Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabula Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Mabula Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annetjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie B

Pragtig ligging, kos, kamers, game drives was wonderlik!

Baie heerlik gebly! Pragtige plek, vriendelike mense!

Louis M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Fantasties. Waarde vir geld.

Die fasiliteite was goed instand gehou. Kos was fantasties. Wild was volop.

Gaamongwe B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaamongwe B

Expectations exceeded!

It was such a pleasant stay, although I fell ill from the dinner I had at the Boma, the staff took good care of me and ensured that I had food delivered to my room. The game drive was fantastic with Job, our guide, being knowledgeable and ensuring that the snacks and breakfast setup is beautifully done. Definitely making a return sometime in the future.

Corne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B

Ontspannend.

Wonderlike wildsritte en etes, baie ontspannemd, maar die ontvangs laat die res van die personeel in die steek. Hulle het nie behoorlike prosesse t.o.v. besprekings in plek by ontvangs nie.

Marina H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Fantasties.

Die hele ervaring het my verwagtinge oortref! Van netheid, smaaklike etes, puik personeel en ons uitstekende gids Moneya kon ons nie 'n beter plek kies nie. Wil definitief terugkeer vir 'n langer besoek.

Tony G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony G

A fantastic time.

We had a great 3 days at this lodge. The staff couldn't do enough. The game drives were awesome and we saw 4 of the Big Five. No leopard. Our guide, Apollo, was very knowledgeable on his animals. We did 6 drives. The food is buffet style 3 meals a day and dinner is at various locations. So much food and such a variety. Rooms are very comfortable and well serviced. I would recommend this venue to anyone.

Aletta B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta B

Goeie ontspanning, vriendelike personeel.

Kos nie altyd op standaard asook kelners. Baadjie wat agtergebly is teruggestuur. Baie beïndruk met hulle diens.

Bianca V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca V

Baie gemiddeld. Niks om oor huis toe te skryf nie.

Alles was baie gemiddeld. Niks om oor huis toe te skryf nie. Voel dat die prys per nag nie dit wat jy kry regverdig nie. Ons toergids JP was great. Kos was koud en daar was 'n paar keer waar iets klaar was.

Mabula Game Lodge se terugvoer

Liewe Bianca

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie jammer om te hoor dat die ondervinding slegs gemiddeld was en ons nie jou beïndruk het nie. Ek vra graag om verskoning vir die ongerief en hoop dat u wel weer in die toekoms vir Mabula Game Lodge 'n kans sal gee om u te beïndruk.

Vriendelike groete
Kim

Mabula Game Lodge
Vanaf R9 054
R9 054 R6 791
per nag, vir 2 mense
Vanaf R9 054
R9 054 R6 791
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Privaat Wildreservaat, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2534307441367f45caf8b92074dd1a7d477b7df5ef918989ba77749e2f72f797e328e9909aa17188dd1d9e932d577d17a3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 054 nouVanaf R6 791 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Mabula Private Game Lodge Mabula Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.738914362908 27.928892970085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang