Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maratea 16

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lyndsay-weg 23, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Maratea 16 is in 'n rustige veiligheidskompleks in die kusdorp Ballito geleë. Dié eenheid op die onderste verdieping het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër in.

Die eenheid het WiFi.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek met gehalteleermeubels. Daar is 'n grootskerm-TV en gaste kan by DStv, YouTube en Netflix inteken.

Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 6.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig, asook braaigeriewe en 'n eetarea buite.

Die kompleks het 'n swembad, afstandbeheerhek en is ideaal naby die hoofstrand en winkelsentrums geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bertus E
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, beskut van die wind tot 'n mate en naby aan die strand. Die verblyf was uitstekend. Die eenheid is ver genoeg van die see sodat jy nie die ...
Sien meer
Aug 2024
Wayne W
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi sekuur en ruim. Ons het heerlik gebly, dankie.
Jul 2024
Mari M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik, gerieflik, pragtig! Dankie! Ons het regtig lekker gebly. Dit is 'n netjiese huis met alles wat nodig is. Ons kon maklik strand toe gaan en ...
Sien meer
Jul 2024
Roelof D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons gunsteling vir 2023. Dit was werklik een van die beste Desember vakansies nog. Ongelooflik netjiese plek en bitter vriendelike eienaars. Kon die e...
Sien meer
Des 2023
Lizbe J
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan. Yolande was baie behulpsaam en het kort-kort ingeloer om te hoor of alles reg is. Die sk...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lyndsay-weg 23, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maratea 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lyndsay-weg 23, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOEf3MjVNzb3Kp88lW4SZwnt71g5m0kLOqXdMH2ElSkVxXsUnzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 23 Lyndsay Road Maratea 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.533555 31.21986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang