Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maratea 16

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Maratea 16
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bertus E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus E

Gerieflik, beskut van die wind tot 'n mate en naby aan die strand.

Die verblyf was uitstekend. Die eenheid is ver genoeg van die see sodat jy nie die branders hoor nie en baie lekker beskut van die wind, maar naby genoeg sodat mens kan stap na die strand. Die instruksies was duidelik en geen misverstand is ervaar nie. Ons het regtig 'n lekker tyd gehad.

Wayne W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Mooi sekuur en ruim.

Ons het heerlik gebly, dankie.

Mari M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Wonderlik, gerieflik, pragtig! Dankie!

Ons het regtig lekker gebly. Dit is 'n netjiese huis met alles wat nodig is. Ons kon maklik strand toe gaan en die winkels wat om die draai is het alles so gerieflik gemaak. Die kliëntediens was ongelooflik en duidelik. Ons sal graag weer in die verblyf wil kom vakansie hou.

Rune D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rune D

Uitstekend maar warm.

Blyplek was uitstekend. Als nuut, als werk en daar is basies als wat jy sal nodig hê of sou wou gebruik. Die plek is wel baie warm in Januarie. 'n Ekstra waaier sou nie skade doen nie.

Leander B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander B

Wonderful.

We enjoyed every minute of our stay.

Roelof D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D

Ons gunsteling vir 2023.

Dit was werklik een van die beste Desember vakansies nog. Ongelooflik netjiese plek en bitter vriendelike eienaars. Kon die eenheid nie in 'n skoner en meer gerieflike toestand kry nie. Modern, ruim en perfek geleë naby die nodige winkels en eetplekke. Strand is letterlik stap afstand. Ons 6 grootmense en 2-jarige het werklik ons verblyf hier geniet. Sal beslis weer terug gaan.

Lizbe J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe J

Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan.

Yolande was baie behulpsaam en het kort-kort ingeloer om te hoor of alles reg is. Die skoonmaakdienste was baie goed. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat in Ballito wil vakansie hou.

Coenraad D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad D

Die veblyf was baie lekker en plek is baie lekker om in the bly.

Sal dit definitief weer probeer as ek weer in Ballito op vakanie is.

Richaardt P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richaardt P

Lekker.

Alle toerusting is beskikbaar en werkend. Baie beïndruk.

Garth S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S

Beste verblyf beleef in 'n baie lang tyd.

Ons het verblyf gereël lank voor die vloed drama in KZN, 'n week voor ons gereëlde aankoms het die eienaares my gekontak en uitnodiging gegee om gratis te kanselleer indien ek nie meer KZN toe wil kom a.g.v geen water en krag met tye. Ons het besluit om deur te druk en die beste van 'n slegte saak te maak en moet seêdit was die beste besluit wat ons as 'n gesin kon maak. Yolande het van die tyd wat ons gesê ons gaan nog gaan kontak met ons behou oor die water- en kragsituasie insluitend nuusvideos en berigte oor water en ook die loadshedding-skedule. Maratea 16 was bo ons verwagting met baie netjiese en moderne geriewe en 'n plek waar mens sommer dadelik welkom voel asof dit jou eie is, skoon en alles wat mens nodig het selfs die swembad het handig te pas gekom ek sal beslis weer daar gaan bly nie net oor die geriewe maar die puik diens van Yolande het die tekort aan water en krag somer dadelik 'n beter dag gemaak.

Maratea 16 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n baie uitdagende tyd vir almal en julle mooi gesindheid en oop kommunikasie het dit makliker gemaak om die proses te bestuur.
Ek is baie bly alles het uitgewerk en dat julle die eiendom en geriewe geniet het. Volgende keer bestel ons beter weer in KZN.

Maratea 16
Bianca J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

'n Perfekte plekkie.

Ek weet nie wat was mooier nie, die plekkie of eienaar. Syt ons so mooi gehelp en bygestaan. Die plekkie is so tuistlik en gerieflik stil. Baie mooi en netjies. En waarde vir geld, baie mooi en modern. Ons het vreeslik lekker gebly. Dis naby en maklik om by uit te kom van winkels en strande.

Maratea 16 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gerus.

Maratea 16
Johan F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Uitstekend.

Sal beslis weer terug gaan.

Gill G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill G

Very accommodating and professional. Seamless booking experience.

Even though our team overstayed on the day of checkout, through a misunderstanding, the owner's handling of this was very professional.

Tina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Well kept, neat and clean. Perfect for small family or group of friends.

Well kept, neat and clean. Perfect for small family or friends. Very close to shopping center, restaurants and beach.

Maratea 16 se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Hope to see you again in future.

Maratea 16
Magret S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magret S

Ons het dit vreeslik baie geniet! Lekker naby aan die strand.

Baie oulike plek! Netjies en skoon! Alles wat jy benodig is daar! Die tuimeldroeër en wasmasjien het handig te pas gekom! Winkelsentrum ook lekker naby!

Leonard B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard B

Pragtige huis en gerieflik.

Die plek is baie groter as wat ons verwag het, en sal dit 100% aanbeveel. Die huis is baie gerieflik en naby die see en winkels. Ons kan geen fout vind en hoop om binnekort weer terug gaan.

Maratea 16 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Baie bly om te hoor julle het dit geniet.

Maratea 16
Bertus D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus D

Goeie en billike akkommodasie in Ballito.

Yolande was baie behulpsaam en die inligting verskaf was volledig. Die eenheid is goed geleë, veilig en baie goed toegerus. Dit was ook baie skoon en netjies. Die uitsig oor die see is beperk, maar dit word so in die bemarkingsmateriaal aangedui. Ons sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Maratea 16 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te akkomodeer

Maratea 16
Nicolene N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene N

Wonderlik

Sal beslis weer hier bespreek. Yolande is absoluut fantasies!

Maratea 16 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Was 'n plesier om tot diens te wees. Sien julle weer.

Maratea 16
Marié O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marié O

Ruim, netjiese woonstel. Goed toegerus met alles wat 'n gesin nodig het.

Kon lekker op die stoep braai. Net WiFi kort nog. Sal beslis weer in Maratea bly, stapafstand na die strand.

Christine M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M

Netjies, Goeie diens. Gerieflik, netjiese badkamers.

Ons het die verblyf aangenaam gevind, net my skoonseun het gewens dat die hoofslaapkamer se bed groter was, maar verder het ons heerlik gebly!

Sandra B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Netjiese plekkie, goeie waarde vir geld.

Ruim woonstel met alles wat jy benodig. Vriendelike diens.

Maratea 16 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Maratea 16
Monika K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika K

'n Baie lekker langnaweek.

Die verblyf is regte baie goed en ek sal dit hoogs aanbeveel, dit is beslis waarde vir geld.

Michelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Hope spasie, alles wat jy moontlik kan nodig hê, sentraal geleë en baie netjies.

Ons het heerlik gebly. Sal vir seker dit weer as verblyf-opsie oorweeg. WiFi sal ’n bonus wees in die toekoms.

Maratea 16 se terugvoer

Goeie dag Michelle,

Baie dankie vir jou terugvoer. Baie bly dat julle 'n positiewe ervaring gehad het.

Ons sal beslis jou voorstel oorweeg

Sien julle weer!

Maratea 16
Riekie T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T

Heerlike plek!

Dalk 'n voorstel al is dit wel selfsorg: om dalk 'n beginnerspakkie vir die eerste aand in bruin sakkies te verskaf vir koffie/tee, suiker, melk (net vir 2 persone) en dan 'n klein handdoekie vir hande afdroog, 'n handesepie en 'n klein bietjie skottelgoedseep met een wasmasjien tablet. Sou mens moeg en laat arriveer help dit jou net om die nag te oorleef en als nie so klinies te laat voel.

Roland S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland S

Jou eie huis by die see.

Die eenheid is baie modern en mooi. Baie spasie en nie opgeknop nie. Ook lekker naby aan als geleë. Mens kan loop waar jy wil wees. Yolande het ons briljante kliëntediens gegee. Welgedaan, ons sal weer soontoe gaan.

Maratea 16 se terugvoer

Dankie vir die mooi evaluering. Hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Maratea 16
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lyndsay-weg 23, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOEf3MjVNzb3Kp88lW4SZwnt71g5m0kLOqXdMH2ElSkVxXsUnzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 23 Lyndsay Road Maratea 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.533555 31.21986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang