Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Drive Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Marine Drive Manor
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alastair James M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair James M

Great stay.

Great space to enjoy time with friends. It is an old house so it has some old house challenges but very comfortable and good space. Well kitted out as well.

Cindy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Family 70th birthday celebration.

Spacious, very well-appointed - delightful and comfortable.

Maria R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria R

Die beste toegeruste vakansiehuis wat ons nog in was.

Dit was heerlik om hier te kuier. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die huis is baie ruim en alhoewel ons net 4 redelike bejaardes (2 goed bejaard) was, is dit n baie gemaklike huis en kom mens nie in mekaar se pad nie. Alles wat jy nodig het en nog meer is beskikbaar. Die see is net oorkant die straat met 'n heerlike gemaklike wandelpaadjie langs die see. Daar is 'n goeie verskeidenheid boeke om te lees en ons sal beslis weer hier wil gaan uitspan.

Sharon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R

An exquisite home, ideal location, large garden and well secured.

This accommodation is absolutely fantastic! The house is beautiful, well furnished, spacious and very well equipped. The garden is large and ideal for our dog. The swimming pool is a bonus and we used it often. The location is idyllic - right on the ocean.

Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Gerieflik.

Die ligging van 28 Marine Drive is puik, dit is regoorkant 'n bekende getypoel genaamd Jan Rabie Getypoel. Dit was gerieflik om elke nou en dan net oor te glip, sodat ons kinders kon gaan swem en visvang. Die huis leef baie lekker, en die groot stoep en swembad was ook 'n treffer. Ek sal die verblyf sterk aanbeveel.

Renate V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V

Ons het lekker gebly.

Ons het baie lekker gekuier, alles was skoon en netjies. Die huis is goed geleë voor die Jan Rabie getypoel. Al wat nie vir ons goed was nie, was die selfoonopvangs. Ons het ook nie die WiFi se besonderhede gekry toe ons inboek nie, en ons moes rondbel om dit wel te kry, want dit staan ook nêrens nie. Die huis is wel toegerus met alle benodighede.

Gerhard B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Ons was in Onrus met ń spanbou-geleentheid. Hierdie was een van 3 huise wat ons gehuur het.

Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou, Estelle, was uitstekend. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help en is só vriendelik. Almal het die huis geniet. Dis uitstekend geleë met 'n heerlike swembad en letterlik by die see. Ons dink 'n uitgebreide gesin sal heerlik vakansie hou hier.

Natalie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W

Fantastic stay, will happily return.

Amazing stay. Thanks, will return.

Brenda N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N

The house worked so well for us, we absolutely loved our stay there!!

Our family needed a very much special time away together. My Mother, two sisters and husbands, my two children with their partners, and my daughter-in-law. And my husband and his 27 year old son. Wow, that house worked perfectly for us, it couldn't have been any better. Thank you so much. We absolutely loved it there.

Alfonso A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonso A

Pictures on the internet do not do this property justice, wow factor. Location was fab.

Everything you need for a short break or holiday is provided for you. The house is a short walk to the tidal pool, with a nice running/walking paved pathway along the beach. The pool was amazing. We had a very good experience and would definitely stay again.

Amelia P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P

Clean, with everything you need and more.

Spacious and an excellent location. There is a pool and a tidal pool meters from the house. I will make this a travel destination again.

Charlotte V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Heerlike gesinsvakansie.

Pragtige gerestoureerde huis, genoeg badkamers en goed toegerus. Genoeg spasie en mooi uitsig. Selfoonopvangs is wel swak, maar dit het ons nie regtig gepla nie.

Sjandre M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjandre M

Ligging reg by die see. Ontvangs baie vriendelik. Alles wat jy nodig het is in die huis, selfs dit wat jy nie gedink het jy gaan nodig kry.

Was wonderlik om weg te breek na 'n pragtige dorp en huis. Sal dit aanbeveel vir almal.

Alyson M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyson M

Amazing location!

So convenient with the house and separate flat. Comfortably furnished. And so spacious. It was really lovely. It would be nice if the flat had some basic crockery and cutlery though.

Merissa S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merissa S

Pragtig geleë by see en swempoele. Heerlik toegeruste ruim vakansiehuis.

Ons sien uit na die volgende besoek!

Bhavnesh G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bhavnesh G

Awesome

Will be even better if there was WiFi, as signal is bad in the area.

Shehaam J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shehaam J

Very relaxing and accommodation was wonderful.

The only recommendation I would make is for the owner to install a TV in the back house and WiFi.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend en verblyf was wonderlik.

Die enigste aanbeveling wat ek kan maak, is dat die eienaar 'n TV in die agterhuis en WiFi installeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Shereeza B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereeza B

Fantastiese plek.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die huis is baie gesellig, volledig toegerus en die ligging is perfek.

Carli L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli L

My only regret is not booking the place for longer period of time!

Beautiful house with kind of an old fashioned romantic beach house feeling! Wooden floor boards and window shutters are charming. Right next to beach, with a swimming pool and very spacious areas ideal for entertaining.

Daphne C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne C

Marine Drive Manor was a home-from-home holiday experience with everything that we could possibly need and a wonderful gallery of beautiful pictures to further inspire us.

The house exceeded my expectations. It was comfortable, sparkling clean and had everything that we could have possibly needed. The location is wonderful. My Australian family were really impressed. Clare was so helpful in relation to meeting us to hand over the key and returned to assist us in collecting something that had been left behind. I do hope that we can find an opportunity to come again. Thank you.

Mrs Nolan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs Nolan M

Fantastiese huis en ongelooflike ligging!!

Hierdie woning is ongelooflik en daar is baie plek vir 'n groot gesin. Daar is alles wat mens benodig en nog meer! Die ligging is ongelooflik!

Leigh V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh V

Great place, friendly service from Clare.

We had a wonderful stay!

Mnikelo N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnikelo N

Nice, welcoming and enjoyable weekend.

Marine Drive Manor was the best for my group of friends they met all our expectations, thank you.

Sonette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette B

Lieflike, karaktervolle huis, wat goed toegerus is om baie mense te hanteer.

Marine Drive Manor is 'n ideale plek vir 'n groot groep mense met baie volwassenes. Hoewel die huis al in 1926 gebou is, is dit baie goed gerestoureer. Die ligging naby die strand en die pragtige staproete is ideaal. Kan die stadsraad nie dalk net die bosse voor die huis effe laer snoei, sodat mens 'n see-uitsig het nie? Die kombuis is baie goed toegerus (hoewel die 1 yskas stukkend is en die oond se grill nie werk nie). Die breekgoed het alles bymekaar gepas (nie soos 'n normale strandhuis wat uitverhuur word met breekgoed wat glad nie pas nie) en daar was genoeg potte, panne, slaaibakke, opskepbakke ens. Dalk moet die glase uitgebrei word. Goeie rooiwyn kan nie in daardie kelkies geniet word nie en die vonkelwynglase was te min. Die hele ervaring was werklik baie goed en ons sal enige tyd daarheen teruggaan. Dankie.

Karin V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

A real gem.

This is a wonderful holiday house for large groups, fully stocked and the location is perfect. I would highly recommend Marine Drive Manor. Perfect location with stunning views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Regte juweel.

Hierdie is 'n wonderlike vakansiehuis vir groot groepe, volledig toegerus en die ligging is perfek. Ek sal Marine Drive Manor beslis aanbeveel. Perfekte ligging met asemrowende uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R9 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 28, Vermont, Onrus, 7540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZk2lYmKv4jkTsPKee5AzIOTDb31ekU2RycxSuQCIZmaW1vIoYV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 14 mense 25 5 1 5 28 Marine Drive Vermont 7540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418006939901 19.162993580374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang