Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 50 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elard B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elard B

Baie dankie Mabalingwe. Sal dit nooit vergeet nie.

Dit was 'n great naweek by Mabalingwe. Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Daar is baie aktiwiteite om van te kies en die wild wat daar is, is amazing.

Liezl B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Heerlike vakansie plek om te rus en naby aan die natuur te wees.

Baie lekker gebly. Die enigste klagte is dat ons eenheid se buitelig nie gewerk het nie en mens kan nie die stoof gebruik nie, want dit trip die krag.

Yolandie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie G

Fantasties.

Ons oornag was baie lekker gewees en definitief die moeite werd gewees.

Marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Sien bo.

Verblyf was lekker, die kombuisarea is net baie ongemaklik, veral met 'n wasbak buite. Baie min spasie om bv. tee, koffie, suiker, en brood of klaar kos neer te sit. Ons het lekker gerus, maar indien ons vir langer as nou wil gaan, sou ek verkies om 'n groter eenheid te bespreek.

Sandra V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Klein maar lekker.

Rustig, baie gesonde diere en eenhede naby aan die swembad.

Louis V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Ten spyte van alles baie lekker gebly. Mabalingwe nog altyd 'n treffer.

Die blyplek is baie goed geleë en rustig in die natuur. Daar was geen stort- of badmatjies nie. Daar was ook geen vloerlappe, besem of mop om te kan opvee in geval van 'n noodgeval nie. Die eerste koue water in die badkamer was pikswart en vuil, en die wasbak was ook vuil. Dit het 'n lang ruk geneem om skoon te loop. Ek moes water gaan koop om te drink en vir die ketel. Die multiplug om al die toerusting te gebruik was foutief. Dit was ongemaklik om elke keer die ketel, mikrogolf oond en rooster te ruil as jy dit wou gebruik. Miere was 'n groot probleem, so ek moes gif gaan koop en elke dag spuit.

Jacqueline D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline D

Need clean towels!

Towels stink, again. Second stay, no change. I will have to bring my own next time.

Maggie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie M

Amazing, value for my money.

Mabalingwe is like our second home, this unit was beautifully located and had everything we needed. Close to the pools and entertainment area. The only disappointment is the lack of communication from the host; she takes ages to respond to any communication and it almost caused a problem, aside from that our stay was amazing.

Beverley B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley B

Lekker alhoewel daar 'n bietjie "liefde" kort.

Kuiers op Elephant Lodge is altyd baie lekker. Eenheid Kiewiet kort 'n bietjie baie liefde en aandag aangesien ons opgelet het dat daar 'n paar "onderhouds" areas was. Die voordeur (uit na die braai area) kon nie heeltemal toemaak nie (dit lyk asof die hout "geswel" het a.g.v. reënwater dalk). Die agterdeur het 'n hakkie, maar die hakkie is stukkend en afgebreek. Die eenheid is wel nog van die oorspronklike "Tau Lodge" eenhede met basiese breekware en 'n baie klein yskas/vrieskas. Die eenheid was wel skoon met aankoms (die lugversorger het nie gewerk nie). "Loadshedding" wat buite almal se beheer was, is maar soos ooral in SA 'n groot probleem, maar ons was bly om te sien daar was 2 herlaaibare ligte beskikbaar vir die donker. Alhoewel dit gereën het (en ons braai gestaak het), het ons opgemerk dat die braai nie skoongemaak was van die vorige gaste nie. In elk geval sou ons nie kon braai in die braai area nie aangesien dit vuil was. Nogsteeds baie lekker gekuier op Mabalingwe.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thabiso P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thabiso P

The place lacks regular cleaning.

First of all, the place looked a bit dusty, as if it is not regularly cleaned. There was no WiFi inside, which is necessary because there's no MTN network. It would also have been a bit better if there was a private braai stand. The tissue quality was terrible; it was a 0.5 ply. Also, poor drainage as the water goes out slowly. And the bed was singles instead of a double at least.

Nikita L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nikita L

Host's demeanor and lack of communication detracted from overall experience.

I am deeply disappointed with my overall booking experience at this unit. While I received good service from the agency team and the cleaning staff at the establishment, the service provided by the host severely overshadowed these positives. Firstly, despite numerous requests, the host failed to respond to my emails regarding the bed configuration to be made into a king-size bed. Secondly, I did not receive check-in instructions prior to my arrival, resulting in confusion at the resort's reception. When I contacted the host shortly before check-in, I was met with attitude and informed that the instructions would be sent via WhatsApp. Fortunately, I had signal reception at the resort, but my husband, lacking coverage, would have been unable to receive these messages. Additionally, upon arrival, I discovered that the unit number provided did not match the one provided by the host, who only explained the change after I questioned it. The new room had a wasp nest above the door, differed from the one I booked (especially the bathroom), and lacked the requested king-sized bed. Despite multiple attempts to contact the host, I was met with rudeness when addressing these issues. Eventually, after being provided with another room, the experience improved slightly, with the cleaning staff assisting in fixing the bed. However, the host's demeanor and lack of communication significantly detracted from the overall experience and diminished the positive service provided by the agency team.

Edson M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edson M

I will go back again.

Very good and peaceful, so nice and quiet.

JJ V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JJ V

Was ontnugter deur skade van brand aan die ekostelsel asook aan eienaars se eien.

Eenheid het alles wat jy benodig en is soos aangedui. Was weer eens 'n probleem om die dame wat die eenheid bestuur, te telefoneer om die kode te kry om by die verblyf in te kom, asook die kode om by die eenheid se sleutel uit te kom. Sy beantwoord nie haar foon nie en ek moes vra om met haar in kontak te kom. Ons het 50 minute by die ingang na die verblyf gewag voordat ons uiteindelik gehelp is. Dit is onaanvaarbaar en behoort aangespreek te word. Ons het dieselfde ervaring gehad met ons besoek aan die verblyf in Maart vanjaar.

Quinton M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

Alles wat nodig is.

Goed toegerus en skoon.

JJ V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JJ V

Alles beskikbaar soos benodig vir 'n bosveldkuier. Netjies en skoon by ontvangs. Dankie daarvoor.

Het al baie in Elephant Lodge gebly. Eerste keer in die eenheid. Sal beslis weer daar bespreek. DStv is 'n bonus en 'n groot TV. Heel naweek Olifante gesoek, toe kuier hul Sondag namiddag tot later vir ons in Elephant Lodge. Wat 'n belewenis. Kan die eenheid beslis aanbeveel.

Liza S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S

Baie lekker gekuier in die bosveld, dankie.

Buitelig by voordeur werk nie. Hakkie by voordeur se punt afgebreek.

Enel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Enel V

'n Meer bekostigbare manier om Mabalingwe te ervaar.

Ons het dit geniet en sal weer besoek. Wonderlike diere en voëls gesien in die reservaat en daar is baie om te doen. Die huisie is eenvoudig maar maar dit het als wat jy nodig het. Dis nie baie privaat nie, twee huisies reg langs mekaar geskei deur dun hout raam. Die ander gaste in area het baie geraas. Die braaiplek is ver van die huisie af. Kommunikasie met eienaars was goed en hulle kon meeste probleme uitsorteer.

Alta J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta J

Mabalingwe was fantastic! Sal volgende keer net 'n ander eenheid bespreek.

Die eenheid was nie vooraf skoongemaak nie. Baie belangrik, daar was geen broodmes, bottelopmaker of blikopmaker nie. Ek het die besturende agent laat weet, boodskap is gelees, maar nie eers geantwoord nie. Ek moes die aand voor ons moes inboek rondbel om inligting oor sleutels en ligging te bekom, daar was geen kommunikasie voor dit.

Monique L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L

Presies wat op die foto's is - is wat jy kry.

Netjies en skoon gewees. Ons deur se slot was net stukkend so ons kon nie die deur sluit nie en ons het gesukkel om uit te vind wanneer dit loadshedding is, maar het toe een van die ander gaste gevra. Verder het die aircon, waaier, TV en DStv goed gewerk. Ons het lekker warm water gehad en die yskas het lekker koud gemaak. Ons het vergeet om koffie en melk saam te vat, maar verder was daar toiletpapier, handdoeke en 'n ekstra warm kombers.

Funzani M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Funzani M

The place is wonderful, but the blankets were not washed.

The place was great, but the white blankets had black spots. I wasn't provided wifi also.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johanna S V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna S V

Eenheid kort opgradering.

Geen kommunikasie vir kode van toegang by boom of deur van eenheid nie. Geen lig wat brand by deur vir sg. parkering nie. Boma ver van eenheid af en daar is geen braairooster nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Leoni A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Leoni A

Host did not fix non-working items after reporting.

DStv decoder not working. Emergency light not working. Missing crockery. Braai area light not working. Pillows were awful. Advised host who said they would fix the next day after advising her. Still waiting.

Shelley S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S

Lovely place.

We really enjoyed the location as it was close to the shops and restaurants. The place was lovely and clean. Animals come in the morning. Got a nice surprise when the monkeys came to visit. It was a fantastic stay.

Nicola C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Lovely break in the bush.

We had a lovely time at Mabalingwe. The unit was conveniently situated, neat and clean. We had a lovely time.

Bertus M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Neat and relaxing.

Very nice bushveld experience.

Anita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S

Baie geniet.

Goed geleë. Nie te ver van my huis nie. Mooi omgewing.

Corlia J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia J

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet, sal weer kom.

Louise H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Lekker ontspanning.

Lekker plek as mens met 'n ander reisiger net wil ontspan en 'n gawe basis wil hê vanwaar jy al die aktiwiteite kan meedoen.

Anika V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V

Was baie lekker met baie diere om mens.

Was baie lekker. Sal weer gaan.

Donna P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donna P

Stunning place, beautiful views. Nice place for a getaway for sure. Will go back.

The cleaning was not up to standard. I did expect more for the price you pay.

Ernest B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest B

Geniet die rustigheid en die natuur.

Sien sterre.

Charne H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H

Dit was die beste naweek ooit.

Ons het n lekker naweek gehad by Mabalingwe en beveel dit beslis aan. Mense is baie vriendelik. Die rustigheid is die beste en al die mooi diere is fantasties.

Clare E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clare E

Felt like home away from home.

We really enjoyed our stay! Saw amazing animals on our drives, felt so safe (with regard to Covid) with the contactless check in and everyone at the resort wore masks and kept their distance. Apart from the main bedroom fan needing a bit of repairs so it’s not so wobbly- we were very happy. Will definitely be back soon!

Lindie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie D

Lekker maar verwaarloos.

Dit was 'n lekker kuier, maar die eenheid is bietjie verwaarloos, ons deur kon nie oopsluit nie en die mense wat ons kom help het, het die deur met 'n mes vir ons oopgemaak. Baie lekker ligging, baie diere kom kuier daar. Ek sou net voorstel dat daar gekyk word na instandhouding.

Janette D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janette D

Teleurstellend

Bespreek om my 70ste verjaarsdag daar te gaan vier, badkamer vrot van miere en 2 keer se spuit na ek gekla het. Braai-boma vuil en stukkende rooster kon nie eers braai nie.

Annelize K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize K

Huis is verwaarloos.

Eerste keer wat ek nie lekker gebly het in Mabalingwe nie.

Ged N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ged N

Lovely cute chalet with lots of wildlife.

We had a great time with a lot of wildlife coming right up to our chalet (nyala, warthog, bush pigs), we were even fortunate to have a herd of elephant walk directly past our braai area.

Gali M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gali M

Amazing.

Great experience indeed. Waking up to nature was amazing.

Lienie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienie B

Dit was heerlik rustig.

'n Paar goed van uiterste belang: Die gordyne is erg vuil. Badkamerlig werk nie. Badkamerdeur se handvatsel is gebreek. Aircon werk nie, mag nie vensters oopmaak vir diere. Kombuisware baie gechip. Potte kas se deur is gebreek sukkel om oop te maak. Dit is die algehele netheid wat grens aan verwaarlosing en vinnig aandag kort. Die wildrit was eers chaos, te veel mense bespreek vir voertuie.

Japie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H

Was quite enjoyable and affordable.

The cleaners need to "spring clean" once in a while, then there should not be spider webs on the chairs.

Freddie E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie E

Veilig, netjies, lekker privaat en baie diere gesien in en om woongebied.

Beveel dit aan. Alhoewel dit warm was is die lugversorging goed. Die plek was skoon en (Tarentaal en nie Kiewiet nie) is netjies behalwe vir 'n paar klein defekte.

Maria N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria N

Was a very nice place.

Was very nice and relaxing. Only thing is at night to find the place. On the first night it was hard as the numbers are too small and we had no map.

Len R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Len R

This unit could be a gem, but slightly neglected. Curtains by door to front exit very dirty. Couch also needs cleaning. Dustin lid broken off.

A little TLC could turn this unit into a gem.

Gert L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert L

Baie lekker.

Heerlik gebly en diens was baie goed. Alles baie netjies en sal dit aanbeveel vir 'n wonderlike wegbreek in die bosveld met uitstekende geriewe en fasiliteite.

Chazelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chazelle B

Rustigheid.

Baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het. Baie vriendelik en behulpsaam.

Rudi B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi B

Lekker geslaap.

Dankie dat ons so laat kon inklok.

Judean J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judean J

Baie gerieflik!

Dit was baie lekker! Breekgoed was net vol stof, omdat dit op 'n kas staan.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1Y2RhN2Q0LTQzZGQtNDA1MC05NmU3LTA5MGNkODkwZTdmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 50 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822075306195 28.062566201111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang