Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandalay Beach Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Tjaart B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantastic service, very friendly. That was the most awesome service we had. The place is secure, and we will recommend it for sure. For the price you pay, you are getting really good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Hi Tjaart and family, Thank you so much. We really appreciate your great review. We enjoyed hosting you. You guys are awesome! Best regards, Jennifer & Sharl

Hanli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig en lekker. Kan regtig hul aanbeveel. Was regtig 'n lekker tyd saam met hulle en die ogeend se ontbyt is regtig die beste wat ons al geëet het. Plek is skoon en netjies en lekker warm in die aande. Sal hulle weer besoek. Die Eienaars is regtig vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Hallo Hanli, Baie dankie. Dit was lekker om julle saam met ons te he'. Ons hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly en Groete Sharl & Jennifer

Gizelle Bernadette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Homely and peaceful. Well-maintained premises beautifully decorated. Friendly host. Delicious meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Hi Gizelle, Thank you for staying with us and it was lovely to hosting you. Hope to see you again soon.

Marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Baie naby aan die see en lekker sentraal gelëe. Baie lekker gebly. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Die tuin en die hele atmosfeer is pragtig. Ek kan regtig die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Baie dankie. Bly julle het die tyd saam met ons geniet. Mooi bly!

Japie K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Fantastic. Absolutely fantastic. The hosts were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Thank you for staying with us. Take care and see you again. Regards, Mandalay Beach Guesthouse team.

Karlien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gerieflik, netjies en veilig. Die breakfast is ook wonderlik. Jou kar is veilig en die kamers is lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Thank you for the lovely review. We enjoyed hosting you. Sien jou weer. Mooi bly!

Alastair M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Excellent stay. Sharl and Jennifer were amazing. Great place, lovely breakfast, I'll be back. Lovely garden and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Hi Alastair, Appreciate your feedback. We are happy to host you again in the future. Cheers. Kind Regards, Mandalay Beach Guesthouse

Erwee J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Warm atmosfeer. Ons het die verblyf baie geniet, die ontbyt was 'n wenner. Elke oggend was ons vriendelik gegroet deur die eienaar. Hulle beplan om 'n deurganghek in te sit van die parkering na die ingang, om die stap na binne makliker te maak. (Dit is die enigste rede vir die 4-ster by veiligheid en nie 5 nie). Tans moet mens ongelukkig buite-om beweeg. Die kamers is baie skoon en netjies, naby alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Hallo Erwee, baie dankie. Dit was 'n plesier om julle almal te ontmoet. Tot volgende keer.

Theuns B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Was aangenaam. Vervang die dubbelbed. Baie laag op die grond en matras is deurgele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharl
Mandalay Beach Guest House
Baie dankie Theuns en Alida.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fathom-weg 4, Bloubergrant, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459539b10b91de88e39378ff8900976cc558ce8ca1b7fdc345ba0e00ac25f057a2af6eca0ec75d4b3cdcbe60b0cdfa261bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 4 Fathom Road Bloubergrant 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.813375 18.4771795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang