Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Tessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We loved it. Amazing view, safety was the best in my visit over the years. Spacious and clean. There is water and electricity backup for load shedding. Owners were friendly and available for help at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend mooi. Ons het dit terdeë geniet en sal weer gaan. Die ondervinding met die wilde diere en natuur is waarlik fantasties. Dit is werklik een van God se paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Oh wow. What a stunning place. We totally loved every second. Stunning house. Everything we needed was there. Loved the outside shower, and the swimming pool. Everything was just lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Een vir die boeke! Sal beslis terug gaan! Die verblyf was ongelooflik mooi, skoon, netjies, rustig en was regtig lekker gewees om daar te bly, tussen die natuur, die diere wat gereeld kom kuier het was iets besonders. Ons wens ons kon langer bly het! 5 stars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Christo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Romantic and cosy. My wife and I had a wonderful relaxing stay. The property offers everything we need, nice clean and tidy. Out of all the places we've visited, this is our most favorite, we'd love to revisit in the warmer months so we can enjoy the pool. Regardless the outdoor shower is a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie aangename ervaring. Die huis binne en buite spreek van luukse bosatmosfeer. Alles wat jy nodig het om te ontspan en te ontlaai. Gaan beslis weer vir 'n kuier, volgende keer net beslis vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

We made fur friends. Pumba, Timon and Bambi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique C
Kort verblyf
4.0
Mrt 2023

Nice place. We enjoyed our stay, the location is awesome and the splash pool was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2023

Mooi, netjiese eenheid, maar nie die slegte punte werd nie. Die eenheid is baie mooi, stylvol, netjies. Maar ons het dit egter geboek gebaseer op 'n kluis wat daar moes wees, wat ons nie kon vind nie en geen terugvoer kon kry oor waar die kluis is nie. Die informasie-blad sluit ook nie inligting oor die alarm wat moet afgesit word en die panic-knoppie (wat ons per ongeluk 2 keer gedruk het) in nie. Die eenheid het veiligheids-beams wat heeltyd 'n geluid maak soos mens in en uit gaan, wat ongelooflik steurend is in die bos en blykbaar nie kan afgesit word nie. Die yskassie is baie klein. En die liggies wat hardloop as daar nie krag is nie, is of half stukkend of baie flou. Om op te som, die feit dat die plekkie stylvol is, maak nie op vir die ander praktiese issues nie. Dus sal ons nie weer terug wees nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Henriette
Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse
So jammer vir jul ongerief, Michelle. As jul geboek het juis vir die kluis, moes dit beslis 'n verkeerde bespreking gewees het, want soos aangedui op die besprekings platform by ons geriewe dui ons geensins 'n kluis aan nie. Nie een van ons 10 huise het 'n kluis op enige van ons ektras nie. Asook in ons telefoniese gesprekke het ek dit wel gesê. Met jou navraag aangaande die steurende alarm "beams", wat ons nie deaktiveer nie, het ek genoem dat ons swembaddens geen geakkrediteerde veiligheidsnette op het nie, en dus die sagte "beep" geluid as gaste in en uit die huis beweeg. Die yskas is 'n normale grote yskas/vrieskas, geskik vir 1 tot 2 mense, aangesien dit 'n huis is met slegs 1 dubbel bed. Die liggies is slegs vir "back-up" en ń "emergency light" en nie vir "wat moet hardloop deurentyd met beurtkrag nie. Ons is regtig jammer vir jou ongerief, en glo jou Park ervaring sal herstel word volgens jou behoefte toekoms gewys.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wielewaal-weg 2457, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497ac409d9131b1e46caab047fe533b5699a36376caa84c85218630ad845bddb2ae292dd9417cd9d9a14056d0b188c6505d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2457 Wielewaal Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.3393596 31.783218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang