Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bertus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tropies, skoon, groen, gasvryheid. Baie lekker gekuier, het dit baie spesiaal gemaak vir my en my vrou se wittebrood. Vooraf gereël vir roosblare vonkelwyn en glase. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker gewees. Was baie lekker net te min parkeerplek. Sal aanbeveel enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Breaan Van Winkel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was fantasties soos die Rugby Wereld Beker 2023. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Regtig die geld werd. Goeie ligging naby alle winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Good location, clean, value for money. The venue is located within walking distance to the variety of restaurants and shops available. The neighbourhood is safe enough for women who are sporty to take a run, walk or cycle. The chalets are clean and serviced and there was nothing out of the ordinary that we required. The gardens and lawns are well maintained, and the swimming pool is massive and kept spotless. It was a pleasure to take a dip in the pool after hot and sticky days down at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Good position. Facilities. Secure off-road parking. Easy walk to town shops and restaurants. Pool. Braai facilities. Clean. Good position for exploration. Walk to the boat jetty for river cruises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Baie lekker gebly. Regtig goed gelëe. Sal dit aanbeveel. Selfs die kat en apies het kom kuier. Die diepvrieskas is 'n aanwins vir vissermanne.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Waarde vir geld, netjies skoon en rustige atmosfeer. Die verblyf was baie netjies en het alles wat 'n mens benodig. Dis rustig en stil en die swembad en aircon was 'n baie lekker bonus om te hê op warm dae. Ek sou voorstel dat die gaste in kennis gestel sal word wanneer hulle arriveer van reels en regulasies, soos wanneer swem toelaatbaar is, wat om met die sleutel te doen as jy buite kantoorure vertrek, en dat die nagwag kennis dra van wie die gaste is. Ons het ook nie geweet daar is WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Netjies en skoon. Geen probleme gehad met verblyf nie, beveel plek aan. Rustige, stil atmosfeer. Loopafstand na winkels en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benjamin Bennet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Fantasties. Was baie wonderlik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang