Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamba House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Mamba House
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Louw P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw P

Lekker rustig en privaat.

Die verblyf was pleasant. Daar is volop diere en lekker privaat.

Monique G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Baie lekker plekkie om in te bly, ligging is perfek sal weer daar gaan woon.

Sien sterre.

Leanne P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P

Enjoyable. Will be back.

Kitchen a bit small. Comfortable for 3 or 4 people, no more.

Jelome H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelome H

Lekker en gerieflik. Toegerus met alles wat mens nodig het.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Valery G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valery G

Loved how homey it was.

Loved it. Had everything we needed to have a cozy stay.

Marina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Baie lekker en sal weer daar bly.

Baie lekker gekuier, daar was soveel diere om ons. Die swembad was lekker vir die kinders, net effens glad met die teëls bo op die rant.

Ig V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Ons het eenvoudig lekker gekuier!

Sien sterre.

Timothy C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy C

Ongelooflik.

Dit was ongelooflik mooi en die eenheid het van alle benodighede geskik. Dit is ook kindervriendelik. Kan dalk meer speelgoed gee vir kinders.

Mamba House se terugvoer

Baie dankie! Ek maak nota van speelgoed en sal verseker nog speelgoed voorsien.

Mamba House
Francois S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Lekker.

Die houtbank en bank buite kan vervang word. Verder is dit lekker gewees.

Mamba House se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is tans besig om die houtbank buite te vervang met 'n staal een. Dit wil my voorkom asof Marloth en houtbanke nie maats is nie.

Mamba House
Sandra B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Was lovely seeing the wild.

The animals so close were a wonderful experience.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adriana G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriana G

Was lekker.

Ja, ons sal net waardeer as daar 'n afdak kan wees vir voertuie en die verfmerke, veral in die badkamer voor die stort.

Nadene E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

A little piece of Heaven.

Wonderful little house to unwind, swim and braai after a busy day of viewing animals and exploring Marloth Park and Kruger. Braai area is located perfectly to view the game.

Mamba House se terugvoer

Baie dankie. Dit word waardeer en kom kuier gerus weer by ons. Groete. Mamba House

Mamba House
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lucille V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille V

Baie lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly. Ons het redelik diere gesien wat teen aan die huis geloop het.

Mamba House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer!

Mamba House
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eabf23bf93b12e787a758f5d13100ebee251097465557fb08a29d5ca543071648e5a97bb73b9d7a0508da17e12aa8703d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R813 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 1924 Mamba Street Marloth Park 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.341354625495 31.77289117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang