Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabel View

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Mabel View is 'n selfsorg-eenheid in Bellville. Hierdie verblyf is sentraal geleë en naby Tygervallei Winkelsentrum, besighede en restaurante.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n driekwartbed en 1 dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eenheid lei na 'n binnehof met 'n ingeboude braai en 'n buite-sitarea.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n toesluithek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise M
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelikste gasvrou ooit, sal enige tyd weer teruggaan. Was fantasties, beste blyplek.
Nov 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid is prakties, goed toegerus en beskik oor veilige parkering. Ons beveel dit...
Sien meer
Okt 2024
Isolde D
Gesin met klein kinders
5.0
Om weer en weer terug te keer. 100%. Uitstekend vir vyf van ons. Oupa, Ouma, Mamma, Kleuter, Baba.
Okt 2024
Cne F
5.0
Felt homey. Home away from home, best stay ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Choene N
Gesin met klein kinders
5.0
The place was next to all the places I wanted to go. My stay was superb and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mabel View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fda714ba8bea78e050647354c773fbc59869fd0f50d98f380d8254a17107d5621719464e7108cdec8421248310fdfad2e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang