Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamba 1927

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Mamba 1927
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Angela S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Perfect.

My stay was amazing, exactly what I needed. Lovely waking up to seeing animals in the yard.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you, Angela. You were the awesomest guests. It was lovely having you.

Mamba 1927
Johan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.

Heerlik gewees. Sal beslis aanbeveel.

Cindy C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C

Loved it.

The house is very spacious and beautiful. The host was a very good host.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you for being awesome guests.

Mamba 1927
Shantel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel V

Gem in Marloth.

Ons het baie lekker gebly en die huis het perfek gewerk vir ons groep. Ons was 8 grootmense, 2 babatjies en 1 kleuter. Elke kamer met sy eie badkamer het lekker gewerk vir elke paartjie. Die stoep is die lekkerste plek om te sit en kuier en veral in die oggende om die diere te sien wat kom eet.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie, Shantel. Julle is fantastiese gaste. Alles het julle perfek gelaat met jul vertrek. Ons verwelkom jul enige tyd terug.

Mamba 1927
Anna-marie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

The best in Marloth Park!

The host was very helpful and assisted promptly. Very clean. Lots of space for kids to play.

Samantha P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Would definitely recommend to other people.

Pleasant to stay. Clean and modern.

Ettienne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne D

Puik.

Definitief goeie waarde vir geld.

Tiffany H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany H

Excellent! Thank you.

We can't recommend Mamba 1927 enough. We beyond enjoyed our stay and regret not booking a longer stay. The house is fully equipped, everything is in working condition and is just what one would call a 'home' away from home. This was our first but definitely not our last stay at Mamba 1927. Hester is an exceptional host and all her staff are friendly and helpful.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you, Tiffany. You were just the best guests to have. We would love having you back again!

Mamba 1927
Dineo M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

Hester is an amazing host and very accommodating.

We had a lovely stay and felt very relaxed.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you Dineo. You were awesome guests!

Mamba 1927
Nhlanhla M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla M

Lovely, fun.

The house was spacious and accommodating to everyone. It was also super clean.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you Nhlanhla You were the most awesome guests and left the house as you found it Super clean!

Mamba 1927
Elzana D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana D

Wonderlik!

Baie lekker gewees. Alles en nog meer in die huis. Hulle gaan nou 'n braai-area by bou. Dit sal goed wees. Ons was salig onbewus van die ellendige loadshedding met die backup wat in die huis is. Kom verseker terug na Mamba 1927.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie liewe Elzana. Julle is die lekkerste gaste. Jul het die huis so pragtig skoon gelos, álles skoon en op hul plek asof niemand daar gebly het nie. Ons ontvang julle baie graag weer.

Mamba 1927
Annamart C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamart C

Heerlik!

Julle het ons lekker hier gekuier. Lieflik, rustig en baie goed ingerig. Sal beslis weer gaan!

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Annamart Julle is die awesomeste gaste. Dankie vir julle! Ons wag vir jul volgende kuiertjie!

Mamba 1927
Jacolette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolette S

Wonderlik en fantasties!

Dit wat jy sien is wat jy kry. Baie netjies en stylvol. Alles wat jy nodig het is reeds daar vir jou. Die swembad is perfek vir Marloth se hitte. Die swaaistoele met die uitsig is ideaal vir daardie vroegoggendkoffie. Ek sal weer en weer Mamba 1927 gebruik vir 'n Marloth-wegbreek!

Mamba 1927 se terugvoer

Liewe Jacolette. Ons ontvang julle graag oor en oor. Dankie vir die fantastiese gaste wat julle is. Dankie veral omdat jul die huis in n perfekte toestand gelaat het. Sien jul een van die dae weer!

Mamba 1927
Ineke And Peter H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke And Peter H

Family friends holiday.

Enjoy our time at Mamba 1927, missed the bushbabies.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you Peter & Ineke for your kind words. You were the most awesome guests. Hoop to have you back soon someday.
Kind Regards, Hester

Mamba 1927
Sanette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B

Heerlike ten volle toegeruste kuierhuis.

Hester was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die huis is netjies en baie goed ingerus.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Sanette
Ons waardeer julle baie. Dankie dat julle die huis weer mooi netjies vir ons gelos het. Hoop om julle gou weer hier te hê.
Groete Hester

Mamba 1927
Ntando M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntando M

Awesome place.

I really enjoyed my stay at Mamba.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you Ntando. We really enjoyed having you.
You were awesome guests

Mamba 1927
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Baie lekker.

Mamba in area naby Seekoeistraat. Genoeg ruimte. Sal net graag wil sien dat daar 'n permanente braai is.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Marco
Ons gaan definatief jou aanbeveling ter harte neem. Dankie vir julle en die awesome gaste wat jul is. Ons verwelkom jul enige tyd terug.

Mamba 1927
Willem N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Definitief die moeite werd.

Ideale wegbreek in die natuur, huis is gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het, lugreëlaars teen die hitte, splashpool om in af te koel. Hester was 'n fantastiese gasvrou en die huis is pragtig gemeubileer. Definitief die moeite werd.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Mariska. Julle is fantastiese gaste. Ons verwelkom julle enigetyd terug.

Mamba 1927
Theophilus N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theophilus N

Outstanding & exceeded our expectations.

Dit was ongelooflik lekker. Het baie lekker geslaap en gekuier.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Theo. Was so lekker met julle hier. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Dankie dat julle die huis pragtig skoon gelos het. Ons waardeer kliente soos julle.

Mamba 1927
Innette N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innette N

Absoluut fantasties.

Fantastiese plek wat regte rus vir jou siel besorg. Ons sal defs weer kom kuier.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie liewe Innette en familie. Julle is fantastiese gaste. Julle het my huis so pragtig mooi netjies gelos, ons waardeer dit opreg. Sal julle enigetyd weer hier verwelkom.

Mamba 1927
Antoinette N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

Wonderful.

This was a wonderful experience. Everything we expected and more. The house is beautiful and the wild life was amazing. The owner was such a nice person. We would recommend this to anyone and will definitely go back.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you Antoinette. Thanks for leaving the house so clean,you are awesome guests. We would live having you again

Mamba 1927
Stephen B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Hester was a fantastic host - we will definitely return soon.

Great location, and well equipped.

Monica L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Heerlike Paasnaweek beleef.

Pragtige huisie met alles wat jy nodig het, daar was tot 'n pot om potjiekos te maak! Die diens as daar vrae was of iets wat dalk nie reg was nie, was uitmuntend en baie vinnig. Ek beveel Mamba 1927 hoog aan vir almal wat 'n groter groep is (ons was 10).

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Monica
Ons sal sulke awesome gaste soos julle enigetyd weer ontvang!

Mamba 1927
Joe J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe J

Dit was fantasties.

Ons was opsoek na 'n rustige omgewing waar ons as vriende kon sit en kuier en dit is presies wat ons gekry het.

Magda D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Baie lekker plek.

Alles was soos ons dit gesien het en die foto's wat ons ontvang het oor Mamba 1927.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Magda. Dit was lekker om jul hier te hê. Jul het die huis pragtig skoon gelos vir ons. Ek sal jul enigetyd as gaste aanbeveel.

Mamba 1927
Magdel J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel J

Gerieflik, mooi skoon, en lekker kuier huis.

Die huis het alles en nog meer wat jy nodig het. Alles is so mooi, netjies en skoon en die binnehuise versiering is so mooi - dis was so lekker om daar te bly. Middagslapies met die "aircons" in die kamers is 'n bonus en dit voel soos vakansie om lekker koel middagslapies te kan he. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons weer die voorreg het om Marloth park te gaan besoek. Dankie Hester vir alles.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie liewe Magdel. Jul is die awesomeste gaste. Ontvang julle graag weer enigetyd. Julle het die huis vir ons pragtig skoon gelos. Dit word opreg waardeer.

Mamba 1927
Gcinile V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gcinile V

The was no toilet paper and they didn't tell us to come with them.

It was fun and adventurous.

Mamba 1927 se terugvoer

Hi Gcinile. This is a self-catering house, not a lodge. We give you a starter pack which includes a toilet roll in each bathroom on your arrival, after that you have to cater for yourself.

Mamba 1927
Lizette K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Ruim en netjies.

Ons het dit vreeslik geniet. Ons het baie diere gesien en die verblyf was baie mooi.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie Lizette. Ons sal jul enigetyd weer as gaste verwelkom. Dankie dat julle die huis super netjies agtergelaat het!

Mamba 1927
Mandla M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M

Glorious

The host is phenomenal. The place is very posh, we really enjoyed ourselves.

Mamba 1927 se terugvoer

Thank you Mandla.

Mamba 1927
Chantelle W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W

Very comfortable stay.

This accommodation suited all our needs, the dishwasher was an added bonus and the viewing of the game from the veranda was awesome. Will definitely do that again.

Ruan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Uistekende geriewe wat dit gemaklik maak vir elke gesin.

Mamba 1927 sal ek aanbeveel vir enige gesin. Swembad is veilig met seil oor vir klein kinders. Definitief waarde vir geld.

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie, Ruan. Julle self is voortreflike gaste wat die huis pragtig skoon gelos het. Hoop julle kom kuier weer.

Mamba 1927
Natli R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natli R

Nuut, skoon, stylvol, spasieus.

Wat 'n pragtige huis en soveel lig. Vloeiende spasie vir 'n huis vol mense, insluitende 3 besige seuns. Geen "clutter". Die skottelgoedwasser was 'n groot bederf. Selfs die buite-area het spasie en is uitgelê met geselligheid in gedagte. 'n Definitiewe ja!

Mamba 1927 se terugvoer

Dankie liewe Natli.
Dit was n groot plesier om jul as gaste te hê. Dankie dat jul die huis na jul vertrek absoluut spotless gelos het. Ek sal julle definitely aanbeveel oral waar julle wil gaan uitspan.

Mamba 1927
Charmaine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Beautiful place with lovely interior.

Loved the interior of the house, the lookout area and pool outside. It is a self-catering place, so make sure you bring your basics, i.e. own coffee and tea necessities, cleaning and dishwashing detergents, disinfectants for the insects, Allergex if you're allergic to any insects and other basics that would make your stay there comfortable as the area is very far and away from shops and amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek met 'n lieflike interieur.

Was mal oor die binnekant van die huis, die uitkykarea en swembad buite. Dit is 'n selfsorgplek, so maak seker jy bring die basiese bv. jou eie koffie- en teebenodighede, skoonmaak- en opwasmiddels, ontsmettingsmiddels, weermiddels vir insekte, Allergex as jy allergies is vir enige insekte en ander basiese goedjies wat jou verblyf daar gerieflik sal maak aangesien die area ver weg is van enige winkels en geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mamba-straat 1927, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0620a3e98baba8933070c908e411c12f4a147a1bbd00a03eadee09b9d6a3261c780e39079361a35ad67c54a45a26f5ca970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 34 5 1 5 1927 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3424333317 31.773337810878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang