Manley Wine Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Hannah L - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything clean and good!
Manley Wine Estate se terugvoer
Good morning Hannah. You are 100% right. The cottage is actually for a family. We always encourage our guests to contact us in advance as they usually have questions and we do mention that the second room in the cottage is not private, but an open loft. However, from the loft, one has to lean over a wall to look into the main bedroom. We also advise guests with small children that it may not be safe for them to sleep in the loft. I apologise for any inconvenience caused. We want all our guests to enjoy their stay. Have a great weekend. Kindest regards from the Manley office, Ria.
Andy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Janet Marié V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was van die hoogste gehalte, 'n mens het dadelik welkom gevoel.
Manley Wine Estate se terugvoer
Goeie more Janet
Baie, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor en te weet dat hulle hul tyd by ons geniet het.
Ons hoop dat julle volgende kuier in die winter sal wees, lekker snoesig voor die kaggel in jul kamer!
Vriendelike groete
Ria & die Manley-span
Renata S - Feb 2024
Algehele gradering
Good value for money for a family outing.
Manley Wine Estate se terugvoer
Good morning Renata,
Thank you for your support and your feedback.
Like I explained in the email I sent you before your arrival, the kitchen is very small and I stated that there is a microwave, a nice big fridge but only a two-plate stove. We are really trying to see how we can improve the cottages and perhaps make the huge main bedroom smaller and rather add a dining area. Perhaps we might then have more space in the kitchen for a stove with an oven. Most of the time, guests usually prefer to spend the weekend and treat themselves at the restaurant or a braai in the lapa.
So glad you could treasure family time around the pool and thank you for choosing Manley for your family weekend.
Travel safely and we hope to see you and your wonderful family again soon.
Kindest regards from The Manley Team,
Ria
Marius G B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, diens by restaurant puik.
Manley Wine Estate se terugvoer
Goeie more, Marius
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle terugvoering; dit word waardeer. Dit was heerlik om julle as ons gaste te hê en ons sien uit na jul volgende kuier by ons! Veilige reis vir julle. Groete van die Manley-span,
Ria
Liesl B - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxation surrounded by nature.
Stephan S - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige gerieflike plek.
Marie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Este J - Jun 2024
Algehele gradering
Meer verwag.
Lees meerMarlyn W - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Manley Wine Estate se terugvoer
Goeie middag Marlyn
Eerstens, baie dankie vir julle ondersteuning en ook jul terugvoering, ons waardeer dit.
Ons is baie bly julle het jul rydjie by ons geniet. Dit's altyd heerlik om gelukkige gaste te hê en dit sal wonderlik wees as julle weer kom kuier!
Voorspoed vir 2024
Groete uit die Manley kantoor
Ria
Eloise W - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Manley Wine Estate se terugvoer
Goeie More Eloise
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly jy het tyd by ons geniet en sien uit na jou volgende kuier!
Seenwense oor XMas en mag 2024 n wonderlike jaar wees.
Groete
Ria & Manley Span
Patrys B - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Manley Wine Estate se terugvoer
Liewe Patrys en vriende
Baie, baie dankie vir julle terugvoering en ook vir jul ondersteuning.
Dit was heerlik om julle as ons gaste te he en ons sien uit na jul volgende besoek dan doen ons weer n wynproe met julle. Veilige reis verder.
Groete van ons almal by Manley
Ria en Manley span
Laureen C - Mrt 2023
Algehele gradering
The manager and staff were very welcoming. The views and situation are beautiful. Accommodation was comfortable and we had delicious pizza in the restaurant.
Annamarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Klassieke "farmstyle" ervaring.
Cassie K - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Noelene V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en pragtig met 'n sjarme van sy eie.
Alec A - Des 2023
Algehele gradering
A blissful breakaway.
Manley Wine Estate se terugvoer
Goeie middag Alec
Baie dankie oor die terugvoering van die panne. Ek het dit gaan uithaal en die ergste is dat hierdie panne drie maande terug gekoop is. Dit lyk so want gaste skuur en skrop die panne en sit dit soms sommer op die kole ook. Ons vervang die panne net so baie soos ons die seep vervang.
Ek maak dadelik werk daarvan dat ons weer nuwe panne insit.
Weer eens baie dankie vir jou ondersteuning en ook terugvoering, ons waardeer dit.
Mooi wense vir jou vir 2024
Groete uit die Manley Kantoor
Ria
Jan G - Aug 2023
Algehele gradering
Good slow-down atmosphere.
Manley Wine Estate se terugvoer
Good afternoon Jan
Thank you kindly for your support and feedback.
You are 100% correct. Tulbagh is one of the coldest places in winter but crazy as it may sound we love it! Our summer the temperature gets up to 42 degrees... not so pleasant then!
Luckily Manley has a fireplace in each room and we supply the wood for your first night and like you said there is always the tasting rooms and restaurant to visit and just relax!
May 2024 be a wonderful year for you and your family
Kindest regards from The Manley Office
Ria
Sonia E - Jul 2023
Algehele gradering
Stay was wonderful! Food was amazing!
Manley Wine Estate se terugvoer
Good afternoon Sonia
Thank you kindly for your support and feedback. We are so glad that you enjoyed your Manley experience and your stay with us.
Good news is that we have upgraded the premises and now also have games to play on the grass when you come for breakfast, lunch or dinner!
Hope to see you soon.
May 2024 be a wonderful year for you
Kindest regards from the Manley Office
Ria
Barry S - Mei 2023
Algehele gradering
Kamer gerieflik en netjies, maar die veranda/stoep word deur alle reisigers gebruik wat privaatheid skend.
Manley Wine Estate se terugvoer
Goeie middag Barry
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering, ons waardeer dit.
Die ontbyt ure oor 'n naweek geniet ons gaste gewoonlik sodat hulle 'n bietjie later kan slaap. Wanneer ons gaste het wat reis en vroeg wil vertrek, sê hulle gewoonlik vir ons en dan het hulle die keuse van of ons kom vroeër in vir hulle ontbyt of ons pak vir hulle 'n ontbyt vir die pad. Ons het ook baie gaste wat oorslaap vir werk en vroeg vertrek in die oggend en ons akkomodeer almal. Voel asb. vry om dit volgende keer betyds vir ons te noem en ons help julle met graagte.
Voorspoed vir 2024
Vriendelike groete vanaf die Manley-kantoor
Ria
David H - Apr 2023
Algehele gradering
Too cramped, not serviced.
Manley Wine Estate se terugvoer
Good Morning David
Totally agree with you that right now the kitchen of the cottage is too small with no space to sit. The good news is that we are looking into upgrading and improving it.
Cottage is not serviced by housekeeping and this should reflect as such on all the booking platforms but, it should also reflect that it can be arranged when making your booking. The reason is that the cottages are self-catering and guests normally think that the hospitality staff should also wash all their dishes for them which means that they will be cleaning all day. As the hospitality team, we are responsible for making the beds and changing the towels. We rather exclude service from self-catering in advance but as I mentioned it can be arranged when making your booking. All our rooms are bed and breakfast and will be serviced every morning.
Thank you kindly for your honest feedback and your support.
Kindest regards
Ria & Manley Team
Jan G - Jul 2022
Algehele gradering
Very friendly staff and very comfortable stay.
Lynette W - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Manley Wine Estate se terugvoer
Baie baie dankie vir jou terugvoering en veral vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Ons is so bly julle het jul tyd by ons geniet.
Wees verseker van ons beste diens te alle tye. Ons sien uit na u volgende kuier by ons.
Wees veilig en reis veilig.
Arthur K - Aug 2020
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable and very comfortable. Well looked after by Ria.
Manley Wine Estate se terugvoer
Hi Arthur
thank you so much for your beedback. It was pure pleasure having you as our guests.
Looking forward to your next stay.
kind regards
Ria
Debbie L - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het onsself gate uit geniet.
Manley Wine Estate se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Dit is altyd vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig was en hul verblyf geniet het.
Asb, met u volgende besoek reel met ons sou u enige ontbyt voorkeure he en ons doen dit met graagte vir u. Daar is gesonder opsies ook beskikbaar en ons kliente vra sou hulle n omelette wil he en dit is nie op die spyskaart nie, ons pas aan by wat ons kliente graag wil he.
Heerlike dag vir u, sien uit na u volgende kuier by ons.
Vriendelike Manley groete
Ria
Jacques H - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Manley Wine Estate se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet en was gelukkig.
Ons sien uit na u volgende kuier.
Vriendelike Manley Groete,
Ria
Agnes M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Daar was 'n paar probleme. WiFi het nie die hele naweek gewerk nie, die alarm en afstandbeheer was foutief en die swembad was nie skoon nie. Ek het die eienaar gekontak en opsigter rakende die bogenoemde en hulle was meer as gewillig om te help om die probleme op te los. Dankie, Karien, Jan, oom Dirkie en Minnie, julle het ons familie-naweek baie spesiaal gemaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Philip M - Mrt 2018
Algehele gradering
Net soos ander wynplase is dit eintlik deel van Tulbagh en gerief naby.
Mishaan H - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing!
Manley Wine Estate se terugvoer
Hi Mishaan
Dankie vir die review, my amptelike eerste vandat ek hier is. Ek is so bly julle het dit geniet.
Groete
Karien
Kelvin D - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful location but could do better.
Lees meerDavid L - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker ligging.
Lees meerManley Wine Estate se terugvoer
Beste David,
Soos vantevore verduidelik, ruik die kamers soms na rook omdat daar kaggels is en gaste maak gebruik daarvan. Soos julle weet, het ons orals waterbeperkings en ons dinge is so gestel dat water nie gemors word nie. Rakende ontbyt, het ek ook verduidelik dat ek sal uitvind wat gebeur het by die restaurant. Die syfers wat ek deurgegee het was reg.
Lizelle P - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gebly maar was grillerig om op die banke te sit wat stukkend gebyt was.
Manley Wine Estate se terugvoer
Hi, ons is so jammer oor die muis. Ons het alles probeer om hom uit te kry, maar dit lyk ten minste of hy nou weg is. Ongelukkig het hy van die kussings gekou en daarom was al die kussings met knie-komberse toegedraai. Die tyd van die jaar is daar maar altyd klein duisendpote wat oral inkom, ek neem aan dit was hulle, want sien niks op die oomblik nie.
Weereens jammer oor die huismaats.
Adri V - Jan 2018
Algehele gradering
Geen waarde vir geld nie.
Marika M - Des 2018
Algehele gradering
Disaster!
Manley Wine Estate se terugvoer
Good day,
I am so sorry to hear about your poor experience with us.
Please note we are now under new management and are making wonderful changes at Manley Wine Lodge.
If you have any suggestions please feel free to contact us anytime.
Kind regards,
Danielle
Gert V - Apr 2018
Algehele gradering
Bitter teleurstellend!
Lees meerManley Wine Estate se terugvoer
Hi Gert
Ek is bitter jammer om te hoor van julle teleurstellende verblyf hier by ons. Graag wil ek jou gerus stel dat ons onder nuwe bestuur is vanaf 1 April, so dit lyk my julle het ons net-net gemis. Gee ons asseblief die geleentheid om op te maak vir julle ongerief deur vir julle 'n 50% afslag aan te bied op julle terugkeer na ons toe vir minimum twee nagte se verblyf.
Al waar ek wel kan kommentaar lewer is dat ons in droogte verkeer en die swembad word nie met vars water gevul nie, maar wel met boorgat water wat soms nie 'n lekker kleur het nie. Vir die res het ek geen verskoning nie en ek sal seker maak met julle terugkeer sal alles julle verwagtinge oortref.
Groete
Karien
Merryl B - Des 2018
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerManley Wine Estate se terugvoer
Good day,
I am terribly sorry to hear about your experience as well as the extremely delayed response.
Please note the guest house is now under new management and we are putting in all the necessary work to ensure our guest are beyond satisfied with their experience and hospitality.
We do hope you will give us another chance and come and experience the accommodation now that it is under new management.
Kind regards,
Danielle
Louisa E - Mei 2017
Algehele gradering
Presies wat mens nodig het om weg te kom van die stad af.
Manley Wine Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, kom besoek ons gerus weer.
Anneria V - Apr 2017
Algehele gradering
Lovey rooms, sage and very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike kamers, rustig and baie gemaklik.
Ons kamer was pragtig ingerig, baie goed onderhou en skoon. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort met genoeg warm water en is ook mooi skoon. Die lodge is op 'n wynplaas in 'n prentjiemooi omgewing en die rustige atmosfeer is wonderlik. Daar is ook 'n pragtige kaggel in die kamer wat lekker sal wees in die winter. Die bestuurders is vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephen L - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, stil, vriendlike diens. Al die geriewe A+.
Ferdi N - Feb 2016
Algehele gradering
Ons verblyf hier was baie aangenaam.
Aletta T - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi daar.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Jonathan H - Jan 2016
Algehele gradering
Gevoel asof daar toesig ontbreek al was die akkommodasie soos verwag.
Maryke G - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlike rustig.
Christelle C - Des 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, ontvangsdame gee goeie diens. Die plek was net nie skoon nie.
Lees meerManley Wine Estate se terugvoer
Beste Christelle,
Ons vra om verskoning vir die ongerief dat jul huis nog nie skoon gemaak was toe julle gearriveer het nie. Dit was onder my aandag gebring en die besprekingsbestuurder het probeer om die fout regstel deur julle te nooi vir drankies terwyl daar skoongemaak word. Ongelukkig is dit 'n tydsame proses en moes nooit gebeur het nie.
Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het oor die ketel en stoof, daar was nie voorheen klagtes daaroor gewees nie.
Tulbagh se klimaat is maar baie warm, en ons probeer om waaiers te voorsien waar ons kan. Op die webtuiste word daar gestipuleer dat slegs beddegoed ingesluit word.
Ek is vreeslik jammer dat dit nie was wat julle in gedagte gehad het nie, en ons stel voor dat u volgende keer in ons luukse kamers of kothuise kom bly wat naby die swembad is.
Vriendelike groete,
Elmarie Mouton - Lodge bestuurder
Willie W - Jan 2015
Algehele gradering
Sekere areas is baie verwaarloos is en ander is op standaard.
Lees meerAndré B - Mei 2015
Algehele gradering
Niks besonders nie.
Marene V - Des 2014
Algehele gradering
Selfsorg vir twee nagte in Des vir 6 mense.
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang