Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Itaga 619

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mabalingwe Itaga 619 is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat sowat 31 km van Bela-Bela af.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste in 2 en suite-slaapkamers en daar is 'n oopplan-leefarea. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n slaaparea met 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, gasstoof en ander toebehore toegerus. Daar is 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel.

Die onderste verdieping bied toegang tot 'n privaat dek met 'n ontbyttafel wat sitplek vir 8 gaste het. Die swembad is vanaf die dek bereikbaar. Die vermaakarea het 'n boma en 'n braaiput en ander braaigeriewe i sin die groot lapa beskikbaar. Dié area lei na 'n kleiner lapa wat 'n buitebadkamer en 'n omheinde plonspoel. Grasdakparkeerplek is beskikbaar.

Die huis het 'n sonkragstelsel.

Die oord het ook geriewe en doendinge soos wildritte, perdry-wildritte, warm en koue swembaddens en 'n buitespa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Debbie D
Saam met vriende
5.0
Amazing place, peaceful and relaxing and value for money. We had an amazing time. Mabalingwe Itaga 619 is a lovely place, it was a home...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Leonie V
Saam met vriende
5.0
Baie skoon en netjies. Spacious en perfek vir 'n wegbreek. Dit is 'n baie groot plekkie. Netjies. Lekker om te kuier en die swembad was lekker om af t...
Sien meer
Apr 2024
Annalie V
5.0
Heerlik, waarde vir geld en gemaak om batterye te herlaai. Ons het heerlik gekuier by Mabalingwe Itaga 619 - die swembaddens was die hoof lekkerte van...
Sien meer
Mrt 2024
Riaan S
5.0
Ñ Lekker en rustige wegbreek, met die swembad en plonspoel om in af te koel. Ns. Ons het elke oomblik van ons verblyf by Mabalingwe Itaga 619 geniet. ...
Sien meer
Feb 2024
Rynk D
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly by Mabalingwe Itaga 619. Hulle het 'n verskeidenheid geriewe om die tyd regtig lekker te maak. Baie n...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Itaga 619 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f50bcadf3387d2d45d7b12025adbacc016d26fc255fdc43ad1d5ba87b8d4a7cf5aed09e7dbc91876e65b269403ce21b945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 94 5 1 5 Portion 6, House 19 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang