Market House
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shortmarketstraat 7, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R975R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Market House is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dié eenheid is lekker naby Groentemarkplein, verskeie restaurante, MyCiti-busroetes, en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS).
Market House het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer, en 'n balkon met 'n uitsig oor Groentemarkplein. Daar is stort in die badkamer.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, en kookgerei. Die woonstel het ook 'n TV en gratis WiFi.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Kaapstad se strand, die Bo-Kaap, die Kompanjiestuin, die V&A Waterfront, Tafelberg, en Robbeneiland in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Phillipp Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Shortmarketstraat 7, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Market House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shortmarketstraat 7, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang