Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Granada 104

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Onesimo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

It was enjoyable. It was such a wonderful moment, with the apartment being what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Lekker gebly, net jammer vir soerage. Lekker gebly. Soerage wat in see inloop by hoofswembad nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Bernadette
Margate Granada 104
So bly julle het lekker gebly. Margate het baie skade gekry na die oorstrommings en ek kan u verseker dit is nie altyd so nie.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Was lekker naby alles. Gerieflik naby alles alles wat ons benodig het in eenheid was daar, sekuriteit was baie goed en personeel vriendelik. Ek sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadette
Margate Granada 104
Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Mthokozisi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Very good. Great stay indeed. I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willdron P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

THe stay was pleasant and Bernadette was friendly and always just a call away. It was clean beach was walking distance with a vibrant nightlife and restaurants close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomae V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie baie lekker. Baie lekker gebly. Sentraal geleë baie vriendelike diens. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanne C
Kort verblyf
4.0
Okt 2020

Value for money, clean, lovely and money well spend. What a joy it was to walk into such a lovely flat. It was big enough for our family. Lovely view from a big patio. It had everything we needed. Dstv and wifi access. Definitely value for money. Bernadette, thank you for everything. Will definitely be back and will refer friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bernadette
Margate Granada 104
Thank you, it was a great pleasure to have you as guests, look forward to welcoming you again.

Eckhardt L
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Alles was goed uiteengesit en gereël. Ek sal Granada 104 hoogs aanbeveel. Ligging goed, alles skoon en goed uiteengelê. Geriewe bevat alles wat jy kan nodig kry. Gebou is veilig en personeel hulpvaardig. Perfek vir 'n gesinsvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadette
Margate Granada 104
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om weer vinnig van julle te hoor.

Anna Marie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2019

Baie lekker naby die strand. Baie lekker. Die plek is baie netjies. Die toegang is moeilik. Slegs een deur in die gebou vir in en uit, waarvan ons nie die sleutel gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadette
Margate Granada 104
Bly om te hoor julle het dit geniet. Volgende keer, asseblief kontak my die eienaar direk om sukke probleme optelos terwyl julle daar is. Julle behoort toegaan te hê na al die ingaan plekke behalwe die hoof ingang wat gesluit word in die aand vir sekuriteit redes. Hoop om weer vinnig van julle te hoor. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R850
R850 R723
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R723
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 77, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3M2MzMDJjLTA2YTItNDlhNC1hOWYzLTI3NTExYTI1NGUwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 77 Marine Drive Granada 104 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.861263840622 30.370548069477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang