kombuis en eetarea op die onderste verdieping. Die huis is die perfekte plek vir gesinsbyeenkomste en is baie privaat.

Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamer is onder en het 2 enkelbeddens in een en 'n dubbelbed in die ander en albei het 'n en suite-badkamer.

Die sitarea op die boonste verdieping het lugversorging, baie sitplek, 'n yskas-vrieskas, en 'n etenstafel en stoele. Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek, 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10, 'n dakwaaier en 'n kaggel. Die balkon het lieflike uitsigte oor die rivier.

Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus en daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea met lugversorging het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10 en 'n dagbed.

Buite is daar 'n lapa met 'n buite-eetstel en 'n vuurput met sitplek. Daar is ook 'n plonspoel met sonstoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seekoeiweg 1814, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeiweg 1814, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf814c0cdba0115e1027c7cd3c1808f7a5effecb796a40c491bdaed6ca294d540d288ed62ab5af1607fafc529c80762f2a27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 1814 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.3360434 31.7808868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang