Main House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van N2 en St. Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R6 300 per nag (plek vir 19)
Beskrywing
Main House is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Mentors Country Estate wat in 1990 gestig is en pragtig bo die dorpie Jeffreysbaai geleë is. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë.
Dié huis bied slaapplek aan 19 gaste en beskik oor 9 slaapkamers en 8 badkamers. Daar is 6 kamers met 2 enkelbeddens en 3 kamers met dubbelbeddens. Gaste in kamers 8 en 9 deel 'n badkamer met 'n stort en die ander 7 kamers het hul eie badkamers met 'n bad en/of stort toegerus is.
Daar is 'n ruim oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die stoep bied 'n uitsig oor die plaas en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die hekke en elektriese heining rondom die landgoed dra tot veiligheid by. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en plaasdiere, ideaal vir gast emet kinders.
Mentors Country Estate is 2,4 km vanaf die Fountains Mall, en 6,6 km vanaf Dolfynstrand geleë. Die Jeffreysbaai Gholfklub en Jeffreysbaai Skulpmuseum is binne 5 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 177
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hoek van N2 en St. Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sonskynkus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van N2 en St. Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang