Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamba House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Louw P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker rustig en privaat. Die verblyf was pleasant. Daar is volop diere en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker plekkie om in te bly, ligging is perfek sal weer daar gaan woon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Enjoyable. Will be back. Kitchen a bit small. Comfortable for 3 or 4 people, no more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jelome H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker en gerieflik. Toegerus met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valery G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Loved how homey it was. Loved it. Had everything we needed to have a cozy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie lekker en sal weer daar bly. Baie lekker gekuier, daar was soveel diere om ons. Die swembad was lekker vir die kinders, net effens glad met die teëls bo op die rant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ig V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het eenvoudig lekker gekuier! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Ongelooflik. Dit was ongelooflik mooi en die eenheid het van alle benodighede geskik. Dit is ook kindervriendelik. Kan dalk meer speelgoed gee vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Mamba House
Baie dankie! Ek maak nota van speelgoed en sal verseker nog speelgoed voorsien.

Francois S
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Lekker. Die houtbank en bank buite kan vervang word. Verder is dit lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Mamba House
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer. Ek is tans besig om die houtbank buite te vervang met 'n staal een. Dit wil my voorkom asof Marloth en houtbanke nie maats is nie.

Sandra B
Kort verblyf
3.6
Jul 2024

Was lovely seeing the wild. The animals so close were a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eabf23bf93b12e787a758f5d13100ebee251097465557fb08a29d5ca543071648e5a97bb73b9d7a0508da17e12aa8703d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R813 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 1924 Mamba Street Marloth Park 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.341354625495 31.77289117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang