Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Ilze-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Onvergeetlik! Ligging is ongelooflik mooi, plek was baie netjies en die rustigheid was vreeslik lekker na 'n besige week. Sal dit definitief aanbeveel en sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was fantasties. Ons het so lekker uitgerus en dit was elke sent werd. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Enjoyable but not for an extended stay. It was difficult to enjoy all the advertised amenities without extensive travel throughout the resort. Additionally, the site maps provided on request were not very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sechubej M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Relaxing. It was amazing, the area is refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Braai plek te ver vanaf verblyf. Kamer was skoon en reg, braai plek te ver van af verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries Petrus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Baie teleurgesteld. Eenheid wat ons bespreek het was reeds vol met ander mense. Eenheid is baie verwaarloos en was baie vuil. DStv het glad nie gewerk nie. Sleutel se slot by voordeur was stukkend. Eetgerei en glase was vuil. Stort was baie vuil. Yskas se vriesdeel was gebreek. Boma was nie die volgende dag kom skoonmaak nie. Wasbak se kraan is los. Buitestoep se tafel en stoele was baie vuil. Beddegoed het bloedmerke opgehad. Eenhede kort regtig dringend aandag.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

My hart gaan uit aan almal insluitende die diere na die brande daar die naweek. Sterkte! Ek hoop die eienaar en alle diere is OK daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Selenti F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie lekker en rustig! Pragtige plek waar mens voorwaar lekker kan rus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ricky N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

This is place is amazing! The only problem is that the cleaning lady helped herself to some of our drinks. I wouldn't recommend the service when she comes around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Mabalingwe is fantasties. My twee kinders het hier gebly. Hul was net in die aande daar. Ons het 'n ander eenheid gehad. Die krag was af Vrydagaand. Saterdag het net die kombuis se krag gewerk. Aircon se batterye en remote het uitmekaar geval. TV het nie gewerk nie. Kon nie aircon gebruik nie. Yskas het nie gewerk nie. Geen wifi opvangs nie. Kon nie hul fone herlaai nie. Mabalingwe is 'n fantastiese oord en Elephant Camp se ligging is perfek. Baie om te doen vir die kinders. Was net teleurgesteld met die eenheid en die kinders was ongerieflik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang