Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Jacques A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was vreeslik lekker, lekker gerus en die natuur geniet. Het die natuur baie geniet en al die diere wat daar verby die chalet loop en kom groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie skoon en netjies. Gerieflik naby aan al die fasiliteite. Lekker boma. Verskeidenheid van diere wat ons gereeld kom besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrance M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Best place to visit. Rooms were clean, restaurants were the best, as well as the entertainment at the pools. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masonwabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Perfect! The stay was great. Elephant Park was close to the amenities. Network challenges are noted in the communication; however, I didn't think it would be completely out of range. Maybe they could consider WiFi. Good for getting off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

We had a lovely stay. It is in a good location and easy to find. There is no WiFi or phone signal at the unit, which we did not notice on the booking. There is a kitchen; however, it does not have an oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Super nice. Super nice met al die diere by jou, lekker braai-area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desire V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Lekker gerus. Glad nie soos per die foto's nie. Handdoeke was glad nie vervang nie. Die matras is uitgeslaap en slaap hard. Die skoonmaakdiens maak slegs die bed op en was skottelgoed, geen toilet of badkamer is aangeraak nie. DSTV was beperk, geen programme wat ons kyk nie. Baie miere in die kombuis, geen doom nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gail W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Rustige kuier by Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 . Dit was baie lekker, diere het elke dag kom kuier op die voorstoep. Het die eerste aand nie warm water gehad nie, maar Sonja het dit sommer vinnig reggestel. Al wat gepla het, was die loadshedding.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Onaangenaam. Dit was ons tweede besoek aan Mabalingwe en ek moet sê die toestand van die paaie is swak. Die gejaag van die personeel met hulle voertuie is vir my onaanvaarbaar. Ons was ook in 'n situasie betrokke met 'n groot voertuig van Working on Fire op die nou pad agter die kafee toe hy om die blinde draai teen spoed gekom en amper in ons vasgejaag het! Die ergste situasie was egter die Saterdag toe daar 'n groot geraas by die swembad was tot laat Saterdagmiddag. Dit was kompleet asof ons by 'n shebeen was so erg was die lawaai en musiek. Alles behalwe die rus en vrede wat ek verwag by 'n plek soos Mabalingwe. Die onbeskikbaarheid van wifi by die eenheid maak dit moeilik om te kommunikeer. Daar sal ook gekyk moet word na gas as 'n opsie aangesien loadshedding dit onmoontlik maak om selfs net koffie te maak. Daar was ook geen braaitoerusting in die eenheid nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Regtig lekker gebly, die Chalet was skoon en netjies met ons aankoms en ons het die lapa baie geniet en die personeel was baie vriendelik. . Eerstens aan die website, dit is absoluut 'n plesier om n bespreking deur julle te doen. Alles was baie goed en professioneel hanteer. Baie netjiese chalet wat ons definitief weer sal besoek. Soos bo gemeld, die lapa was ook netjies en in 'n goeie toestand in vergelyking met van die ander lapas. Nog 'n bonus is dat dit loopafstand is van die winkel, swembad ens. Ons het wildbesigtiging in ons eie voertuig gedoen wat ook baie lekker was en heelwat diere gesien. Een aand was daar olifante in die kamp wat 'n baie lekker ervaring was om hulle vanuit die chalet dop te hou. Die restaurant en kroeg bo by ontvangs is regtig aangenaam en die kos was baie lekker, so ook die kroeg in die karavaanpark (ook heerlike Pizzas in die karavaanpark). Ons sal die chalet regtig aanbeveel en so ook Mabalingwe in geheel. Die enige negatiewe kommentaar wat ek het is die musiek by die Kalahari Oase. Dit was geweldig hard en ek moes amper op die dame skree om my bestelling te plaas. Een van die manspersoneel het ook baie hard gefluit saam met die musiek en ons het dit gladnie daar geniet nie. Load shedding bly maar 'n frustrasie en buite die oord se beheer en Mabalingwe het geweldig baie load shedding gehad in ons tydperk daar. Voorstel oor die olifante om miskien net 'n waarskuwing te plaas op die bespreking dat hulle wel deur die verblyf-area beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja vir Stefan
Mabalingwe Elephant Lodge 267-8
Beste Danie, Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit is vir ons baie lekker as ons gaste dit baie geniet by Mabalingwe Elephant Lodge en weer wil kom. Dankie vir die aanbeveling om 'n waarskuwing op te sit oor die olifante wat deur die kamp loop. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Sonja

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2375240880cefe28821e8f98d3d8a32fd9a299ad604e9b7f93b8e5dfaef43bba9082812200f75ca96900bc54ab8663579c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821595752297 28.062965791447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang