Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 38 - Go & Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marzena G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very nice. The place is very cozy, all necessary amenities are present. The location is lovely, very close to the St Lucia reserve. Kitchen spacious and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrica D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Skoon en netjies - perfek vir 'n gesin op vakansie. Baie netjies, heerlike huisie met alles wat ons nodig het. Ongelukkig is ons nie van toiletpapier voorsien nie en die wasbak in die badkamer se prop was buite werking (ons kon hom nie weer oop kry nie). Maar anders as dit het ons heerlik gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie vir die resensie, Elrica. Ek sal seker maak daar's meer toiletpapier in die vervolg. Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet.

Anthony S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent value and very relaxing. Lovely clean chalet. Bed very comfortable, was like sleeping on a cloud. Perfectly decorated and furnished. The only issue we had is the shower needs a door or a curtain; the bathroom floor gets soaked when you shower. Corner bath very relaxing after a day of touring. WiFi not good, only one phone connected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thank you for the review, Anthony. We are sorry that the WiFi let you down. If only there were fibre in rural areas, we wouldn't have this problem. I'm glad though everything else met your standards and that you had a pleasant stay.

Caleb M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing stay, will definitely do it again and recommend it to others. It was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for the review Caleb, we are glad to hear we met your expectations.

Angelique D
1 nag
5.0
Mei 2024

Soos bo genoem. Die Here het dit vir ons ryklik geseën. Ons het dit baie geniet, almal van ons, en veilig by die huis. Dankie Jesus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Dankie vir die resensie Angelique, ons is bly julle het lekker gebly en alles geniet.

Stephen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gemaklik, veilig, sentraal en netjies. Baie gemaklik, netjies en goed geleë. Waarde vir geld! Oorgenoeg spasie vir 'n gesin of twee couples.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie vir die resensie, Stephen. Ons is bly julle het lekker gebly en als geniet het as gesin.

Bronwyn A
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beauty in a quaint town. Took my mom and dad on holiday, my husband and I flew out from the UK. Absolutely amazing. Easy to find, close walk to everything you need. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thank you for leaving a review, Bronwyn. We are glad to hear that you all enjoyed the stay and that everything was up to standard. You're always welcome back!

Leandri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker by die see. Dit is 'n baie lekker huis, presies soos die fotos wys. Ons het baie lekker gekuier en sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Ek is baie bly om te hoor julle het 'n lekker tyd gehad, dankie vir die resensie Leandri.

Carl K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our time. We had a fabulous time and will definitely go back again. The place was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thank you Sasha, your review means a lot to us. We are glad you had a fabulous stay and enjoyed the area. You're always welcome back.

Tanya F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie mooi plek. Ons het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Altyd lekker om dit te hoor. Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc5786f875abb15a8eb85ec3e7284d2de4e40fa36a913b0531f86a635a7248b37ca5b8c87176003c69f616ac07df1c8a6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 38 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378454859526 32.409850358963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang