Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madikela Wildlodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Madikela Wildlodge is in die Waterberg Biosfeerreservaat geleë. Dié wild-lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek uit die besige stadslewe.

Verblyf word gebied in 8 chalets wat elkeen slaapplek vir 2 tot 5 gaste bied. Elke kothuis het 1 of 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is. Elke kothuis het ook 'n sonverhitte Jacuzzi, 'n boma met braaigeriewe en 'n grasdakdek vir wildkyk.

Die lodge bied 'n groot swembad met 'n kinderswembadjie, klimraam, speletjieskamer met 'n pooltafel en putt-putt-baan met 18 putjies. Verder is daar 'n groot grasdaklapa met 'n kroegarea, eetkamer en industriële kombuis wat goed toegerus is vir selfsorgfunksies, troupartye ens. Dis beskikbaar vir besprekings.

Klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat mits dit gereël is. Daar is staproetes op die plaas waartydens jy kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste, waterbokke, bosbokke, impalas en ander wild kan gewaar.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marietha S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet, sal definitief weer kom. Baie geniet, ideaal vir paartjies. Ons het wild gekyk en die waterbak naby die huisie het gesorg vir voëls en kl...
Sien meer
Nov 2024
Micha L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesomeness. Extremely enjoyable, peaceful and private. The hot tub was a huge plus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Manda B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, natuur, die wild, die ente wat ons kon stap, absoluut stunning. Ons het baie lekker gekuier en is baie goed ontvang. Het die wild geniet e...
Sien meer
Sep 2024
Dee R
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute heaven. Stunning location, tranquil. The cottage had everything I needed with views to die for. I'll definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Ruan C
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en ontspannend. Soos oude gewoonte, 'n baie lekker plek. Wat jy sien is wat jy kry, sal weer volgende jaar terugkeer.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Madikela Wildlodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MjkxOTU0LWY2YTQtNGYxOC04YmUzLTg5MTZkNGNkMDI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 PO Box 37 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.053098 28.316946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang