Marloth Getaway
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2336, Marloth Park Conservancy, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Marloth Getaway is 'n selfsorghuis in Marloth Park, 'n natuurbewarea waar wilde diere vrylik tussen die eiendomme beweeg.
Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en daar is 2 kamers en 'n solderkamer met 2 badkamers. Die plaaskombuis is ten volle toegerus met al die nodige geriewe vir selfsorg. Die kombuis kyk uit op die pragtige Franse deure wat na die stoep lei. Daar is sitplek op die stoep.
Die dorp Marloth is nie baie groot nie en daar is 'n motorhawe en ’n paar winkels vir die nodige geriewe. Die park is op die grens van die Krugerwildtuin, en net 'n uur se ry vanaf Mosambiek waar gaste in die kristalblou waters kan baljaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Althea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Butterfly-straat 2336, Marloth Park Conservancy, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Marloth Getaway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2336, Marloth Park Conservancy, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang