Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger Little Manor

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Marloth Kruger Little Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hellette D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellette D

Amazing en waarde vir geld.

Jou gasvryheid was uit die boeke. Ongelooflike plek.

Kim H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim H

Tranquil, great game viewing.

Wonderful relaxing experience with fantastic game viewing.

Hantie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie F

Baie netjies en goed toegerus.

Gerieflike, netjiese woning. Goed toegerus met meer as wat ons verwag het. Gasvry en vriendelike ontvangs gehad.

Liesl V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Our stay as always was fantastic and special!

Staying in Little Manor was great and the place and bbq area is wonderful and we look forward to coming back.

Nathan R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan R

Excellent short break with fantastic animal viewing from comfort of your own home.

House is nice and well-equipped with a wonderful open-viewing bedroom that allows you to wake to the sounds of birds and animals around your house. Great jumping off point for Kruger but also plenty of viewing opportunities from a viewing path that runs alongside the river. Only issue with Marloth Park is that whilst the super markets are good for emergency essentials they don't have a huge variety so suggest buying food on the way. The manager for the house worked overtime to make it a great break - many thanks and we look forward to coming back with the family in the future.

Barend G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

Wonderlike wegbreek.

Sal definitief Little Manor aanbeveel. Mens hoef omtrent niks saam te vat nie, alles is beskikbaar in die huis. Estelle help ook onmiddelik indien daar enige vrae is. Baie dankie vir die mooi skoon huis, ons was 8 mense en het gemaklik gebly. Sal vir seker terugkeer!

Lizelle V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle V

Dit was die skoonste huis waarin ons nog tuisgegaan het.

Alles wat ons nodig gehad het was daar, veral in die kombuis. Meeste selfsorg eenhede het altyd iets wat kort. Ons het geleer om skerp messe en bakke saam te vat, juis om hierdie rede. Hier het ek myne nie eers uitgehaal nie. Ek sal hierdie plekkie regtig aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1529, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZDM1M2I0LTEwM2ItNDMzNi1hMDE2LWI0MjIzN2ZiZWM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1529 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34917 31.76142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang