Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sitarea. Die eenheid het 'n dubbelbed en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort.

Die kombuisie is met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv. Gaste kan ook van die privaat boma gebruik maak. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend Patrys is stapafstand van die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en die speelgronde af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, wilditte in die aand, oggend en met sonsondergang, voëlkyk en meer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Immaculate M
Saam met vriende
5.0
Amazing place Very interesting and relaxing experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Danielle K
Saam met lewensmaat
5.0
Great location and value for money. The room is nicely located. The room was clean and had everything we needed. We really enjoyed our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Carina P
Saam met vriende
4.6
Baie lekker. Lekker gebly. Een venster is stukkend naby die agterdeur. Die agterdeur kon nie oopmaak nie. Dit is die volgende dag herstel. Die toilet ...
Sien meer
Mei 2024
Chantelle V
Saam met lewensmaat
4.4
Ontspannend By Mabilingwe vind jy beslis rus vir liggaam en siel! Die pragtige natuurskoon, diere wat tot op jou voorstoep kom en netjiese verblyf, ma...
Sien meer
Jun 2023
Mauritz B
Saam met lewensmaat
4.2
Waarde vir geld maar kan doen met 'n bietjie onderhoud. Die buiteligte werk glad nie, daar is geen beligting by die braai-area nie. Die braairooster m...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2FmNzYwLTFhZDktNDk2Ni1hZGYyLWI5YWM3YWQ4ZTgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 56 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821977929545 28.062437455078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang