Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malata Beachfront Apartment

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Malata Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad geleë. Die woonstel bied asemrowende see- en Tafelberg-uitsigte vanaf die patio.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. 'n Kampeerbed is ook beskikbaar om vir 'n baba te gebruik. Die gedeelde badkamer het 'n aparte stort en bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster, asook 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 2 enkelslaapbanke en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die patio en 'n tuintjie wat 'n braaigeriewe bied en na die see kyk.

Die woonstel bied gratis WiFi-internettoegang. Veilige ondergrondse parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Malata Beachfront Apartment is naby restaurante en winkels in die area, binne 18 km vanaf die sakekern, en binne 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Malata Beachfront Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Coral-weg, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malata Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72016133fe4e277879ec11d7e4fb5305de71a6c5e285036629f9cef15d65adb27874469bc5ccdc2d36e0f68894ef53324cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.813556349601 18.471619590296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang