Lydenburg Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lydenburg Guesthouse in Lydenburg is ideaal vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë.
Verblyf word in 7 kamers aangebied, waarvan 2 in woonstelle omskep kan word. Elke kamer, buiten die Woonstel, het 'n privaat badkamer en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi word voorsien en dit maak dit ideaal vir sakereisigers.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is net 'n klein entjie se ry van die Lydenburg Museum af, sowel as 'n fietsry- en drafklub wat 'n hele rits geleenthede gedurende die jaar reël.
Lydenburg Guesthouse lê net 290 km buite Pretoria en is 3,5 uur se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is dus die ideale beginpunt vanwaar gaste die Panoramaroete, die bekende Long Tom-pas omring deur majestueuse bergreekse, die Highlands Meander, die Blyderiviercanyon, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin kan besoek. Dit neem besoekers deur die asemrowende natuurskoon wat met watervalle en pragtige landskappe bespikkel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Lydenburg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang