Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 101 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.4/5
Ina M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Baie ontspannend.

Baie lekker, ketel was net stukkend.

Anna L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L

Baie lekker gekuier. Die park se geriewe en diere vreeslik geniet.

Rustige Paas-naweek.

Madeleine N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N

Sal beslis weer gebruik maak van Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart.

Het baie lekker gekuier.

Ansie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome plek.

Awesome plek en altyd lekker om daar te bly. As ons kan gaan, bly ons altyd daar en beveel dit beslis aan.

Jean D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Baie lekker.

Alles was reg, dankie.

Sue S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Memorable stay in the heart of the bush and mountains.

Satisfied with the accommodation. House nice and spacious. Had a relaxed and peaceful stay in the heart of the bush and mountains and enjoyed the restaurant and game drives.

Lebogang Dinyane D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang Dinyane D

Perfect.

Our stay was great. We had the best time ever.

Tharina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina G

Mabalingwe is absoluut pragtig en het al die elemente om dit wêreldklas te maak.

Dit is 'n heerlike woning, alhoewel ons sal 'n bietjie onderhoud hoogs aanbeveel, bv. olie aan al die deure, skaniere, skoonmaak van ou merkel aan die dak en los teëls op die stoep. Ek sal ook aanraai dat die kombuisgebruiksware hersien en opgegradeer moet word. Daar is nie 'n slaaibak nie, maar 3 x raspers?

Johann T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann T

By Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart kon ek weer mens word.

Ons het heerlik gebly. Elephant Lodge is die plek waar oud en jonk kan ontspan en vakansie geniet, want daar is iets vir almal. As mens dit perfek wil maak, kan daar gewerk word aan WiFi.

Roelf J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf J

Ons het Mabalingwe geniet en net oorgeslaap. Eenheid voldoende daarvoor.

Die kamer was gerieflik met 'n lugversorging en waaier. Kombuis, eetkamer en sitkamer is oopplan, wat beknop kan raak as 5 persone daar bly. Dit was voldoende vir twee persone. Dit is ongeveer tyd dat die slaapbank vervang word. Eenhede naby aan mekaar en bied nie baie privaatheid nie.

Steven V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Absolute gem, but seriously needs some TLC and a deep clean and paint inside.

Our time at Unit 254 was really amazing. The only thing is that the maintenance and cleaning seriously need attention. You get dirt but this is seriously dirty that you would need to scrub down with sugar soap to get it looking decent again. The pots are burnt inside and the correct cleaning equipment can come clean, we tried to scrub with what we had but it really needs to be TLC. There are no serving containers or dishes for salads or sides and no tongs. Then on the maintenance side, the shower in the one downstairs room with the two single beds shocks you when you try to touch the tap once you are inside and wet. The coffee table is broken, the sleeper couch is really old and is in desperate need of replacing and the broken tiles on the steps outside need to be fixed. It's a beautiful place, amazing value for money but with a lick of paint and some cleaning, this place would be an absolute gem. (i. e. someone even wrote on the ceiling clean me. not sure how long ago. not sure why someone would do this to someone's property but perhaps some love can take place.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Angelique C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique C

Die game drives en predator park was awesome.

Die eenheid is nie toegerus vir loadshedding of kragonderbrekings nie. 'n Gasstoof sou baie help. Een magnito lig tussen 3 kamers. Boonste kamer se waaier was stukkend. Hulle sou 'n ander een bring. Het nie.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leandri C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri C

Rustig en lekker.

Die plekkie is baie mooi, maar ongelukkig was daar 'n paar goed wat dit bietjie ongerieflik gemaak het. Die huis was met aankoms baie vol stof gewees. Die grasdak, veral by die loft bo, was vreeslik oortrek met spinnerakke en ek voel dit moet net bietjie beter instand gehou word. Die boma was vol as en papiere en die rooster was glad nie skoongemaak nie; ons moes dit doen met aankoms. Dit is 'n heerlike plek en ons het dit regtig baie geniet, al was die paar goedjies nou nie reg nie.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shannon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shannon V

Goedkoop koop is duur koop.

Daar was goeie punte aan ons verblyf: baie diere het verby die eenheid geloop elke dag en Elephant Lodge self is baie lekker met 'n mooi swembad en baie sportaktiwiteite om te doen. Daar was wel 'n hele paar negatiewe aspekte aan hierdie spesifieke eenheid: alhoewel 6 mense daar kan bly, was daar net 3 wynglase, te min klein bordjies en slegs genoeg groot borde vir een maaltyd. Ons moes dus die hele tyd skottelgoed was met die kwart bottel vreeslike verdunde Sunlight seep wat daar was. Toe die asblik vol word, besef ons met 'n skok daar is geen ekstra swartsakke nie. Asof dit nie erg genoeg was nie, vermis die boonste kamer 2 blinds en mens word dus vroeg die oggend wakker met die verblindende son en mense kan ook vir jou koekeloer as jy kaal is deur die venster. Ons moes met die 1 kombers wat daar vir 2 enkelbeddens was, die venster probeer toemaak. Om alles te kroon, het geen van die buiteligte gewerk nie en ons moes 3 ure in die donker sukkel om te braai. Daar was beweer deur die eienaar en opsigter dat hulle kwansuis daardie oggend die ligte getoets het, maar die elektrisien wat hulle gestuur het, het gesê dat daar geen konneksie vir daardie ligte was nie en hy het toe die drade aan mekaar vasgemaak en die ligte het die hele langnaweek dag en nag geskyn. Laastens was die matrasse en kussings vreeslik ongemaklik en 3 van die 5 mense wat oorgebly het, sit nou met rugpyn. Ek sal eerder duurder betaal om by 'n beter toegeruste eenheid te bly volgende keer, waar jy kan sien jou "gasheer" gee om vir hulle eiendom.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Julie G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Julie G

Teleurstellend.

Baie teleurgesteld gewees. Die plek is vuil - op die dak in die sitkamer het vorige gaste geskryf "clean me". Daar was geen buiteligte wat gewerk het nie. Daar was 'n minimum aan eetgerei (geen braaitang) en geen afstandsbeheer vir die TV nie. Elektriese drade het uit die dak in die sitkamer gehang. Met navraag is daar gesê, "ons stel dit nou reg". Dit is eers teen laatmiddag op dag 2 reggestel.

Henk W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Henk W

Onsmaaklik.

Nee, frustrerende verblyf.

Marizel J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marizel J

Lekker buite vir die verblyfplek.

Verblyfplek het 'n deep clean nodig, vuil aangebrande potte tot jou beskikking, geen slaai of mengbakke nie. Gebreekte teëls groet jou oppad in. Aircon werk nie op hitte nie. Mens voel sleg as jy so 'n bargain tee kom.

Debi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi V

Bush and place were great.

Loved our stay. Will be back. Thank you.

Jani V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Heerlike plekkie in die bosveld. Lekker braai boma, en huis is goed ingerig.

Heerlike eenheid. Naby swembaddens en winkel. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer bespreek.

Ris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ris B

Dit was fantasties en rustig.

Ons het dit baie geniet, baie om te doen, baie diere gesien. Olifante het ons in kamp besoek wat 'n ongelooflike ondervinding was. Ons sal vir seker weer by Mabalingwe bespreek vir 'n wegbreek.

Pontsho R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pontsho R

Mind blowing.

In the near future get some caretakers to clean every day if it means an extra charge.

Riana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Lekker in die bosveld.

Ruim huis met heerlike geriewe.

Mareli K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli K

Baie rustige atmosfeer omring met diere en natuurskoon.

Die huis self het bietjie aandag nodig - geen slotte aan kamerdeure nie, lugversorger in 1 kamer werk nie, TV in ander kamer werk nie, storte dreineer nie.

Freedom T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freedom T

Very tranquil, absolutely amazing.

One of the best places to go when you're looking to get away from the city. Absolutely peaceful and the animals paying us visits made it even more memorable.

Cohen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cohen M

Stay was great, activities 100%, but treatment was very bad.

We just arrived, still unpacking, security was called saying residents are complaining about the noise, we did not even have any kind of music system with us.

Franja V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franja V

Teleurgesteld.

Netheid is 'n groot probleem. Met die aankoms was die vloer vuil, gelyk soos 'n vrieskas wat afgeloop het, met geen mop of besem in sig nie. Al die beddegoed en handdoeke het geruik soos wasgoed wat nie mooi droog geword het nie. Plek kort baie aandag al is dit goed geleë. Ons het beter verwag.

Lester H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lester H

Nice location.

The place can do with some improvement, and upgrades.

Gerhard V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V

Lekker toe ons eers ingesettle is.

Die netheid en onderhoud is 'n groot probleem. Daar was 'n perdebynes in die matras wat een van ons bygekom het. Daar was gebruikte, vuil onderklere in die kas. Algehele skoonheid nie op standaard nie. Geen van die ander deure kan oop nie, alle slotte is gebreek ens.

Beverley B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Beverley B

Teleurstellend om die minste te sê.

Alhoewel ons baie van Mabalingwe hou en gereeld daar besoek en ek wel Kremetart "tong in kies" sal kan aanbeveel as ek moet tot daar aandag daaraan gegee word, is dit met teleurstelling dat ek die volgende onder aandag moet bring. Die eenheid kort onderhoud en aandag. Die deure in die kamers se kaste sowel as die kombuiskaste val van die skarniere af. Die stort in die een badkamer se drein is geblokkeer en mens staan enkeldiep in die water binne minute van 'n stort. Die aircon in die een slaapkamer werk nie (hy blaas net koue lug selfs op die "heat" mode). Daar is nie ekstra komberse nie (en glo my dit was baie koud). Die breekware is ongelyk (daar was te min van goed en weer te veel van ander). Alhoewel die plek vir 6 mense ingerig is, was daar bv. net 3 groot glase, 5 wynglase, 3 pierings maar weer 7 groot borde. Daar was nie sleutels vir die skuifdeure in die slaapkamers nie en alhoewel ek die eienaar 'n WhatsApp-boodskap gestuur het om te vra waar ons die sleutels kon kry, het ek nie 'n antwoord ontvang nie. Die elektriese bedrading van die stoof is verkeerd en die plate werk nie soos dit moet nie. Die plate se hitte werk ook nie reg nie en ons kos het 2 keer gebrand omrede die nommer op die stoof soos nommer 9 is. Die een muurprop in die kombuis werk nie, wat dit baie moeilik maak om die ketel, mikrogolfoond en die "toaster" als met een kragpunt te werk (veral met 'n klein baba wat saamgereis het). Daar was ligte wat nie gewerk het nie. Met loadshedding was daar wel 2 ligte wat duidelik op solar gewerk het, maar nêrens was daar 'n werkende "battery backup lig" of "rechargeable" lig nie. Die eenheid was wel mooi skoongemaak deur Willeminah. My raad sal wees dat daar bietjie aandag aan die eenheid gegee word want dit is eintlik 'n baie mooi plek en ons sal graag weer daar wil besoek.

Jean-marie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie H

Kort wegbreeknaweek saam met vriende.

Baie lekker behalwe vir die dreinering van water, wat 'n gemors. Die bad en storte dreineer nie. Die maintenance was daar, maar dieselfde probleem. Andersins was ons verblyf heel lekker.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jeanette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette D

Heerlike naweek, maar huis was teleurstellend.

Huis was nie baie skoon nie en het maar verwaardloos gelyk. Ons het beter verwag volgens foto's. Beddegoed was oud en nie silverskoon nie.

Marius S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marius S

Slegste ervaring in my lewe.

Die sleeper bank is gebruik. Daar is geen handvatsels aan die deure. Baie teëls is gekraak en gebreek, my seuntjie het amper sy voet oopgesny. Die beddegoed en kussing ruik suur en het vuil kolle op. Die baddens is oud, die afspoelkraan se pyp spuit alles nat behalwe my. Kombuiskaste is stukkend. Die mure is vuil. Die gordyne is vuil en nie behoorlik ingehak nie. By die boma lê die ou as gestrooi. Die tafel in die sitkamer wat van draad gemaak is, is 'n groot gevaar vir my kind. Spinnerakke oral.

Ronny S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronny S

Best.

The environment is very quiet.

Lindiwe M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

We stay good and safe but the cleanliness is not good.

But anyway our trip was good, thank you so much.

Malcolm C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Malcolm C

Mabalingwe is a great place! Accommodation just need some attention.

A lovely place to stay and have fun with family and friends. Accommodation just need some serious repairs. Broken kettle, leaking roof, shattered window. Broken stove.

Mothepana R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mothepana R

It was great. Quiet place to be with family.

Kindly include iron with ironing board in the chalet. Generally all went well.

Bonolo M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bonolo M

Not bad but the unit was dirty.

The only problem is that the place was dirty.

Kathleen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kathleen M

Pleasant stay.

Unit needs upgrading, especially kitchen.

André B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
André B

Eenheid is verwaarloos.

Lakens was vol kolle en het soos nat hond geruik. Slot op kamerdeur was afgebreek. Stortwater het lank geneem om uit te loop, amper oorgeloop. Toilets kon nie spoel nie. Lugversorgers maak lawaai. Teëls op stoep is gebreek en stukke uit. TV staan op die vloer in die een kamer. Braaiplek val uitmekaar en rooster moet vervang word. Een kraan se kop was af. Het die eerste aand die eienaar per WhatsApp ingelig van die probleme, maar sy het die boodskap gelees maar nie teruggeantwoord nie.

Annette J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annette J

Besoek Mabalingwe gereeld, was hierdie keer teleurstellend.

Die eenheid het beslis reperasies nodig. Slegs een kamer het die stort, bad en lugreeling gewerk (regs) en slegs 1 kombers, was koud en linne was dun. Slaapkamer 2 (links), geen badprop en stort werk nie, water drup slegs daaruit, ook net 1 kombers, lugreeling werk nie. Slaapkamer bo: Bed stukkend, 2 volwassenes moes deel op enkelbed, 1 kombers, stortkrane werk nie, waterkrane is stukkend, wasbakkrane ook 'n probleem, bad geen prop, geen lugreeling. Die TV was swak bo. Die swak gehalte steak-messe was stukkend (toe soos 'n knipmens as mens dit gebruik, plastiekhandvatsels), borde is gechip. Stoepteëls moet plek-plek vervang word waar dit stukkend is, aangesien mens daar kan val en 'n besering kan opdoen. Die onderste TV het wel gewerk.

Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V

Good and friendly place.

However the unit is very poorly maintained and services is very bad.

Madumaza M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Madumaza M

I've booked for 3 nights. Unfortunately, I was only booked for 2 days. It was a hustle to get accommodation for the first night.

I was not happy at all with the treatment.

Lynette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette V

Teleurstellend vir wat ons betaal het per nag.

Die voordeur kon glad nie sluit nie, ons het omtrent 2 ure gewag vir iemand om ons te help nadat ons orals moes rond bel. Die 2 kamers se buitedeure kan glad nie oopmaak nie. Alhoewel die plek netjies gelyk het as jy ingaan was dit glad nie skoon nie, voor die eenheid se deur het gebruikte oorstokkies en tandevlosstokkies gelê, beddegoed en handdoeke is baie oud en uit gewas en nie meer wit nie. Toe ons wou kanselleer toe is die eienaar net bereid om 30% vir ons terug te betaal. Die eienaar was glad nie behulpsaam nie en ons het gesukkel om haar telefonies in die hande te kry. Vir die wat daar wil boek, doen maar julle huiswerk behoorlik eers, die foto's lyk baie mooi maar glad nie wat ons ervaar het nie.

Karen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen V

Erge teleurstelling.

Die lodge was van die begin tot die einde 'n aaklige ervaring. Die eienaar of bestuurder het ons gedubbel-boek. Dit het ons en die ander gesin meer as 3 ure geneem om uit te sorteer. Dit terwyl die eienaar net eenvoudig nie haar selfoon geantwoord het nie. Elf dae later en steeds geen terugvoer nie. Die plek was vuil. Gevaarlike drade en geen proppe nie. En om alles te kroon, geen voorsiening gemaak vir beurtkrag nie. Dit terwyl daar tot fase 6-beurtkrag was. Nie 'n kerk of 'n gaslampie nie. Dit was regtig 'n aaklige ervaring.

Daniel J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel J

This place is in serious need of maintenance. It is an ant infested dump.

Maintenance needs to be performed to an acceptable standard. The cleaning crew the first couple of days was doing a real bad job and when we complained, the cleaner let the door open for monkeys to come into the unit. The monkeys even took eggs out of the fridge and some juices, select certain crisps and only ate bananas (no other fruit) making it highly suspect that it was actually monkeys that did take some of the items. The stench was a big problem as the cleaning person's mop was filthy.

Liesl S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liesl S

Teleurstellend en vuil.

Alles in die eenheid is gebreek (ketel, kombuislig, ligte, muurproppe werk nie, skuifdeur se glas, toiletrolhouder en die lys gaan aan). Die eenheid is vuil en grillerig en kort 'n goeie skoonmaak en nuwe verf en toebehore. Oor die algemeen baie teleurstellend en 'n groot verleentheid vir wie ookal die eenheid besit.

Renee O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Baie lekker, orals net baie miere wat onderhou kan word.

Lekker vir kinders en baie om te doen. Huis is mooi en netjies. Lekker area.

Ricus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V

Great stay with an amazing atmosphere.

The best place to stay to see animals walk past and to have a peaceful experience.

Maggie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie M

Peaceful, beautiful, amazingly wonderful.

We arrive and the unit was neat and smelled and looked clean. We had to go for a sunset game drive and when we returned we where greeted by a herd of elephants right outside our door. Elephant Loge indeed. A little scary but amazing. The issue we had was quickly sorted by our amazing housekeeping manager and her staff. Beautiful place, hope to return soon but will definitely recommend.

Queen M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Queen M

I did enjoy it very much, place is so nice.

I love to visit this place always as its so beautiful.

Marelise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise D

Goeie waarde vir geld.

Goeie ligging en waarde vir geld.

Khomotso B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khomotso B

It was so amazing.

My stay with family was super amazing and what I've enjoyed more was game driving with my family. I'm definitely going to revisit more and more.

Samantha V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha V

Fantastic.

Enjoyed our stay. The ants are a huge problem in that unit.

Pieter S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S

Netheid van die eenheid beslis 2 ster.

Sien sterre.

Esmarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmarie S

Plek is vuil.

Die verblyf was nie sleg nie maar die beddegoed was net vuil, gordyne verskriklik vuil, toilet wat lek, ander toilet wat se bak gebreek is, baddens wat gevlek is, krane val af.

Joeanne T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joeanne T

Die eenheid is baie verwaarloos

Ons was baie teleurgesteld in die eenheid. Die eenheid is baie verwaarloos. Daar word absoluut geen instandhouding gedoen nie. Die deur se slot is beskadig en sukkel jy om die deur oop te sluit. Die hout van die deure is deur termiete gevreet. Gordyne is baie vuil. Ligte hang van drade af en daar is nie ligskerms op sekere ligte nie. Die een badkamer se toiletbakdeksel is stukkend, jy kan jou hele hand daarin druk. Die ander badkamer se kraan loop die heeltyd en mens kry nie die kraan toe nie. Die toiletpapierhouer is los, die stortkoppe is walglik vuil. DStv-dekodeerder hang sommer net onder die TV - baie onnetjies. Die potte en panne is in 'n walglike toestand. In die boonste kamer was daar 'n vuil matras en laken wat in die hoek gestaan het. Ons sal nie weer in hierdie eenheid bly nie.

Hanti K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hanti K

Sal nie weer soontoe gaan nie.

Mabalingwe self het verskeie aktiwiteite wat aangenaam was, maar die eenheid self skiet ver tekort. Die kombuis is karig toegerus. Die potte en panne in gehawende toestand. Daar is een plastiekbak, kan nie eens twee slaaie maak nie. Geen lappie om rakke mee af te vee nie, slegs een vadoek vir hele naweek. Beddegoed boonste vertrek was vuil. Krane wat lek. Elektriese plug in kombuis het een van ons gaste geskok. Ligte wat nie werk nie. Die dak lek verskriklik in al die kamers. Geen mop of besem, jy moet vra vir iets. Daar is miere orals, jy kan niks neersit nie. Ek verstaan ons is in die bos, maar daar kan gerus insekbeheer rondom huise gedoen word.

Elaine D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elaine D

Deure is gebreek, dak lek, slotte van deure werk nie, een stort se knop was afgebreek dus kon nie gebruik. Teleurstellend.

Dis 'n teleurstellende vakansie. Die maintenance van die huis is skokkend. Deure gebreek, slotte stukkend, toilette hou aan loop. Warm en koue water krane is verkeerd gemerk dus verbrand jy jouself. Dak het gelek. Een knop van die stort was af dus kon nie gebruik nie. Een bad was vuil. Ek verstaan alle items word seker nie aan eienaars gemeld nie maar daar was net soveel goed verkeerd. Nadat ek dit aan die eienaar gemeld het, het sy dit aan bestuur gemeld maar het op geen stadium 'n verskoning gekry nie. Het regtig uit gesien om bietjie weg te kom en was geskok oor standaarde van akkommodasie.

Elize B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize B

Dit was 'n absolute teleurstellende week. Die eenheid was glad nie op standaard nie. Sal nooit weer by Elephant Lodge bly nie. Ons gaan baie Mabalingwe toe en bly in Kubu en Itaga, maar het gedink Elephant Lodge vir kinders is 'n goeie ligging.

Die dak het gelek, die kinders moes onder op 'n matras by hulle ouers slaap. Die badkamer onder en die boonste badkamer se kraankoppe was af. Die matras van die een bed in die onderste kamer se vere het gevoel asof dit deur kom as jy op die bed lê. Die microgolf is geroes en ons kon dit nie gebruik het nie. Ligte in die kamer is onvolledig met net 'n draad wat hang. Die deure van die kamer na buite kon nie oopmaak nie. Ek het baie foto's geneem en gaan dit op Hello Peter en al wat 'n media platvorm is sit om mense te waarsku, moenie julle geld mors op hierdie verblyf nie. Ons was nie die enigste mense daar wat ongelukkig was met die verblyf nie. Baie mense het gekla en die slegste van alles is ons het dit gerapporteer aan Christa en daar is niks aan gedoen nie. Vir wat ons betaal het vir die eenheid is dit 'n skande dat so 'n plek uitverhuur word.

Janine J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janine J

Teleurstellend.

Die eenheid is baie vervalle. Kort deurhandvatsels, toiletbakke is gebreek. Wasbak in badkamer is geblok. Kort 'n gloeilamp in kamer. Gordyne, kussings en duvets moet vervang word. Daar was nie vars beddegoed opgesit. Prop in kombuis werk nie. Geen vatlappe of tafeldoek of plekmatjies. Kort skerp messe. Kort batterye vir afstandbeheer vir aircon. Voorste deur se slot is gebuig, maak moeilik oop.

Francois P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois P

Die park en geriewe is baie lekker en baie skoon maar die eenheid was teleurgesteld, daar is baie goed gebreek in die eenheid en baie goed kort om kos voor te berei. Die warm water was nie beskikbaar nie het lank gevat om warm water in die eenheid te kry dit was 'n koue naweek en die een aircon het glad nie gewerk nie.

Daar is nie vars handdoeke vir ons gegee nie.

Mariska V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Magical!

We fell in love with Elephant Lodge on Mabalingwe. Food for the soul!

Christa L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Heerlike wegbreek, rus vir jou siel.

Werklik 'n wegbreek waar mens heerlik kan rus en die natuur geniet. Olifante het paar 'n paar keer deur die kamp geloop - wat 'n belewenis! Daar is 'n paar goed wat reggemaak moet word in die eenheid, bv. krane wat lek en die kragpunte in die boonste kamer.

Queen M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Queen M

It's nice, we did enjoy and it's clean.

Your place is so beautiful.

Jonathan R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan R

Sublime.

A wonderful, relaxing location! Bushpigs can get a bit much though (such inquisitive animals!)

Patricia H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

Beautiful place and very neat.

Quiet place to stay with your family, the environment is refreshing.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marlise S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marlise S

Perfekte stil omgewing. Gasvry.

Mabalingwe se personeel was perfek. Ons was in Eagle geplaas. Badkamer en kombuisgereedskap was nie skoon. Krane werk nie reg. Eenheid se agent laks om beloftes na te kom.

Monique J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Amazing! Beste kwaliteit en waarde vir geld.

Ek kan Mabalingwe Elephant Lodge unit 154 aan enige iemand aanbeveel. Skoon wit beddegoed, ruim kamers, vriendelike werkers. Die huis het alles wat mens benodig. Die huis was goed toegerus. Die olifante het ons besoek reg voor Unit 154 Kremetart. Die boma was perfek vir 'n gesellige laataand braai. Die kinders het natuurlik die swembad, putt-putt baan vreeslik geniet. Daar is iets van alles om te doen, wildritte, restaurant en vele meer. Diens was baie goed.

Mmatebogo N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmatebogo N

Our stay was amazing!

The facility was very nice and we really enjoyed our stay. The house was equipped with everything we needed and even though there was a problem with ants, that was the only thing that bothered us. I would definitely recommend this place to everyone. Thank you Elephant Lodge!

Adriaan P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan P

Wegbreek.

Met die aankoms by die instansie was ons baie opgewonde. 'n Mens word onverwags verras met van die diere wat nou en dan kom hallo sê. Die eenheid se instandhouding en netheid het hom so bietjie in die steek gelaat en kan aandag verdien.

Setumo M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Setumo M

Nice place to visit again.

Wonderful place, animals roaming around.

Susan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan L

Relaxing, see kudus from the lounge.

The stay was relaxing, see kudus from the lounge, enjoy the game drives.

Swannie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Swannie S

Lovely house, and great location, unfortunately not well maintained and clean.

It is very unfortunate as the house have so much potential. Unfortunately the cleaning lady also doesn't do a great job. But the stay overall was pleasant, and we will return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis, en uitstekende ligging, ongelukkig nie goed onderhou en skoon nie.

Dit is baie jammer omdat die huis soveel potensiaal het. Ongelukkig doen die skoonmaakdame ook nie 'n goeie werk nie. Maar die verblyf algehele was lekker, en ons sal terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adelaide G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adelaide G

Clean, but needs a lot of attention.

There were a few issues. Top room window latches broken, toilet leaking, bath shower hose not working, door latches broken. The microwave did not work and there was a shortage of pots.

Gerrit P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit P

Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Paar herstel werkies word deur die plek benodig. Nie om negatief te wees nie. Boonste stortkop was maar karig met die water. Kort 'n skoonmaak (Stortkop). Boonste badkamerdeur se slot is gebreek. Deur kon nie toe nie. Ligte uit in boonste kamer, maar dit het regtig nie gepla nie. Ons het die verblyf daar baie geniet.

Abel P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abel P

Gerieflike plekkie in die bos met iets vir die hele gesin.

Goed geleë. Wonderlike omgewing. Eenheid het genoeg spasie en al die basiese dinge wat mens nodig het. Baie oulike boma. Diens is goed en vining om enige probleme uit te sorteer. Gaan regtig uit hul pad om dinge gemaklik te maak vir jou gesin. Plekkie het so paar klein maintenance goedjies wat kan verbeter en kort hier en daar 'n ekstra glas of lepel ensovoorts, maar niks wat mens nie kan uitsorteer nie.

Elsie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie E

Omgewingsvriendelike en rustige atmosfeer. Natuurskoon is pragtig en personeel ontvanklik!

Gelukkig is ons nie bederfde mense nie anders kon ons oor 'n paar goedjies gekla het wat Unit 154 aanbetref. Dit kort definitief 'n bietjie opknapwerk. Die linne was immers baie skoon! Andersins het ons regtig lekker gebly en gekuier om die kampvuur met die wilde diere wat kort-kort kom groet. Ons het baie lekker geëet by die restaurant met besonder vriendelike personeel. In ag geneem die huidige droogte was die wildritte die moeite werd. Oor die algemeen 'n baie aangename ondervinding by Mabalingwe! Was die Kaap nie so ver nie, sou ons weer wil gaan!

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nico D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nico D

Toestand van die eenheid was teleurstellend.

Ek sal definitief nie weer in die eenheid bly nie - banke was vuil, badkamerteëls stukkend, kombuislaaie stukkend, eetgerei en ander kombuisgoed baie basies, baie teleurstellend, toestand van eenheid nie duidelik op die foto's nie - sal dit nie aanbeveel nie.

Mariette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette V

Vuil en sonder elektrisiteit.

Ons het 2 uur ingeklok en sonder krag gesit na 6 uur die aand. Die plekkie was vreeslik vuil met kokkerotte, 'n sak sement wat in die kombuis rond gelê het en die boma was onbruikbaar met vuil rooster.

Tom L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tom L

Dit was vuil! Geyser gebreek. Miere. Geen toiletpapier.

Skoonmaakdiens is pateties. Besems en lappe is vieslik. Die plek was baie vuil. Linne was gevlek en vol vismotte. Vloere was vuil en miere was oral! Daar was geen krag met ons aankoms nie en toe ons die kragbord ontdek tussen blikkies en ander rommel moes ons self uitvind die geyser trip die krag. Die maintenance span gebel. Hulle het 2 ure later kom kyk en beloof om dit die volgende dag te kom reg maak. Eers donker Saterdagaand is die geyser reggemaak. Stort se drein verstop. Vadoeke ooglopend vuil. Oral spinnekoprakke. Op die stoep lê 'n vuil swart sak met sakkie sement. Dit was aaklig!

Esta D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta D

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer wil gaan!

Die lodge was baie skoon en netjies en ons het heerlik gebly! Die diere het gereeld verby die lodge geloop en ons dogtertjie het ons gereeld geroep as hulle verbykom. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir mense wat hou van die bosveld en natuur. Dit is stil en rustig en 'n wonderlike wegbreek gewees.

Bobbie O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobbie O

Vreeslik lekker gekuier en veilig gevoel.

Die plekkie kan ek met lof aan enigiemand voorstel. Baie lekker gebly en die diere het vir ons elke dag kom hallo sê.

Johan E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E

Pragtige plek met baie om te doen.

Baie lekker gebly met alles wat mens nodig het, sonder om te kritiseer glo ek daar moet aandag gegee word aan die storte dit was geblok en stort koppe het aandag nodig.

Dirk Cornelius L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Cornelius L

Als wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Lekker sentraal geleë in die reservaat. Baie privaatheid en daardie innie bos gevoel.

Ralph L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ralph L

Verblyf was baie aangenaam en lekker rustig!

Dreine was verstop (hulle het probeer oopmaak sonder sukses - nie regte toerusting of benul nie). Geen warm water nie (uitlaatpyp by geyser gebreek en dan draai hulle hom toe). Braaiplek moes ek vee en moes op bakstene braai! Hierdie was slegte advertensie vir my Duitse toeriste wat by ons gekuier het!

Andre S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Dit was 'n wonderlike naweek en pragtige plek.

Dit is 'n wonderlik plek om te gaan afpak. Natuur is pragtig.

Laura N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura N

Lovey place but needs serious maintenance.

Lovely unit in great setting with some great interactions with big and small game. However, there is a list of things that need to be done to take this unit from okay to great. It wasn't clean and bathrooms had rings around the basins, spider webs that seem to have been there for years as well. Ants everywhere and in the kitchen cupboards. Almost all the lights don't work. The showers are blocked and upstairs tap broken and no water pressure or cold water upstairs particularly. Kitchen cupboard door hanging off and for a 6 sleeper there were only 5 plates and 2 wine glasses. Also no corkscrew or salad or chip bowls of any description and the frying pan was rusted badly. Doors are also difficult to open and close. These are all things that are easily fixed before charging people money to stay.

Nontlanhla N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nontlanhla N

I loved it.

I loved the place, it was nice. The only problem I had was there were a lot of frogs in the unit, especially in the kitchen.

De Wet C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
De Wet C

Teleurgesteld.

Oond nie in werkende toestand. Wurms in toilet gevind. TV in slaapkamer nie in werkende toestand. Vuil lakens op bed gevind.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart se terugvoer

Goeie dag De Wet

Ek is jammer vir die misverstand, daar word wel geadverteerd dat daar DSTV in die eenheid is, die sitkamer se DSTV het wel gewerk tydens julle besoek, ongelukkig het slegs een slaapkamer se DSTV die gewerk nie. Ek is nie bewus van die vuil lakens nie. Die oond is wel in 'n werkende toestand, die skakelaar, knop het dus net vasgehak as mens hom moes draai.
Dus vra ek onverskoning vir die ongerief, al die punte van ontevredenheid is herstel.

Dit is vir ons eerste prioriteit om ons gaste tevrede te stel, dus indien daar enige probleem mag opduik, kontak my gerus en daar sal dadelik aandag daaraan gegee word.

Daar is 'n bestuurspan wat bereid is om enige gas se behoeftes te probeer vul.

Baie dankie
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 154 Kremetart
Monique


Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart
Jan Harm P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan Harm P

Bietjie teleurgesteld.

Het regtig groot verwagtinge gehad van die plek aangesien ek R2000 'n nag betaal het. Regtig 'n baie mooi plek, maar daar is net te veel wat verkeerd geloop het. Braailig nie gewerk nie. Chalet het nie warmwater gehad nie. Yskas sukkel om koud te word. Stoof word nie warm nie. Die Chalet het sleg geruik na die nuwe gordyne wat hulle ingesit het. Ek moet bysê dat ons agent was baie hulpvaardig was en die eerste paar probleme uitgesorteer, maar was nog steeds frustrerend dat niks gewerk het soos dit moes nie. Sal vir seker weer Mabalingwe Elephant Lodge toe gaan maar net nie by 154 Kremetart nie.

Hanke V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanke V

Fantasties.

Fantastiese ruim eenheid, great dat elke kamer sy eie volledige badkamer het. Privaat boma is awesome. Enigste negatief in Desember hitte sou 'n aircon 'n groot plus gewees het. Ons het verskriklik warm gekry.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Petro M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

'n Uitstekende plek om saam met vriende of volwasse kinders te kuier.

Ons was 'n gesin met volwasse kinders wat saam gekuier het. Die eenheid het 'n bietjie onderhoud nodig (soos bv. storte was verstop), maar die eenheid is so goed ingerig met 3 badkamers dat 'n mens steeds goed reggekom het. Kamers heerlik privaat en kuier-areas baie gesellig. Eenheid gerieflik geleë op oord en stapafstand van swembad en kiosk. Privaat boma-area sorg vir heerlike laataandkuiers om die vuur. Sal vir seker weer graag teruggaan.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBUdDSBJDBQopc9K6lPBVfoPGUpVxVuC65ns6XkmZs5sP7GYyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 101 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822903004627 28.061858097931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang