Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Mews 3

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malachite Mews 3, Rawsonstraat 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in die Malachite Mews-kompleks in sentraal Knysna. Die woonstel is ideaal geleë binne stapafstand vanaf Knysna Waterfront, restaurante, nuwerwetse koffiewinkels en inkopiegeriewe. Dit is die ideale naweekwegkruipplek vir bergfietsryers, stappers, kos- en wynliefhebbers en sakereisigers.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het oorgenoeg kasspasie, kwaliteit linne en ruim sonlig. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook komplimentêre koffie en tee. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die oopplan-sitkamer het 'n slim-TV met toegang tot Netflix, en die woonstel is toegerus met WiFi.

Gaste kan ontbyt of middagversnaperinge in die privaat buitelug-ontspanningsarea geniet. Daar is 'n veiligheidshek om toegang tot die gebou te kry, en gaste het toegang tot 1 kelderparkeerplek wat agter 'n veilige hek beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Malachite Mews 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Siphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Malachite Mews 3, Rawsonstraat 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malachite Mews 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malachite Mews 3, Rawsonstraat 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA873bdca80abbc4a06cd568f3b056a160a02c85bb4177cd06054abb9fd94d4709dbca61d81e9e0357385c7074bc8ea7c53f95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Malachite Mews 5 Rawson Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.036963524643 23.044047242259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang