Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzi Maningi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Conrad H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker bos vakansie. Ons het dit vreeslik geniet, die huisies is mooi skoon. Die verhitte swembad is lekker warm en silwerskoon. Die eienaars en al die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige wegbreek. Goed ingerigte chalet. Swembaddens is pragtig. Personeel is baie vriendelik. Wildrit is 'n moet. Al die wild was 'n belewenis. Walter het uit sy pad gegaan om dit vir ons 'n heerlike naweek te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie geniet en lekker gekuier. Lekker game drive gehad. Kinders het lekker vis gevang. Skoon badkamers. Lekker warmwaterswembad. Aangename personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Kom tot stilstand. Dis goed vir jou siel. Beslis heerlike stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Great stay. Great place to get away and enjoy the bush and peace and quiet with your family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker rustig in die netjiese chalet gebly. Ons sal graag langer wou bly. Baie rustig. Die ander personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Gloeilampe moet nagegaan word. Ligwerk nie almal nie, veral op stoep wat dit donker maak om saans terug chalet toe te stap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ons het baie lekker gekuier, die plek is lekker stil en 'n mens kan bietjie die natuur inneem en ontspan. Die warmwaterswembad was so lekker en die kinders het dit baie geniet. My seun het visgevang en ons het almal baie lekker gekuier en ons kon rus, lekker gaan stap en heeltyd vir die voëls en die diere gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Love this place. We just love going to Manzi Maningi, always enjoy the stay, lovely owners and Alta is always at our service. If we want to really rest, we go here, very peaceful and love the game drives. Thank you for brilliant hospitality️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Baie rustige en netjiese omgewing. Bekostigbaar, warm swembad te koud. Sou van warmer gehou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 223 Elba, Langs die R511, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e7cf57061ac7f72e79d670cdd66ce9f0a341b4a81f75b6d73b4615b5e9b7694c33801fb8d6cafe28306186231bdac7aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Farm 223 Elba Off the R511 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.428321919454 27.759380375957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang