Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 256A

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.3
Tracy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Cozy and comfortable. Small, but you spend most of the time in nature so it makes up for that. Kids loved the animals that walk past the stoep in the mornings. Would definitely like to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Die ligging was great en ons het ongelooflik baie diere gesien. Ja, dit was okay. Die skoonmakers was laat toe ons die dag arriveer en die plek was bietjie deurmekaar. Ons moes 'n kas uitpak om plek te maak vir ons klere.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Aug 2024

Terleurstellend. Die sleeper couches was so hard dat my kinders nie daarop kon slaap nie. My man moes Warmbad toe ry om matrasse te koop. Daar was glase en eetgerei wat vuil was. Ek moes opvolg oor die DStv wat nie aangesit was op ons aankoms nie en dit is uiters vuil agter die bed, spinnerakke ens. Ek het my oorbel verloor en moes agter die bed kyk.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Aug 2024

Het die natuur en wildkyk baie geniet. Nie ons gunsteling akkommodasie. Stoep was nie privaat nie. Bouery in eenheid langsaan. Moes stoepmeubels langsaan gaan haal. Boma/buitebraai was beskadig deur olifante. Daar was net 2 stoofplate en geen oond nie. Toilet het gelek en badkamervloer was nat!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nela M
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jan 2024

Baie ongelukkig gewees oor die verblyf wat baie geknop was. Ons het ongelukkig nie lekker gebly nie. Ons het die verkeerde inligting van die agent ontvang wat gesê het dis 'n 2-slaapkamer eenheid. Die foto's wat sy gestuur het, het nie ooreengestem met die plek waar ons gebly het nie. Ons was 2 pensionarisse wat op sleeper coaches geslaap het. Alles was op 'n knop vir 4 persone.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Sonja vir Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Eenheid 45 Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb752e643dbc4b842f2731e13c1736a5419986c08907e0d86198aabdd58df35103ccf9eb68afb79633244244b715818c15836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 R516 Unit 45 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.821690376945 28.063036255952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang