Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Itaga 619

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Mabalingwe Itaga 619
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Debbie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Amazing place, peaceful and relaxing and value for money.

We had an amazing time. Mabalingwe Itaga 619 is a lovely place, it was a home away from home. The house and entertainment areas were very spacious, very clean and it had everything you needed. I would definitely go there again.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Debbie,

Thank you so much for the positive feedback. We're glad you enjoyed your stay and we look forward to hosting you again in the future.

Mabalingwe Itaga 619
Leonie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Baie skoon en netjies. Spacious en perfek vir 'n wegbreek.

Dit is 'n baie groot plekkie. Netjies. Lekker om te kuier en die swembad was lekker om af te koel. Daar is baie dinge om te doen en 'n naweek is te min tyd. Daar is egter nie WiFi nie.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Leonie

Baie dankie vir jou mooi boodskap, waardeer opreg en is bly jul het baie geniet. Ons wou al WiFi ingesit het maar het paar gaste al gevra na die tyd of hul wil WiFi hê en meeste sê hul is bly daar is nie want dit hou kinders darrem buite en weg van tablets af ens maar dit is iets wat ons kan oorweeg definitief, sodat darrem opsie is.

Mabalingwe Itaga 619
Annalie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V

Heerlik, waarde vir geld en gemaak om batterye te herlaai.

Ons het heerlik gekuier by Mabalingwe Itaga 619 - die swembaddens was die hoof lekkerte van ons naweek veral met die hitte in die bosveld. Lapa met die ingeboude braai en voldoende ruimte was 'n pluspunt.

Riaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Ñ Lekker en rustige wegbreek, met die swembad en plonspoel om in af te koel. Ns.

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Mabalingwe Itaga 619 geniet. Dit bied die rustigheid en stilte van die bos, en die groot onthaal- en kuier area maak dit perfek vir ñ lekker familie samekoms.

Rynk D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynk D

Lekker rustig en mooi.

Ons het baie lekker gebly by Mabalingwe Itaga 619. Hulle het 'n verskeidenheid geriewe om die tyd regtig lekker te maak. Baie nice swembad en jacuzzi. Definitief 'n aanbeveling.

Catriona M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catriona M

Incredible.

We absolutely loved our stay. Such a beautiful home. The host was helpful with any queries we had. We will definitely visit again and have already recommended for friends to stay here.

Johan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderful.

Dit is 'n wonderlike huis. Swembad, tafeltennis en pooltafel.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Johan, bly jy het so baie geniet. Welkom om weer te kom kuier.

Mabalingwe Itaga 619
Anandi H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi H

Absolute waarde vir geld en 'n heerlike huis om by te ontspan en te kuier!

Ons het 'n fantastiese lekker tyd by Mabalingwe Itaga 619 gehad! Ons het oorsese familie saam met ons geneem en hulle het dit vreeslik baie geniet met die wild wat tot by die huis kom loop. Die huis is baie lekker uitgelê en die buitenste entertainment area en swembaddens was 'n fees, veral in die Desember hitte! Die eienaars is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik en ons het sowaar tuis gevoel! Ons beplan reeds ons volgende vakansie daar.

Jason B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

Great venue for entertaining. We will definitely go back in the summer.

A wonderful area to visit with friends. The hosts were amazing. Even though we had a small issue with the geyser when we arrived, they were so willing to go out of their way to sort it out. I would highly recommend. The service levels were amazing.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Jason, wonderful! Thanks for the positive message. I'm glad you had a wonderful stay and once again, sorry for the geyser issue but glad we could resolve it quickly.

Mabalingwe Itaga 619
Celeste C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C

Great location for a weekend getaway.

It was great. The house was much bigger than anticipated, which was a nice surprise. The jacuzzi was lovely, and a few animals came to visit us.

Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Heerlike gesins bosveldnaweek.

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jenna C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jenna C

Disappointing.

The house needs upkeep, broken railings, broken decking on the side of the house, torn linen, old furniture etc. We spent our weekend waiting at the house for maintenance teams to come and repair the DSTV and leaking basin.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

So sorry for your bad experience, Jenna. The house was recently upgraded; you are one of very few people who gave a bad review. All our other guests had an amazing time.
As for the DStv, I did everything in my power to sort it out in time, which I did! It's a wildlife estate; unfortunately, there are elephants and other wildlife that damage cables and water pipes, etc. I have no control over that.

Hope you have a better experience next time!

Mabalingwe Itaga 619
Pieter V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Lekker maar kort onderhoud.

Die swembaddens het nie gewerk nie, was ook nie skoon nie. Die stoep is stukkend, waar die kinders geval het. Die dakwaaiers werk nie almal nie.

Henk V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Great plek vir 'n naweek saam vriende met 'n groot kuierplek!

Perfek toegerus met lekker kamers, 'n stoep, tafeltennis en 'n pooltafel. Perfek toegerus en die kamers is ook baie netjies en skoon. Sal so gou moontlik weer teruggaan. Die kommunikasie met die gasheer, Walter, was ook great, kan nie vir meer vra nie.

Susann D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann D

Uitstekende verblyf.

Ons het baie lekker gekuier en dit baie geniet, net jammer dat die vuur veroorsaak het dat ons moes ontruim. Sal beslis weer gaan.

Docain M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Docain M

We enjoyed our stay at Itaga.

Our stay was pleasant. Appreciate Walter checking in frequently to see if all was well, as well as Mieta helping in keeping the place clean.

Monique J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Lieflike plek en great saam met kleinkinders.

Die plek was baie netjies en opgegradeer.

Anneke D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Dit was wonderlike verblyf.

Die swembaddens se areas buite was baie lekker. Die huis is netjies oorgedoen en skoon.

Yolandi G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

Wow! This place feels like Heaven on earth.

We as a family had an amazing time. The house was perfect for all our needs. The views especially from the second floor are amazing and the second pool was a family favourite. We were very fortunate to see the elephants right on the doorstep. This was one of the highlights of our weekend. The house is situated in a very quiet area and it feels very private. The cleaning lady Mita was an added bonus and she was also very friendly and very accommodating. Will definitely be back in the future. The pictures do not do justice to the accommodation as there have been major upgrades done on the property. Just as a side note, the house is child friendly, so no need to worry about their safety. Walter is an amazing host and was in contact with us during the stay.

Nelis B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis B

Spasie vir almal, doodgelukkig.

Lieflike opset met baie plek. Ons familie met tieners en 'n baba het almal vreedsaam hier gebly en gekuier. Die swembad was 'n lafenis in die hitte. Al negatiewe kommentaar wat ons het, is dat daar heelwat papiere en plastiekbottels om die huis in die veld lê en dat die buitemeubels se kussings dalk meer gereeld skoongemaak kan word. Verder was dit 'n baie gerieflike huis met alles wat mens nodig het en 'n pragtige uitsig.

Sunee V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunee V

Heerlike kuierhuis.

Die huis was goed ingerig met alles wat mens nodig het. Dit het verskeie onthaalareas met baie spasie vir gaste. Die swembad en borrelbad sal heerlik wees in die somer! Swembad is nie omhein nie. Huis was baie skoon en netjies. Mabalingwe het lekker geriewe vir kinders. Die restaurant en Kalahari Oasis kroeg was gesellig en lekker kos.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Sunee baie dankie vir jou terugvoer baie bly jul het baie geniet

Mabalingwe Itaga 619
Sune V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is lekker ruim en het alles wat jy kan benodig en meer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Marsunet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marsunet S

Heerlik gekuier by die huis saam met vriende.

Die huis het 'n groot kuierarea buite wat ons heelnaweek gebruik het. Die olifante het teen die huis verbygestap een aand.

Candice R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Absolutely beautiful, clean, neat and everything you need.

Stunning accommodation and the views are breathtaking, extremely clean, and neat with all you need and more. This is definitely my new bush break getaway place.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Candice, thanks so much for your feedback. It is highly appreciated and so glad that you enjoyed your stay. Kind regards, Walter

Mabalingwe Itaga 619
Martinus B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B

Fantastic. Beautiful and clean.

Fully enjoyed our stay in a clean, well equipped, comfortable and beautiful house.

Marinda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Wonderlike, rustige wegkom in die natuur!

Gerieflike huis met als wat nodig is om uit die stad te ontsnap! Mooiste swembad wat oor die bosse uitkyk. Baie goed toegerus vir onthaal by die vuur. Sal net WiFi waardeer en in die winter 'n sonnige stoep. Sal definitief aanbeveel.

Laetitia G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G

Fantastiese Bosveldwegbreek, rustig met asemrowende uitsig.

Dit was 'n fantastiese naweek. Die huis is pragtig, baie skoon en baie gerieflik ingerig. Die uitsig van die boonste stoep is asemrowend. Ons het ook baie lekker by die boma en swembadarea gekuier. Ek sal Itaga 619 definitief aanbeveel.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Laetitia

So bly julle het baie geniet, baie dankie vir die positiewe terugvoer, word opleg waardeer

Mabalingwe Itaga 619
Heleen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

In een woord, ongelooflik lekker gewees en goed toegerus.

Ons was saam met vriende van Nederland daar en het dit baie, baie geniet. Sal vir seker graag weer soontoe gaan.

Boet H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet H

Ons het die rustigheid baie geniet.

Die koedoes en die bos- en vlakvarke wat vir ons kom kuier het was asemrowend.

Adriaan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Itaga 619 sal ek beslis aanbeveel vir enige gesin, of groep vriende as jy graag wil wegbreek van die stadslewe vir 'n lang naweek of selfs in vakansie tyd. Die eenheid het genoeg spasie vir almal, dit was skoon en netjies vir die volle 4 dae wat ons daar gebly het. Die swembad en braai area was skoon en in 'n werkende kondisie, dit maak die eenheid baie meer privaat en intiem vir familie en vriende wat nie noodwendig altyd daarvan hou om by die hoofswembaddens van 'n oord te ontspan en swem nie.

Ons sal beslis weer 'n naweek by hierdie eenheid binnekort weer deurbring.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Baie dankie vir die great resensie waardeer opreg en baie bly julle het dit so baie geniet en sien uit om jul weer te verwelkom.

Mabalingwe Itaga 619
Andy M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy M

Very much enjoyed our stay.

House is very well-equipped. It is fully serviced. The beds are very comfy. There are a variety of places to eat and to sit. The pool table and table tennis table were are win. The host was attentive and responsive. Highly recommended.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Andy, thank you so much for the positive review. It is highly appreciated. We noted your recommendations sent as well and all be attended to.

Mabalingwe Itaga 619
Sandra V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Heerlike wegbreek.

Lekker kuier gewees saam met familie. Huis en bomaarea is baie goed toegerus. Lekker privaat en sal beslis weer bespreek.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Baie dankie Sandra waardeer die resensie opreg, sien uit om jul weer te verwelkom.

Mabalingwe Itaga 619
Zelbe B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelbe B

Peaceful.

We had an amazing time during our stay here! The unit catered for everyone and had everything we could need in one location. The unit was neat and clean. It does get hot in the house in summer so an aircon would be great but otherwise the two pools outside are perfect for cooling off.

Sanmarie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie M

Heerlik.

Baie gerieflik, alles wat mens nodig het. Uitsig is wonderlik.

Sue D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue D

Wonderlik, pragtig en rustig!

Die kuier by Itaga 619 was absoluut fantasties, as jy wil wegkom van 'n gejaagde stadslewe sal ek beslis Itaga 619 aanbeveel. Goed toegerus en die boma area, die swembad als is uit die boeke. Ons sal beslis weer gaan, en beveel Itaga 619 hoog aan. Dankie Walter vir jou hulp met die TV en vir die plek wat ons huis kon genoem het vir 'n paar dae, net te kort!

Eugene M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Uitstekende wegbreek met bosveld-stilte

Baie lekker gekuier saam met familie. Die huis is goed toegerus en goed versteek in die bos, maar nie te ver van die nabye restaurant as jy lui raak vir braaivleis nie!

Jenny T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T

Absolutely fantastic, definitely recommend.

Your pictures don't do the house justice, was absolutely amazing. The house had everything and was clean and spacious. We got to see buffalos at the waterhole. Bush pigs came at night. This was honestly so good for the soul. Absolutely loved the stay and will recommend to anyone. Mostly certainly will rent again ourselves for at least 4 nights. Thank you, it was really really awesome.

Jacques M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Rustige wegbreek.

Lekker om bietjie uit die stad te kom na die rustigheid van die plaas.

Sanet C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet C

Baie lekker gekuier by Itaga 619.

Geen probleem met veiligeid gehad nie, maar groot slotte op deure gee maar 'n ongemaklikheid. Die swembad was nie voorberei om te geniet nie. Die bad was baie leeg en lyk nie of die pomp in werkende toestand is nie. Vermaaklikheid by Itaga 'n groot aanwins (tennistafel, pool) en het dit baie geniet.

Inge K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K

Baie lekker plek, ons was al baie daar maar hierdie keer met nuwe eienaars.

Nuwe eienaars baie behulpsaam, die waterpomp het gebreek en dit was dadelik reggemaak. Sal vir seker weer gaan.

Jg S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg S

Oupa, Ouma, kinders en kleinkinders het 'n wegbreeknaweek nodig gehad.

Die huis is baie goed geleë met heelwat wild wat besoek aflê by die watergat voor die huis. Die nuwe eienaars beplan algemene opknappings aan die huis wat baie welkom sal wees. Dit sal lekker wees om weer daar te kuier sodra dit klaar is.

Catinka S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catinka S

A beautiful place in the bushveld.

The activities for children (pool table, ping pong etc.) are a great way to keep the kids busy! Loved the daily domestic assistance as well - allowed us to really relax and appreciate nature.

Ashleigh S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh S

Tranquil.

The place was amazing. We went as a group of friends and thoroughly enjoyed it. Great value for money.

Matthew O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew O

Comfortable house with good facilities. Excellent location in Mabalingwe.

Great house for a bush getaway. We stayed for a weekend but could comfortably stay longer. House has good facilities and an entertainment area. The location in Mabalingwe is good too as it is private but is close enough to the main camp.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Matthew

Thanks for the review, highly appreciated, glad you had a great time

Mabalingwe Itaga 619
Bernard O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard O

Baie lekker en rustige plek.

Lekker plek, net stort se waterdruk is swak. Sal weer die plek bespreek.

Mark G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark G

Peaceful and relaxing.

Had a very peaceful and relaxing stay. A good bush break.

Sandy D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy D

Baie goeie ligging en alles wat jy nodig het.

Kort net opgradering en onderhoud. Sou graag 'n Landie by die prys ingesluit wou gehad het. Die huishulp wat daar werk is uiters behulpsaam. Eienaars baie akkomoderend. Sal beslis weer gaan.

Anneleen T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen T

Dit was so rustig met die mooiste uitsig!

Die het gevoel asof ons op 'n ander plek is. Die natuur doen ons baie goed! Die plekkie is baie mooi en het ons verwagting heeltemaal oortref!

Johan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Lekker gerus met niks wat pla nie.

In die bos met baie diere om te sien.

Rina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Fantasties.

Was awesome en lekker. Mooiste plek ooit.

Attie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Felt like home.

Very clean and well-equipped.

Paddy D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paddy D

Frustrating initially because the keys were not available, we had to borrow the cleaners keys.

The locks and chains on the doors were a bit frustrating and cumbersome. Possible a bit more money could be spent on proper secure locking mechanisms.

Dawid S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Verfrissend.

Ongelukkig is gedeeltes van die plaas nie toeganklik nie.

Coelette B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coelette B

Fantasties, rustig, alles wat jy nodig het, silwerskoon!

Ek kan dit definitief aanbeveel.

Kay H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kay H

Wonderful weekend.

Unit was clean and well equipped - we had a wonderful relaxing weekend!

Ronel Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel Z

'n Heerlike Bosveldwegbreek.

Ons kon die wegbreek geniet, want als wat nodig was vir 'n aangename tyd was onder een dak. Dankie ook vir Mita se bedrae. Ons sal beslis weer daar gaan draai.

Retha N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha N

Ons kon ons pap batterye herlaai!

Uitstekende ligging, jy sien geen ander huise nie. Baie lekker, gemaklike huis. Waarde vir geld.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Beste Retha,

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.

Groete
Eurica

Mabalingwe Itaga 619
Corne O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne O

Lekker boskuier!

Baie lekker kuier-area met lapa!

Hendrick B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrick B

We had a wonderful stay and enjoyed the tranquillity of the bush.

We appreciated the fully equipped accommodation and the service was commendable. It is a peaceful setting with beautiful sunsets and game drives to enjoy. The kids really enjoyed the swimming pool, table tennis and pool table. We will certainly return to make more memories.

Brandon O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon O

Great location.

In the middle of the bush, with a great entertainment area, boma, lapa and pool.

Barend C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend C

Pragtige huis in die bosveld omgewing met rustigheid rondom jou.

Ons sal definitief weer hier wil tuisgaan. Swembad en alle geriewe op een plek. Ongelukkig is daar geen lugreëling nie en dit kan baie warm word in die bosveld.

Hanro V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro V

Baie lekker plek om net weg te breek.

Perfekte wegbreek vir 'n naweek, selfs 'n week. Ons was 8 mense en almal was gelukkig, baie lekker plek. Fantastiese diens!

Denzil R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil R

Juweel van 'n plek om uit die stad te kom.

Ons het klein kinders by ons gehad en daar is 'n paar balke op die stoep bo wat los of nie daar was nie. Moes stoele daar plaas aangesien kinders daar kan afval. Aangesien die R500 vir die skoonmaak van die huis verplig is moet dit op die geadverteerde prys bygelas word. Behalwe vir dit is die plek 5-ster, en ons sal enigetyd teruggaan.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Beste Denzil,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek sal ondersoek instel op die los balke waarna jy verwys.

Die skoonmaakfooi word apart gehef en is ook so aangedui op die kwotasie wat aan jou gestuur is.

Vriendelike groete,
Itaga Seven 19

Mabalingwe Itaga 619
Johan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Heerlike wegbreek in die bosveld. Onthou om Spots, die njala bul, se kop te streel. Ons en die kinders en kleinkind het dit baie geniet.

Sien sterre.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Beste Johan,
Baie dankie vir jou mooi review en terugvoering.
Vriendelike groete,
Eurica

Mabalingwe Itaga 619
Evert S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evert S

Lekker privaat.

Ons het baie lekker gebly en Mita, die huishoudster, was baie vriendelik en behulpsaam.

Hanneke B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanneke B

Baie rustig en n pragtige uitsig.

Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel vir mense.

Clement C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C

Ons uitgebreide gesin het 'n wonderlike naweek by Itaga 19 geniet.

Luukse and baie goed toegeruste verblyf in 'n pragtige omgewing. Heelwat diere het die eiendom gereeld kom besoek. Die bediende, Mita, was baie vriendelik en 'n groot hulp.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Dear Clement, thank you very much for your review. I am delighted that you enjoyed your stay. Regards, Eurica

Mabalingwe Itaga 619
Riana S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Pragtige skoon ruim huis, met skoonmaakdienste ingesluit.

Baie ruim, ten volle toegeruste huis. 3 slaapkamers met elk sy eie badkamer wat baie gerieflik was, aangesien ons saam met vriende daar was. Heerlike braaiplek en lapa met splash pool. Sal dit enige tyd aanbeveel. Mita was 'n groot bonus vir die skoonmaakdienste (teen ekstra vergoeding) sodat almal kon ontspan en die naweek geniet.

Jana R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana R

Beveel Itaga nommer 19 vir almal aan.

Was 'n bitter lekker naweek, alles is skoon, netjies en gemaklik. Dankie Eurica!

Johan Adriaan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Adriaan B

Was baie lekker gewees en definitief waarde vir geld.

Sien sterre.

Jean D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D

Gemaklik

‘n Baie aangename, gemaklike en rustige wegbreek.

Verona B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona B

Asemrowend met uitstekende geriewe in die bosveld.

Wonderlike verblyf met die lekkerste buite kuier-area en privaat watergat.

Zelda S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Heerlike naweek van bederf en ontspanning.

Die eenheid was skoon en netjies, wat vir ons altyd die belangrikste is. Ons het baie lekker gekuier, kuier areas en kamers is ruim. Ons was bederf met skoonmaakdienste elke dag, so ons kon net ontspan. Sal definitief weer daar gaan bly.

Martinique L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique L

Lekkerste naweek in die lekkerste huis!

Ons het die lekkerste naweek by Mabalingwe gehad en Itaga 19 gaan ons beslis weer sien.

Vinoulia B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinoulia B

Kwaliteit gesinstyd.

Dit is 'n mooi plek, ek my metgesel en 2 kinders met my 2 broers en hulle meisies was daar. Ek het lanklaas so goed gerus en tuis gevoel en het gevoel of ons in ons eie huis was, net op 'n ander plek. Die bos is mooi en stil en ek het elke oomblik geniet. Die huishulp is ook vreeslik oulik, maak om elke hoek en draai agter jou skoon jy doen regtig niks nie. Jy slaap, eet en ontspan aangesien die res vir jou gedoen is. Dis 'n plekkie wat ek beslis 1 keer 'n maand heen sal gaan.

Yolande B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Uitsonderlik!

Ons het dit baie geniet. Dit het gevoel soos ons eie stukkie bosveld. Lekker privaat. Daar was geen tekortkominge nie. Die swembad het gesorg dat ons kon afkoel en as 'n bonus het ons vir die diere gekyk wat verby beweeg het. Lekker wegbreek uit die stad.

Chris K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K

Ek beveel Itaga 19 regtig aan vir 'n heerlike wegbreek uit die stad.

Die vlakvarke en tarentale het ons verwelkom Vrydagoggend en het in die omgewing gebly tot Saterdag. Die uitsig is pragtig en wat dit asemrowend gemaak het, was die storms met weerlig op die horison wat ons kon geniet van die boonste verdieping. Ons kinders (7 en 4 jaar onderskeidelik) het die 'splashpool' baie geniet al was die water ysig koud! Die kamers is ruim en die huis is skoon. Ons het regtig lekker gekuier en sal die plek aanbeveel vir grootmense én kinders.

Casper B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper B

Aangenaam verras.

Geriewe uitstekend, netjies en skoon (huis, lapa, splash pool). Uitsig pragtig van boonste dek. Gaan Itaga 19 beslis weer besoek in 2017.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Baie dankie Casper.

Mabalingwe Itaga 619
Andre O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O

Ideale plek om die bosveld te geniet.

Goed toegeruste, ruim huis met pragtige uitsig oor die bosveld. Die huis kort bietjie opknapping soos stortkoppe wat los is, deurknippe wat gebreek is asook sommige deure wat se slotte en sleutels gebreek is. Die waterdruk in die storte is nie reg nie en stop die toevloei van water van tyd tot tyd. Afgesien van bogenoemde wat maklik reggestel kan word het ons die verblyf terdeë geniet.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Beste Andre,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Mabalingwe Itaga 619
Eric D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D

Uitstekend. Sal weer en weer terug gaan.

Dit was ons 7de keer dat ons hier gekuier het. Sien al klaar uit na die volgende wegbreek.

Retha D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Alles wat jy nodig het was daar en het heerlik gebly!

Sal definitief Itaga 19 aanbeveel. Die huis is baie goed toegerus. Dis baie rustig en die speletjies kamer is absoluut 'n bonus!

Elize L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Awesome!

Ons het dit baie geniet en die huis was baie netjies en mooi. Diens was ook van die hoogste gehalte. Sal dit definitief weer doen.

Mabalingwe Itaga 619 se terugvoer

Hi Elize,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Groete Eurica

Mabalingwe Itaga 619
Johan V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Goeie verblyf!

Het dit geniet saam met familie.

Karen W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Great African bush experience with beautiful sunsets, visits from warthogs and a spacious well equipped home.

My family of 4, along with my sister and her 3 children visiting from Australia, had a wonderful 4 day stay. The house was ideal for us all , we had great evenings at the boma around the fire pit. The kids enjoyed the table tennis and pool table and although the pool was fairly small it was big enough for all of us to cool off in. We had all all the home comforts and Mita ! It was a lovely family reunion and due to the location, my Australian family are going back with many great photos.

Neels K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Puik naweek waartydens ons ouers se 70ste verjaarsdae gevier het.

Puik ligging gerieflik naby aan Pretoria. Verblyf is ruim en baie goed toegerus. Die opsionele huishulp het natuurlik die naweek 'n lekker bederf sonder die doodwerk gemaak. Kan Itaga 19 enige tyd aanbeveel.

Sonja P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Pragtige plek, ideaal vir die natuurliefhebber met sy rustige atmosfeer en buitegeriewe.

Die plek is wonderlik, is heel op sy eie met al die natuur om jou so ver jy kan sien, watergat net so skuins van die stoep en so paar wilde diere wat daarvan gebruik maak, gee jou die kans om dit van naby te geniet. Indien jy net gaan vir 'n naweek dan is die vermaakarea amper 'n mors van tyd want mens kom nie by dit uit nie, daar genoeg ander dinge om te doen. Vir die geesdriftige rugby en sportliefhebber sal die beperkte DSTV nie jou gunsteling toestel wees nie, maar vir die natuurliefhebber is die boma / braai area baie lekker, dis ruim en gesellig as die vuur brand en die buite-toilet is 'n groot pluspunt, en iets om te ervaar. Sal dit beslis aanbeveel. Pasop egter vir beurtkrag, want as die krag afgaan dan gaan staan die water (stort / bad / kombuis ) so vind maar uit, want om met seep te staan en wag vir water is nie te lekker nie maar wel 'n belewenis. Tog verander dit steeds nie die heerlike kuier wat ons gehad het nie.

Neil W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W

Very private with all the essentials. Lovely Boma Area.

Very, very nice accommodation. Nice and secluded from the rest of the resort. Boma and entertainment area were awesome. Will definitely return again in summer.

Retha B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Skoon ruim verblyf.

Groot gerieflike huis, skoon en netjies. Huishulp baie hulpvaardig. Die Lapa is n groot aanwins. Reelings voor die tyd is skriftelik bevestig tov sleutels, aanwysings ens. Moeite is gedoen, bv, gras is om die watergat in die veld gesny, wat die diere meer sigbaar gemaak het. Groot pluspunt, die olifante het besoek afgele en was teenaan die huis, wat n ervaring!!! Itaga 19 kan enige tyd aanbeveel word vir n groep mense.

Olav N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olav N

Het dit baie geniet!

Uiters georganiseerd en ingerig. Alles baie netjies en gemaklik. Gaan weer plek bespreek.

Eric D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric D

Sien die sterre hieronder.

Carel C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carel C

Uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

Larina V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larina V

Heerlik, gerieflik en ruim.

'n Lieflike huis met 'n asemrowende uitsig.

Corne D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne D

Rustig, veilig en privaat.

Die oond het geen gas gehad nie.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f50bcadf3387d2d45d7b12025adbacc016d26fc255fdc43ad1d5ba87b8d4a7cf5aed09e7dbc91876e65b269403ce21b945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 94 5 1 5 Portion 6, House 19 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang