Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan 1008

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Manhattan 1008, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manhattan 1008 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Manhattan-kompleks in Century City en bied vinnige en maklike toegang tot die Canal Walk-winkelsentrum. Dis net 13 km vanaf Kaapstad en daar is talle MyCiTi-bushaltes in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n matras vir 'n kind.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n toonbank met stoele en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die Manhattan-gebou spog met 'n ontspanningsarea en braaigeriewe op die dak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janet V
Besigheidsreis
5.0
Central to everything you may require. Safe, secure and clean. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Perpetua M
Besigheidsreis
5.0
I am from Kenya, will tell them about fabulous Manhattan accommodation. Really great, everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Senobia K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay! Extremely neat, and has a beautiful view! Very friendly staff. Thank you, Gerry, for making us feel so welcome. Will defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Jakobus Barnard D
5.0
Kort naweek van netbal kyk. My vrou en paar vriendinne het netbal world cup gaan kyk en hulle het verskriklik lekker gebly. Ek dink dalk was die kort ...
Sien meer
Jul 2023
Cheryl N
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely stunning! The view, location and the flat was awesome. Bed was a dream to sleep on. Also clean fresh linen.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Century City Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Esplanade-weg, Manhattan 1008, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan 1008 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Manhattan 1008, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10621d02b70d717a37acc64672255ec0063d4274f288466a62563e2846301aa34139e02187e5a44b0f9b967a05a674b8e607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Esplanade Road Manhattan 1008 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890768737529 18.510777541699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang