Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 39 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle
Netheid
2.7/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.1/5
Itumeleng M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M

Tranquility.

For £100 for 6 sleepers, it offered tranquility at its best.

Zaba M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaba M

It's so amazingly.

Very quiet and relaxed.

Karen D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

Pragtige natuurskoon en dierelewe, ligging perfek.

Ons was geboek vir Elephant Lodge 253 maar het gebly in 254. Die huis is heerlik ruim, alhoewel daar heelwat instandhouding nodig is en daar was nie bakke, braaitang ens. nie.

Jackie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie G

Mabalingwe was uitstekend. Baie lekker plek vir kinders.

Plek het baie potensiaal, maar kort 'n dringende "upgrade". Daar was nie eers 'n braaitang nie. Netheid was nie baie goed nie. Ketel kan gereeld ontkalk word, mens kan nie eens koffie daarin maak nie.

Marilie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marilie D

Stunning setting, disappointing unit.

I won't repeat what all the other reviewers have already said. The unit requires attention and maintenance.

Janine R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janine R

Vuil, swak kliëntediens, swak instandhouding.

Die eenheid was vuil, het 'n vreeslike stink reuk gehad soos iets wat dood is en is eers na die 3de dag van kla uitsorteer. Die binnedeure is gebreek, krane lek, onkruid oral op plaveisel, oond en stoof werk nie behoorlik nie, een yskas maak nie behoorlik koud nie, banke in swak toestand, een in kamer deur rotte gekou. Kombuis beskik nie oor plastiekbakke of bakke met deksels nie. Meeste vensters se gordyne is in swak toestand of glad nie eers meer daar nie. Geen voorsiening vir beurtkrag nie. Meubels en boma anders as op foto's.

Gloria M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M

Fabulous.

It was a great experience.

Mothepana R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mothepana R

We really enjoyed it. Quiet and user friendly.

The hot water was not enough for all of us. Include iron in the room please.

Sihle K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle K

It's a nice place to go to but the unit inside is not clean, and we didn't have much hot water to bath.

See stars

Lauren N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren N

Grubby and not maintained.

The bones of the house are great, but nothing is maintained and the place was extremely grubby. Unclean linen, grimy toilets, leaky taps and shower doors that were covered in soapscum, just to mention a few. The main entrance door's lock was broken so our unit did not lock, but it didn't matter because the sliding door came off the rail and jammed so we couldn't close it anyways.

Rialize B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rialize B

Nie die lekkerste verblyf nie.

Met die aankoms het ons agter gekom dat die hoofdeur nie kan sluit nie. Die een wasbak in een van die slaapkamers het oorgeloop want die prop was ingedruk en die kraan lek. Die beddegoed was nie vars oorgetrek nie en die eenheid was nog vuil. Ek het met een van die vrouens gepraat Christa wat toe vir my gesê het sy sal die bestuurder stuur om te kom kyk. Ongelukkig het dit 'n rukkie geneem en ons was op pad om te gaan swem en sy het gesê hy sou die volgende dag 'n draai kom maak, maar daar was niemand. Ons het maar 'n tou gebruik om die hoog skuifdeur van binne te "sluit". Dit het effens gereën die naweek en elke slaapkamer in die eenheid het 'n lekkasie. Ek dink die eenheid het baie potensiaal maar die onderhoud word nie gedoen nie. Ek voel ook dat as jy by jou inkloktyd hou en jou blyplek is nog nie skoongemaak nie voel 'n mens teleurgesteld.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Quinton B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Quinton B

Mabalingwe is a great place and lots to offer.

Loved the park, pools, restaurant and play areas for the kids. The unit we stayed in was not nice at all, needs extensive maintenance and cleaning.

Aletta F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Aletta F

Swak, vuil, teleurgesteld. Geen onderhoud op huis, het verblyf glad nie geniet nie.

Het in 'n vuil plek probeer instap - voordeur stukkend, plek nog nie skoon by aankoms, al 3 slaapkamers se deurhandvatsels af, stukkend, vieslike vuil stoof en oond stukkend, mikrogolf geroes, hoofslaapkamer se waaier aan in Junie maar geen batterye in remotes om te kan afskakel. Vismotte oral op beddens en hele huis oortrek van miere! Baddens vuil, toiletsitbakke skeef, net 2 persone kan stort dan is water klaar, kas onder wasbak stukkend en skeef, muurproppe oop, geen besem, beddegoed oud, ligte sonder gloeilampe. Of gloeilampskerms stukkend. Word die huis nooit deurgegaan en nagegaan nie? Ons was uiters terleurgesteld, eetgerei vir 6 nie daar, potte vuil en oud, wag nou nog vir maintenance persoon! Ons verwag om persoonlik geskakel te word vir sulke uiterse swak omstandighede. Het skaam gekry om my volwasse kinders na so plek te geneem het.

Monique J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Fantasties!

Definitief 'n belewenis met wild wat 'n paar meter voor die huis verbybeweeg. Die eenheid is toegerus met alles wat benodig sal word. Restuarant is naby en baie gerieflik vir kinders om by die swembaddens/putt-putt ens. te speel. Die wildritte was baie bekostigbaar. Sal definitief nog van die Spa wil gebruik maak met my volgende besoek.

Elna V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Mabalingwe is altyd spesiaal

Die chalet was netjies maar die skoonmaakdienste is nie op standaard nie. Die kombers was nie skoon nie. Ons het die dame gevra en sy het gesê sy kan net 1 skoon kombers verskaf. Dit sal goed wees as daar wel 'n besem in die eenheid is.

Chante B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante B

Ons het lekker gekuier.

Daar was probleme met 2 van die toilette toe ons daar aangekom het, en dit is toe die volgende dag uitsorteer.

Leon F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon F

Rustig en gemaklik.

Al die badkamers (ablusieblokke) het dringendeaandag nodig. Al 3 lek en is onhigiënies. Een toiletbak tap nie water in en moet self met emmers volmaak. Groot watervermorsing a.g.v. krane wat lek in al die badkamers - vervang wassers! Loft badkamer se een kraankop is weg.

Lauren A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren A

Saw lots of game by our unit, great location, and great amenities at the hotel and camp.

Unfortunately there was only 1 shower in the main room with hot water over the 2 nights so a bit disappointing for 6 people to share 1 shower. I did report on Sat. morning to housekeeper and the leaking toilet. For R2000 per night I would not expect either.

Sandra V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra V

Mabalingwe Game Reserve is a perfect weekend destination.

Elephant Lodge Unit 253 is in need of TLC. The plumbing is a huge concern. The property is riddled with ants. Other than that the game reserve and resort facilities were amazing. The location is awesome.

Mirna N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mirna N

Dit is heerlik stil en dit was wonderlik om vlakvarke, koedoes, nyalas en verskeie voëls op jou voorstoep te hê. Maar die eenheid het baie onderhoud nodig.

Daar is krane wat nie werk nie en dié wat werk lek. Die voordeur se skuifdeur sukkel om oop en toe te skuif asook om oop en toe te sluit. Een kamerdeur het nie 'n handvatsel nie. Die trappe na die boonste kamer is baie styl en moeilik om te klim. Van die kasdeure hang skeef aan die skarniere. Die boonste kamer se gordyn kan glad nie oopmaak nie. Die gordyne onder maak ook nie die venters toe nie. Daar is 'n gaping by een venster tussen die raam onder en die muur. Maar dit is 'n ruim eenheid en baie skoon. As al die foute reggemaak is, sal dit 'n heerlike vakansieplek wees. Daar is geen selfoonontvangs nie, maar dit is 'n bedekte seën. Ons was gedwing om te rus. Mabalingwe self is pragtig!

Izak S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak S

Nie die moeite werd nie.

Na ek 'n vorige resensie gelees het oor die eenheid wat probleme gehad het met krane en toilette wat lek het die die bestuur gekontak om uit te vind of dit al reg gemaak is, bestuur het aan my verduidelik dat dit al die vorige week uitgesorteer is. Met ons aankoms het die plek soos 'n konstruksie perseel gelyk. Toilette se sement afronding is nog gedoen, nat sement, krane lek nog steeds, die toilet op die boonste verdieping het die hele vloer vol gelek. Die plek kort 'n verf, en baie opgradeer werk, plastiek stoele is baie oud en al lelik, braai rooster is gehawend, teëls op die stoep is gebreek en sommige teëls is net weg. Skuifdeure sukkel om oop te maak. Bestuur het ons darem 50% van ons geld terug gegee waarvoor ons dankbaar is want die eenheid is nie die prys werd nie en dit was vir ons 'n verleentheid om ons vriende na so plek toe te nooi.

Annette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annette D

Die eenheid het baie werk en herstel nodig. Dit is nie gepas om dit uit te verhuur in huidige toestand nie.

Voordeur/glydeur moet heeltemal vervang word. Werk nie meer op die glymeganismes nie en maak baie moeilik oop en toe. Daar is vismotte oral in die eenheid. Ek dink slegs 2 krane in totaal lek nie. Deeglike loodgieters werk nodig. Dit het baie gereën en die dak lek absoluut orals. Ons het nie geweet hoe om die beddens meer te skuif nie want orals het dit nat geword. Ons het dit aangemeld en Monique het gesê sy sal iemand uitstuur maar niemand het kom kyk nie. Die een toilet was verstop maar dit is immers die oggend uitgesorteer. Die soogenaamde blinders is stukkend en kan nie oprol nie (kombuis en boonste kamer). In die hoofslaapkamer, gaan die waaier aan as jy die badkamer lig afskakel. Ons kon darem lag daaroor. Die ligging is mooi en natuur rondom wonderlik. Maar ek het skaam gekry om my kinders en skoonouers die twee aande daar te huisves.

Erna C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erna C

Geen waarde vir geld. Die eenheid is in 'n toestand. Geen instandhouding.

Deure maak nie toe nie. Toilette lek. Krane Lek.

Kobie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobie J

Pateties.

Die plek is vuil en benodig dringende onderhoud. Die krane en toilette lek. Die elektrisiteit is nie op standaard nie 2/3 van die ligte werk nie of het nie eers gloeilampe in nie, daar is oop kragdrade. Geen van die buiteligte werk nie. Die grasdak lek in al vier vertrekke, daar is nie genoeg breekware vir 6 persone nie, daar is nie ‘n besem of buite vullisblik nie. Die skuifdeure ontbreek handvatsels en dringende herstelwerk. Die stoepteëls is los en skep ‘n gevaar.

Fiona M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M

Was fun and refreshing.

I'd definitely come there again.

Dewald V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Ons het gemaklik geslaap en die kombuis is goed toeggerus.

Die privaat boma is fantasties. Lugreeling in die 2 onderste kamers was handig in die somer. Dalk 'n sepie in die badkamer sou lekker wees. Die wildrit was baie mooi en goed uitgevoer deur Jack. Die opklim by die karavaanpark i.p.v. by die swembad en winkelarea (reg langs ons Lodge) was ietwat verder as wat dalk nodig was.

Sune M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sune M

Lekker wegbreek, rusnaweek in die natuur.

Die eenheid kort dringende onderhoud. Julle sal deur alles moet gaan om te kyk wat werk. Soos byvoorbeeld die dreine is geblok (wasbakke en storte), die skottelgoedkraan spuit alles nat, van die plugs en ligte werk nie ens. Dankie aan die manager wat vining die toilet en pyp wat lek kom regmaak het. Die eenheid is ideaal vir 'n naweekwegbreek met al die nodige geriewe.

Riaan C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan C

Great weekend, lots to see, staff on the ball!

Unit 253 was given to a family and we were given 2 sleeper chalets instead, very nice, next to a stream, even better than the big house.

Juta Q - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juta Q

Enjoyable.

A great place for a family with children of all ages.

Donald M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald M

I had a perfect stay and I wouldn't hesitate coming back.

Our TV was not working and made numerous call for assistance, but no one came to assist us.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lindy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lindy V

Nature was lovely, house needs maintenance.

The one bathroom toilet leaked, smelled of urine. We reported the toilet and it was then "fixed", but the leaking started again after two flushes. The electricity tripped when we switched on the one bedroom's aircon and when we used the stove and any other appliance. We also reported this, but it continued to trip throughout the weekend. The nature was lovely, but the house needs maintenance.

Rene B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rene B

It was not worth the money staying at this specific lodge, as it is in urgent need of maintenance.

After staying at 2 other lodges, our stay at Elephant lodge Unit 235 Eagle was a totally different story. Out of the 3 entrance doors, only one door open directly into one of the main bedrooms could get opened with a struggle each time from the outside, the main middle door could only be opened from the inside and the other bedroom door could not be opened at all. Then one of the bedroom doors could not close at all as it was without a lock, we had to put a suitcase against it for keep it close. So to say the least this was not very comfortable at all. The power had tripped about 6 times. The cold water taps from 2 out of the 3 bathrooms was a dirty black colour. At one stage there was no water in the bathroom of the room where we had stay. So we had to go up stairs to shower in the third bathroom. With our arrival, the veranda and braai area was dirty. Me an my husband had to clean these areas ourselves before my sister and her husband had arrived. The cold water tap at the kitchen was spitting water all over the place. So we were forced to stop using this tap. Several of the tiles on the veranda are broken or completely missing. It seems that there is a big maintenance shortage at this lodge. Otherwise the lodge was clean inside. And we enjoyed the animals in the area.

Lydia M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lydia M

Nature was lovely.

My Christmas was spoiled by the service we have received. I booked for 2 houses but only received one and I was called time to time again for balance and I was told that security will come evict me yet it was not my fault that we were trapped in 1 house and no feedback on the other house, payment was done in May 2020 but was told on arrival that reference no 2 has expired, funny enough quotes were done on the same day and payment were done on the same dates but one expired. Doors from the bedroom were not opening. but otherwise the place was beautiful.

Elana D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elana D

Die eenheid was uiters vuil en slegte tot geen diens.

Pragtige oord met baie om te doen.

Maria M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maria M

It was not fascinating.

The company was good, our unit was stuffy on arrival and looked like it was not cleaned recently. Our electricity kept on tripping and it took time for them to help us. There is no iron to hire, not even at reception. The reception is so far from the main entrance but otherwise we enjoyed.

Lindsay M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay M

Awesome experience, clean unit but some lights weren't working and the door was broken and did not lock.

See rating.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e7b1ad37f52d7b9c25e0d22e533e779ea0cfa0025403a8291b2dcf29515e84bdac0ebe2f2e8d20eff83511f0c8f1c117b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 39 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.823009507944 28.061699592609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang