Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Mary-ann G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker verblyf. Ek het lekker gebly en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige atmosfeer. Was baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr And Mrs S T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Lovely stress free stay at short notice with little other availability in the area. The booking and stay was very quick and without any problems, which was much appreciated since we actually checked out of another property that was one of our worst stays ever! Thank you for the quick, easy check-in!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Megan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Fantastic- definitely will visit there again. There was so much for myself and the girls. We had visitors all the time including bush pig, nyala, warthogs, ground squirrels, mongoose and monkeys. The entertainment area is great allowing mom some down time. The horse riding was thoroughly enjoyed and the girls kept everyone entertained on the night drive. We saw the elephants, rhino and aardvark. So many wonderful memories made.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Rustig, stil, waarde vir geld. Die huisie was mooi skoon, maar daar was wel perdebye binne in die huisie. Sekere ligte het nie gewerk nie. Daar was nie 'n braaitang beskikbaar nie en die yskas het ongelukkig al ons kos gevries. Daar was kokende warm water om in te stort. As jy die Mabalingwe-omgewing wil besoek gedurende die reënseisoen, oorweeg dit om 'n "game drive" te boek aangesien baie van die paaie nie toeganklik is vir klein sedan-tipe karre nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Daar was 'n paar probleme met die slot by die deur. Ek het gevra vir 'n king bed, maar daar was twee enkelbeddens langs mekaar. Verder was alles perfek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniela P
Kort verblyf
3.8
Apr 2024

Mabalingwe's natuur is pragtig maar die plek self kort opknapping. Ek sal Mabalingwe aanbeveel, maar ek voel tog daar was tekorte. Ek het die eienaar ge-e-pos en tot vandag toe nie 'n antwoord gekry nie. Ons eenheid was nie baie skoon nie. Ons moes vra vir 'n tweede wynglas en toiletrol, en ons het net een gesigshanddoek gehad (ons was 2 dames). Daar was ook geen groot bakke om slaai in te meng nie, asook geen bottelopmaker nie. Ek was ook onseker oor watter standaardgeriewe om te verwag - daar was geen seep beskikbaar nie en ons was nie aangeraai om saam te bring nie. Die publieke areas was ernstig tekort aan leunstoele en kussings, en ons was aangesê dat die kussings na die warmwater-swembad geskuif is. Die plek self is pragtig, maar die diens skiet tekort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Lekker wild gesien. Ongelukkig nie olifante nie. Baie basiese eenheid. Maar goed geprys. Toilet lek op vloer. Vat maar jou eie rooster vir braai.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Oord was baie lekker, nie eenheid nie. Die eenheid het baie instandhouding nodig. Dit was nie mooi skoon gemaak nie, dakwaaier werk nie, en daar hang drade van ligte wat uit is oop. Daar is geen buitelig by die tafel op die stoep sodat mens daar kan sit en eet nie. Daar word ook nie genoem dat 2-plaat stoof en opwas buite die eenheid sit nie. Geen ligte/flitse word voorsien vir beurtkrag nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Eric D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2024

Baie rustig. Die eenhede is baie verouderd en 'n opgradering sal definitief moet gedoen word. Van die kombuisbenodigdhede was nie daar nie, bv. 'n braaitang en braaibak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1iltsZEqCNM9xZgeeOSlZmTanaDEw9Gz6QrgcuK5yxf1JRSa6s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821822126746 28.062780777832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang