Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Ina M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie ontspannend. Baie lekker, ketel was net stukkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Die park se geriewe en diere vreeslik geniet. Rustige Paas-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer gebruik maak van Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome plek. Awesome plek en altyd lekker om daar te bly. As ons kan gaan, bly ons altyd daar en beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie lekker. Alles was reg, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Memorable stay in the heart of the bush and mountains. Satisfied with the accommodation. House nice and spacious. Had a relaxed and peaceful stay in the heart of the bush and mountains and enjoyed the restaurant and game drives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang Dinyane D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Perfect. Our stay was great. We had the best time ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Mabalingwe is absoluut pragtig en het al die elemente om dit wêreldklas te maak. Dit is 'n heerlike woning, alhoewel ons sal 'n bietjie onderhoud hoogs aanbeveel, bv. olie aan al die deure, skaniere, skoonmaak van ou merkel aan die dak en los teëls op die stoep. Ek sal ook aanraai dat die kombuisgebruiksware hersien en opgegradeer moet word. Daar is nie 'n slaaibak nie, maar 3 x raspers?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

By Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart kon ek weer mens word. Ons het heerlik gebly. Elephant Lodge is die plek waar oud en jonk kan ontspan en vakansie geniet, want daar is iets vir almal. As mens dit perfek wil maak, kan daar gewerk word aan WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Ons het Mabalingwe geniet en net oorgeslaap. Eenheid voldoende daarvoor. Die kamer was gerieflik met 'n lugversorging en waaier. Kombuis, eetkamer en sitkamer is oopplan, wat beknop kan raak as 5 persone daar bly. Dit was voldoende vir twee persone. Dit is ongeveer tyd dat die slaapbank vervang word. Eenhede naby aan mekaar en bied nie baie privaatheid nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBUdDSBJDBQopc9K6lPBVfoPGUpVxVuC65ns6XkmZs5sP7GYyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 101 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822903004627 28.061858097931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang