Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandi's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Mandi's
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacqueline D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Quiet. Safe. Great communication.

It was a lovely stay, with clean, neat accommodation, amenities, and a covered parking space. The host was friendly and welcoming! We will stay again the next time we pass through. One small suggestion: Perhaps you could put a heater in the room during the colder winter months to make it even more comfortable.

Anje B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje B

Gerieflike, skoon en netjiese oornagverblyf.

Gerieflike, skoon en netjiese oornagverblyf. Stapafstand vanaf die laerskool waar ons moes wees. was baie gemoedkomend toe ons 'n spesiale versoek gehad het. Ons is baie vriendelik ontvang. Beslis waarde vir geld.

Zuli-ann M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuli-ann M

Love it!

Very nice and comfortable.

Thomas J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas J

Eersteklas.

Baie lekker gebly en geslaap.

Elroy O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy O

Welcoming!

Fantastic, we had everything we needed to have a restful lekker slaap.

Jonecia J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonecia J

Regtig baie aangenaam.

My tweede keer by hierdie pragtige self-catering-eenheid en ek kan regtig oor niks kla nie. Amanda is 'n baie vriendelike aangename gasvrou. Dit word definitief aanbeveel as jy op soek is na stilte en rustigheid. Weereens baie dankie.

Jonecia J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonecia J

Baie lekker gebly.

Ek was baie mooi en vriendelik ontvang. Die plekkie is baie ruim en netjies. 'n Stil en rustige area. Definitief waarde vir geld. Sal beslis weer daar bespreek.

Rina P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Baie lekker en skoon plekkie.

'n Plek om een nag oor te slaap. Shower water was ongelukkig net vir een persoon, toe was dit koud.

Mike G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

Sal aanbeveel.

Perfek vir 'n vinnige kuier in Riviersonderend. Netjies en skoon.

Mandi's se terugvoer

Jy kan nie vir 'n beter gas as Mike vra nie. Netjies en op sy plek. Dis 'n plesier om jou te ontvang, Mike.

Mandi's
Sharon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Ons kuier vir die aand was lekker rustig, ons kon darem TV kyk.

Ons het lekker geslaap, die plekke was netjies en skoon. Hulle kan dalk die kaste minder maak om 'n klein kitchenette in te pas, en ten laaste kan die watertemperatuur in die stort gereguleer word. Dit is of baie warm of te koud, anders as dit geen klagtes nie.

Jolene C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Vinnige oornag.

Heerlike plekkie vir 2 persone. Niks meer nodig as wat die kamer bied nie.

Steph F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph F

Baie lekker dankie.

Het baie lekker gebly. Die omgewing is baie stil en veilig. Netjies en alles wat mens nodig het vir oornag verblyf.

Amanda N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Nice.

My stay was fine. What I saw on the website is exactly what I got when arriving at Mandi's. She was very sweet and kind. Really enjoyed my stay.

Charmaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Rustigheid.

Heerlik gerus en geslaap.

Liani B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani B

Waarde vir geld.

Lekker stil en privaat.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mel K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mel K

Good.

Excellent and comfortable.

Veronique S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique S

Goeie ligging vir rus en vrede vir die siel.

Baie rustige omgewing. Al negatief is die stortwater wat tot kookpunt styg en eweskielik yskoud word. Die stort het ook 'n deep clean nodig. Andersins baie lekker gebly.

Ulma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ulma B

Plek netjies skoon behalwe hare op wasbak van vorige gas. Nie weer nie.

Nee, ek het nie lekker gebly nie. Warmwater by stort is 'n groot probleem. Die eienaar sê ek moet haar bel as ek wil stort, dan sal sy die huis se krane toedraai, maar steeds werk dit nie. Dit wissel tussen ysig koud en vuurwarm. Geen badhanddoeke nie. Ek word gebel om te vra waar dit is, terwyl ek niks ontvang het nie. Buitelig skyn by my kamer in.

Hedwig M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hedwig M

Pateties.

Dis my tweede keer dat ek Mandi's gebruik. Beddegoed was nie vervang nie (het geruik). Kamer was verskriklik koud, geen verhitting en ook geen warm water deur die dag nie.

Mandi's se terugvoer

Beddegoed word nelke gas vervang. Daar is altyd warmwater, dit moet net n rukkie loop vooraf. Ek sal wel n verwarmer aanskaf teen die koue.

Mandi's
Bernice N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice N

Tranquil.

Mandi’s is an excellent place to stay.

Morne P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Handfit

Was professioneel en akkommoderend. Definitief aan te bevele.

Hanlie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Netjiese, gemaklike oornagplek.

Ons is baie vriendelik ontvang in hierdie pragtige plek. Sal beslis weer daar oorslaap.

Anthony D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

I love my stay at Mandi's.

I enjoy my stay very much.

Pieter G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Baie aangenaam ontvang, lekker gebly.

Heerlike badkamer, lekker bed, alles wat jy nodig het, gerieflik. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam.

Mandi's se terugvoer

Hi Pieter, dankie vir die resensie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete Amanda
(Mandi's)

Mandi's
Lucinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Refresher.

Baie lekker en rustige plek om tuis te gaan.

Marietjie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Vriendelike diens.

Baie netjies en vriendelike diens. Sou net aanbeveel om 'n wasbak vir skottelgoed was aan te bou vir mense wat self kosmaak.

Shireen H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen H

Warm and cosy.

What a beautiful little place. We were greeted by the most welcoming smile, although we ran late for check-in. Amanda, thank you for your warm welcome. Your place was clean, warm, safe and spacious. We had a quick stay but will definitely book for our next trip to Riverdale.

Rencia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Goed ingerig.

Dis 'n groot kamer en badkamer. Die internet is vinnig genoeg om te kan werk. Daar is egter net 'n mikrogolf so 'n mens kan nie kosmaak nie, maar ons het heel goed reggekom. Daar was vars melk en beskuit met aankoms.

Dylan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan M

Amazing.

The owner of the place is very nice, she goes out of her way to make you feel more comfortable. My kids enjoyed the room and also the big shower and the cleanliness of the place.

Anna S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Wonderlike kuier gewees. Bo ons verwagting sal dit enige tyd weer doen met Mandi's.

Yoh die plek se diens was baie goed ons sal enige tyd weer by Mandi's gaan slaap. Baie vriendelik, behulpsaam en seker gemaak ons geniet elke oomblik en geen load shedding gehad nie deur hulle sonpanele - wonderlike diens.

Gelian D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gelian D

Kamer en badkamer is netjies en toegerus met die noodsaaklike. Dit was naby ons bestemming waar ons moes wees.

Dalk kan hulle free WiFi verskaf.

Rose-marie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose-marie E

Waarde vir geld. Baie oulike gasvrou en plekkie.

Baie gemaklike en oulike plekkie.

Mandi's se terugvoer

Beste Rose-marie
Dankie vir die verrassende gradering.
Ons sien daarna uit om in die toekoms weer vir julle van diens te wees.
Vriendelike groete,
Amanda Snyman

Mandi's
Francois R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Vir ons behoefte vir as 'n half weg oorbly oppad na ons bestemming in die Oos Kaa.

Baie lekker, dankie. Ons het 8 uur aangekom en het die volgende oggend weer teen 7 uur gery.

Cynthia K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia K

Comfortable.

Overall, it was a good experience. The only negative aspect was that the hot water in the shower kept getting cold.

Michael G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G

Lovely stay. Neat. Spacious. Lovely shower.

Outside security, light shines brightly into the bedroom throughout the night.

Gerrit D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Hartlike ontvangs.

Gasvrou mooi verduidelik waar eetplekkies was. Voel sommer baie welkom in die ruim kamer en badkamer. Daar was eettafel met twee stoele wat ons verwelkom het. Gaste wat bietjie Riversdal wil ontdek vir 'n dag of twee, sal baie tuis voel by Mandi's.

Nathan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan B

Uitstekend.

Ons was goed ontvang en die gasvryheid was van boonste gehalte.

Bianca B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Rustig en gesellig.

Ons het verskriklik lekker gebly.

Waldo K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Puik.

Ons is baie vriendelik ontvang vir 'n tweede keer.

Elroy J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy J

Baie aangenaam, rustig en gemaklik, sal net 'n stoof wil hê om kos te kan maak.

Baie lekker gewees, baie rustig en gemaklik. Miskien net dink om 'n stoof in te kry.

Riana T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana T

Baie aangename plek.

Die kombuisie kort slegs 'n opwasbakkie.

Charissa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa S

Netjies, gelieflik.

Dit was 'n lekker rustige verblyf. Die plek het genoeg spasie gehad vir ons oornag verblyf. Ons is vriendelik verwelkom.

Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania C

Gerieflik, skoon, netjies.

Netjiese, skoon oornagplek. GPS nie akuraat nie. Bestemming gesoek.

Lizelle E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E

Heerlik

Baie aangename eienaar en veilige area.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45067cedfb58094461d850fac8b578d7828e8deb04a357b2fa839f5d8347392cbffa5e5a05b74b7e7f2bcc75a9fca2726a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 1 Cronje Street Riversdale 6770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088624325384 21.261036322125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang