Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Georg G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly! Waarde vir geld! Baie lekker en vinnige wegbreek! Definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewert B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

We had an amazing time and really loved the chalet and all the animals. When opening the window, there was a hornets' nest right outside, and I seemed to have disturbed them, so watch out. The ceiling fan was wobbling a bit excessively, and I thought it might fall off at any moment, but these are really small things I thought are worth mentioning. We enjoyed the table tennis and minigolf. It was amazing that we could "borrow" everything without having to pay. The game drives were reasonably priced. I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Was baie lekker om tussen diere te wees. Baie lekker gebly. Akkommodasie is netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Lekker gerus. Lekker gerus. The weather is significantly warmer than Gauteng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Amazing, value for my money. Mabalingwe is like our second home, this unit was beautifully located and had everything we needed. Close to the pools and entertainment area. The only disappointment is the lack of communication from the host, she takes ages to respond to any communication and it almost caused a problem, aside from that our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marius D
1 nag Saam met vriende
3.2
Jun 2024

Die Mabalingwe fassiliteit is goed, maar Elephant lodge is swak. Nee - Vuil kamers, geblokte dreins, onvolledige eetgeriewe, piepklein, verouderd, stukkende toilet lig, stortwater dam op buite voordeur.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Aug 2024

Teleurgesteld in die eenheid. Op die plasing was daar verwys na die badkamer wat 'n stort oor die bad sou hê. Ek het hierdie eenheid gekies omdat ons 2 klein kinders het wat moet bad, en 'n stort sal nie vir hulle werk nie. Die eenheid het in werklikheid net 'n stort gehad. Dit is sleg om die verkeerde inligting op 'n plasing te sit. Ek moes dus 'n plan maak om my 2 kinders te was (3 maande en 3 jaar oud). Die eetgerei was ook minimaal. Daar was geen bakke vir slaai of bykosse wanneer ons braai nie. Daar was ook geen skeplepels nie. Daar was 3 vurke, 2 smeer-messe, 2 skerp-messe, 1 groot lepel en 3 klein lepels. Dit was onmoontlik om kos voor te sit sodat ons kon opskep omdat daar nie skeplepels was nie. Die braaigeriewe was ook minimaal. Daar was net een tang om hout te skuif en ons vleis te braai. Die braaibak het nie 'n deksel gehad nie, so jou vleis het oop gestaan. Die mikrogolf is baie klein en daarom kon jy ook nie die braaibak daarin bere nie. Ons is teleurgesteld in die eenheid. Dit is ons 3de keer wat ons Mabalingwe besoek, maar die eerste keer wat ons by die eenheid bespreek.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Willy S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Disappointing as we were not allowed to tour the reserve! I had to wait for a QR access code at the gate. The loose chairs inside were filthy, and the dustbin at the braai pit was broken. Additionally, I could not enjoy a self-drive game drive because "game management" was taking place. Why were members not informed beforehand? It seems there was a communication disconnect between the staff and members. The ergonomics of the kitchenette were impractical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Teleurstellend. Aircon werk nie. Fan maak so geraas dat jy nie aan die slaap kan raak nie. Skaars water by die badkamer se koue water kraan. Die skottelgoed wasbak buite teen die stoof maak dit amper onmoontlik om skottelgoed te was. Daar is nerens plek om die rak neer te sit nie behalwe op die elektrisiese stoof. Kombuis het nie eers 'n toaster in nie. Potte is skaars. Die braai buite het nie pote nie. Jy moet op die grond sit om te braai. Die Boma se paaitjie word nie in stand gehou nie en die doring bome groei oor die pad. Sal nie daar kan gaan braai nie. Daar is ook nie eers 'n kas in die kombuis om kruideniersware in te pak nie. Als net so in die sakke gelos en uit die sakke gesoek wat ons benodig. Ons het nie die ingang boomgate se kode gekry om in te gaan nie. Moes sekuritiet gaan soek om ons te help. Slegs die kode vir die sleutel boks by die unit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDMxODM4LTRhMTQtNDVmNC1hOWM4LTkzZWJjOWVkMGMyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821861077465 28.062694947144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang