Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tented Village @ Urban Glamping

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Luxury Tented Village @ Urban Glamping
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Francois C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Heerlike blyplek in St Lucia.

Lekkerte in St Lucia. Baie aangename tyd daar gehad. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Goed geleë en mens rus baie lekker in 'n aangename omgewing. Beveel definitief aan.

Donovan T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan T

Exactly what we needed.

We had a wonderful experience from checking in to checkout. The team were super friendly and accommodating, and the location was perfect.

Shannal S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannal S

Mind aesthetically.

Lovely place - mind aesthetically.

Patty S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty S

Exceeded my expectations.

Stay was comfortable.

Christelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Tropiese paradys.

Perfek geleë, stapafstand na meeste restaurante. Skoonmaakdienste was uit die boonste rakke. Die vakansiegangers maak gebruik van enige parkering, al is die parkerings duidelik geallokeer.

Luxury Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie. Hoop om julle weer te sien.

Luxury Tented Village @ Urban Glamping
Giulia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giulia B

Attention to detail and service was spectacular.

Great environment within the town. Close enough but built as if you're in the middle of nowhere.

Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Perfekte verblyf met vyfstergeriewe.

Van ons aankoms tot vertrek was dit een groot plesier om hier tuis te gaan. Die personeel vanaf ontvangs tot skoonmaakpersoneel was vriendelik en hulpvaardig. Tente is perfek ingerig met alles wat jy benodig. Gesamentlike kombuis word netjies gehou sonder dat jy eers die personeel hoor. Sal die verblyf vir almal aanbeveel wat St. Lucia besoek. Perfek geleë in die hoofstraat.

Gloudine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gloudine S

Dis 'n pragtige perseel vol bome en apies.

Daar was ongelukkig kragonderbrekings waartydens bestuur gevoel het, dat dit te duur is om die kragopwekker aaneen te gebruik wat veroorsaak het dat daar ook nie water was om toilette te spoel, te stort, fone te herlaai ens.

Karl E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl E

Very enjoyable.

Staff extremely helpful and friendly.

Willie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie E

Romantiese verblyf in mooi natuur.

Sien sterre.

Cornel Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel Z

Urban Glamping staf was baie professioneel en hulpvaardig. Die eenhede was netjies, skoon en baie gerieflik. Die uitleg het 100% voldoen aan ons verwagtinge en ons kon regtig rus en ontspan. Waarde vir geld.

Sal definitief weer by Urban Glamping bly as ek in St. Lucia vakansie hou.

Hantie A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Uitstekend.

Baie lekker plek met baie mooi opset. Diens van al die personeel was uitstekend. Alles het ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer gaan besoek en aanbeveel vir almal. Dankie vir ’n baie lekker wegbreek daar by julle. Julle plek is baie mooi.

Magriet H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H

Uniek, rustig, skoon, uitstekend.

Baie lekker gebly. Die diens van al die personeel en eienaars was uistekend. Dit het ons verwagtinge oortref en sal dit sterk aanbeveel. Paradys in die middel van die hoof straat.

Gideon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Baie uniek. Voel glad nie of jy in die hoofstraat bly nie. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Baie huislik met die gevoel dat jy diep in die bos is maar tog met die nodige luukshede. Die eienaar en personeel is vriendelik en hulpvaardig en bied `n verskeidenheid toere en ritte aan in en om St Lucia.

Lynelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynelle S

Absolutely loved St Lucia

Really appreciated the organized tours. The tents are awesome. Monkeys are noisy at night

Ronelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle L

Netjiese plek en luuks.

Heerlik gekuier. Ideaal geleë.

Rozanne G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne G

Aangenaam, rustig, Vriendelike mense.

Dit was ideaal vir ons, het dit baie geniet. Baie netjies en gerieflik.

Sinenhlanhla G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinenhlanhla G

We enjoyed every second of it.

A great place to be and very kids friendly.

Dianne S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne S

Highly recommend staying at Monzi Tented Accommodation.

A paradise in the heart of the Main Street of St Lucia, accommodation excellent. Staff friendly and helpful and a wonderful tranquil ambiance that is so relaxing.

Thys L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L

Rustige wegbreek in pragtige omgewing.

Die kamp is pragtig uitgelê met puik geriewe. Stukkie bos in die middel van die dorp!

Theuns B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B

Pragtige plek.

Pragtige, netjiese plek. Tente kort verwarmers in die winter.

Quinton D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D

Uniek, prakties en salig.

'n Moet om te besoek. Jy kan die plek deur 'n naald trek, so netjies is dit. Ons beddegoed en handdoeke is daagliks vervang, en ons tent-chalet is elke dag opgeruim. Die personeel is vriendelik en betroubaar. Sal nooit sê die plekkie is in die hoofstraat van die dorp nie, die tuin skep 'n lieflike atmosfeer, en die motreën in die oggende rond dit mooi af, en laat dit voel soos 'n eilandvakansie. Die algehele ontwerp van die tent-chalets is van so aard dat jy net die nodigste het, maar nog steeds gemaklik is. Die gesamentlike kombuis en kuierarea is goed ingerig, en alhoewel ek 'n baie private persoon is, was ek nie ongemaklik met die gesamentlike areas nie. Hulle was besig met die konstruksie van die "backpackers"-area se dak, en selfs toe was alles nog steeds rustig en netjies ─ het amper nie eens die werkers gehoor werkskaf nie. Ek het daarvan gehou toe die bestuurder tussen die mense beweeg het om te hoor of ons tevrede is en of hy met iets kon help. Hy het bietjie met my gesels oor sy visie van die instansie om 'n omgewing te skep waar besoekers kan saam kuier. 10/10 Monzi, julle sien my gou weer.

Annamart V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamart V

The feeling of camping with hotel like luxury.

Ons het ons verblyf by Monzi baie geniet. Die plek was te alle tye baie netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons tent was baie goed ingerig en elke dag baie goed skoongemaak. Ons sal met graagte Monzi aanbeveel vir enige iemand wat tog die gevoel van kamp wil ervaar met 'n tikkie luukse daarby. Baie dankie ons het lekker gebly.

Deirdre S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S

Fantasties! Sal verseker aanbeveel en weer kom.

Dis pragtig, dis skoon en die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik! Die bekostigbare tariewe maak dit 'n absolute moet as jy in die area reis. Sal verseker mense aanbeveel en ook weer besoek.

Lia V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia V

Wonderlike, unieke verblyf.

Ons het heerlik gebly! Monzi se tent-kampe en gedeelde kombuis is besonder netjies en gerieflik. Die bed was luuks en die personeel baie professioneel en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer teruggaan en dit vir enigeen aanbeveel. Dit is regtig stapafstand van ALLES.

Charl B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Uit die boeke uit.

Monzie is 'n fantastiese plekkie om lekker te gaan kuier, met vriendelike werkers. Dis regtig 'n mooi plek. Ek het die drie aande wat ek daar was baie geniet. Topklas mense, hou so aan.

Luxury Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Beste Charl,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Henre

Luxury Tented Village @ Urban Glamping
Jacques B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Fantasties!

Ons het die voorreg gehad om 2 wonderlike nagte te spandeer in Monzi Tented Safaris! Die perseel is silwerskoon, die diens vriendelik en professioneel! Sal beslis weer gaan!

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 81, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NzAyYjU0LTI4MjYtNDI4OC05OWM5LWY1NDNkYzBlNzc0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 81 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.377227558083 32.410944732472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang