Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafuta Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Mafuta Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marinda K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Heerlike verblyf.

Heerlike huis met alles wat jy mag benodig. Die 4 slaapkamers met en-suites was baie gerieflik. Die gasheer is uitstekend. Effektiewe kommunikasie het die inboek 'n plesier gemaak. Rustigheid met al die diere wat daar rondloop. Die verblyf was baie aangenaam. Baie dankie vir 'n naweek gevul met mooi herinneringe. Ons sal beslis weer van julle huis gebruikmaak.

Nonnie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie V

Ons paar dae by Mafuta was besonder lekker en baie gerieflik.

Wat 'n heerlike huis. Die ligging en uitsig is pragtig. Goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer. Netjies en skoon.

Brendan N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan N

As a family we really enjoyed our stay and would most definitely visit again.

Amazing house with stunning views. We really enjoyed our stay there and the host made it feel like home. I can recommend this place to anyone for an awesome bush breakaway.

Veronica M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Warm, welcoming and very clean.

The villa was exceptional. There was everything you need for a nice weekend away. We would definitely book it again.

Mafuta Lodge se terugvoer

Thank you so much, Veronica. We can't wait to welcome you back at Mafuta Lodge

Mafuta Lodge
Marius M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Uitstekend, verruklik en kosbaar.

Ons het baie lekker gebly en die huis was baie netjies met inklok.

Mafuta Lodge se terugvoer

Baie dankie, Marius
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Mafuta Lodge
Danie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Recommended for any entourage.

The home is well equipped with everything you'd require, including a small gas braai for when you quickly need to get something cooked for the entourage while getting the coals ready at the braai area. The view is spectacular and the only consequence is that you don't really want to leave for on-site sightseeing tours. One thing we couldn't resist (especially with the kids) was the heated pool at the main reception, so take your costumes.

Corrie J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie J

Stil en rustig. Geen verbygaande verkeer want huis aan einde van 'n laan.

Ons het baie lekker ontspan met die asemrowende uitsig oor die bosveld. Die huis is veral voldoende vir groter groepe, binne en buite.

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920796fabaf38d1f7ea3531a32bec7f5dd35919c78443b2c8c3c1096e60761e1eabe9eebe6a33d9fbc1a14580b9410a79703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8413975 28.0485945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang