Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sitarea. Die eenheid het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort.

Die kombuisie is met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv. Gaste kan ook van die privaat boma gebruik maak. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys is stapafstand van die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en die speelgronde af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, wilditte in die aand, oggend en met sonsondergang, voëlkyk en meer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Lizelle L
Saam met vriende
5.0
Baie rustig. Dit was heerlik om te ontspan en die huisie was baie gemaklik en gerieflik.
Jan 2024
Dorothy L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Baie gerieflike verblyf, net geen ligte met load shedding nie. Daar is 'n draagbare lig maar het nie gewerk nie en ons was 2 ure in ...
Sien meer
Mrt 2023
Sello M
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastic. It was the most fabulous experience and the place is so beautiful. All the guests get to interact with others. It's amazing ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie geniet. Veiligheid is goed. Plek is netjies.
Aug 2023
Lorraine V
Saam met lewensmaat
4.2
Heerlike naweek wegbreek. Eenheid goed toegerus vir 'n naweek wegbreek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Yjk5Y2NhLTBjZjctNDU1MC05MTMyLTFlMzg1NDEyNWJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821627372972 28.063081185242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang